The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
barley shape face water plants clinofish pumps 2010 bubble food filter baytril foam pond western show dropsy growth Bead SPOTS Trickle babies dealers 2011 salt cape
Latest topics
» What pressure filter?
Piet en Koos EmptyYesterday at 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Piet en Koos EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Piet en Koos EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Piet en Koos EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Piet en Koos EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Piet en Koos EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Piet en Koos EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Piet en Koos EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Piet en Koos EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Piet en Koos

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 58
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Piet en Koos Empty
PostSubject: Piet en Koos   Piet en Koos EmptyThu Oct 14, 2010 6:18 pm

Die twee ou skool pelle, Piet en Koos, loop mekaar raak na twintig jaar.
"Haai, ou Piet, jy lyk goed man. Wat het jy met jou lewe gedoen na skool?" vra Koos.

"Nee," sê Piet, "ek het Tale gaan swot op Tukkies en het my Honneurs behaal. Daar het ek toe ook my vrou ontmoet. Sy skryf gedigte en prosa en het 'n Meestersgraad in Letterkunde. My seun is 'n konsertpianis in Amerika vir die Amerikaanse Philharmoniese orkes en my dogter is die hoofballerina in London se balletgeselskap.... Julle moet een aand oorkom dan hou ons 'n kultuur-aand. En wat het jy met jou lewe gedoen, Koos?"

"Nee," sê Koos, moeg vir al die 'gebrag', "ek was mos al op skool al 'n bietjie bakleierig en het toe na skool maar 'n bokser geword. Daar het ek ook my vrou ontmoet, die dogter van 'n promotor, en in daai tyd kon vrouens mos nie boks nie toe begin sy met karate en sy het haar black belt gekry voor ons eerste kind. Ons seun het onlangs sy nasionale kleure gekry in stoei en my dogter verteenwoordig ons land in Judo.... Julle moet een aand oorkom dan bliksem ons julle."

Piet
Back to top Go down
 

Piet en Koos

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» koos
» Oom Koos
» Koos
» Ou Koos
» Piet's New Fish

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-