Piet vra vir Koos, Koos waar kry jy daardie mooi bakkie.
Man se Koos, ek en my nuwe vriendin ry met haar bakkie in die veld rond.
Skielik stop sy in die koelte by n mooi stil plekkie, klim uit en trek al haar klere uit.
Sy staan toe daar en se ek kan maar vat wat ek wil.
Wel toe vat ek maar die bakkie.
Heng, se sy pel, Koos maar jy is slim,
haar klere sou jou nie gepas het nie.