The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
small dropsy dealers cape bubble show Dimilin growth SPOTS baytril face pumps western food electricity plant pond shape filter babies plants foam clinofish Bead 2011 salt
Latest topics
» New member, hallo everyone
Oom Koos EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Oom Koos EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Oom Koos EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Oom Koos EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Oom Koos EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Oom Koos EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Oom Koos EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Oom Koos EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Oom Koos EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Oom Koos

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Oom Koos Empty
PostSubject: Oom Koos   Oom Koos EmptyThu May 20, 2010 6:15 pm

Oom Koos - Nogal skerp op sy oudag.
Oom Koos van die Oos Transvaal besit sy plasie nou al vir donkiejare.
Skuins agter die bloekoms het hy destyds vir sy kinders die plaasdam in 'n swemplek omskep en goed ingerig, met piekniektafels, braaigeriewe en vrugtebome.
Een aand, so skemer se kant, besluit Oom Koos, in sy eensaamheid, om bietjie daar by die dam te gaan sit. Hy neem toe ook 'n emmer saam om 'n paar van die vrugte terug te neem huis toe.
Soos wat hy aangestap kom, hoor hy vrolike stemme gesels en giggel. Hy val plat agter 'n bos en loer deur die takke om te sien wat aangaan. Tot sy swak hart beleef hy 'n groep kaal meisies wat in die dam swem. Hy staan toe op en stap nader om die meisies te laat weet hulle betree eintlik 'n ander man se eiendom. Toe hulle hom sien, sak hulle almal laer af, sodat die water die nodige toemaak.
Een van die meisies skreeu benoud op die oom: "Ons klim nie uit voor oom nie weggaan nie!"
"Nee, nee, bedaar niggie, ek is nie hier om te kyk hoe die spulletjie van julle kaal swem nie....." Hy hou die emmer omhoog en sĂȘ:
"Ek is net gou hier om die krokodil kos te gee..................."
Back to top Go down
 

Oom Koos

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» koos
» Koos
» Ou Koos
» Piet en Koos

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-