|
|
Author | Message |
---|
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 1:24 pm | |
| Haha, dankie Wayne. Sal maar moet sien hoe lief sy my het, dalk is daar teen die nawwek 'n groot staatverkoping van Koi in Bloem.
Dankie, ek dink die buik sal dan beter keuse vir my wees.
Het ek dit reg dat Baytril 5% 3 tot 5 keer gebruik moet word elke 2e dag? Is dit korrek om 0.45mL toe te dien vir vis van 45cm? |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 1:27 pm | |
| Hi Marius
Ek het my post gemod - weti of jy gesien het nie. Bytril 3 keer, 3 dae uitmekaar.
Ek weet nie die pressies hoeveelheid nie. Kan nie onthou nie. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 1:34 pm | |
| |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 1:37 pm | |
| Hi, jammer maar ek moet van Wayne verskil! Moet nie in die buik of onderkant van die Koi inspuit nie. Indien daar later infeksie by die wond intree word dit te laat opgemerk. Die beste plek is hier: Agter die dorsal fin. Ek spuit alleen,sonder om die vis "uit te sit" ............want ek is getrein |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 1:55 pm | |
| |
|
| |
albie
Posts : 309 Reputation : 0 Join date : 2008-03-31 Age : 64 Location : Kempton Park, South Africa
| Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 11:54 pm | |
| Perhaps this is not the swimming pattern that your fish display, but I lost 4 last year and one this year and I believe mine was caused by lightning. Just look at the post. The first video was taken just after the storm and is not really of use, but have a look at my next post- my son commented that it looked as if the Ogon has brain damage. https://koionline.forumotion.com/general-diseases-f13/hit-by-lightning-t621.htmOne who survived developed fin rot a few months later and when Pieter visited, was put out of his misery. Hope its not lightning Albie |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Sick Fish Thu Apr 30, 2009 8:39 am | |
| Thanks for the input Albie. It certainly looks very similar Latest clip taken this morning: |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Sick Fish Thu Apr 30, 2009 9:30 am | |
| It looks like brain damage. Brain damage are caused by toxins in the water, Ammonia or Nitrite spikes and even parasites, or a combination thereof.
One of my fish also had similar behaviour after electricity leaked into my pond. It looked as if he had to many to drink, so we called him Bachus. One of my helpers connected a light at the same pond with the brown wire (live) connected to the earth. I wanted to cul the fish but Rezanne threw food infront of his mouth for days as he could not get to food by himself, and it recovered 100% without any treatment.
An overdose of medication can also cause this behaviour, especially an overdose of Dipterex. It affects the spine.
It can also be a tumour as Pieter suggested.
I would separate the fish, otherwise the other fish will snap up the food before he can get anything.
Last edited by Admin on Thu Apr 30, 2009 9:41 am; edited 1 time in total |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Sick Fish Thu Apr 30, 2009 9:38 am | |
| Hi,
Uiteindelik, die video van die Sanke met die gewas (Tumour). Die video is bietjie lank en moes dit in twee deel. Let op die "knop" agter die "pactoral fins"
https://www.youtube.com/watch?v=jb-HF0B1dRc
https://www.youtube.com/watch?v=YpF50SeKFZM
Last edited by Pieter J de Villiers on Thu May 07, 2009 3:10 pm; edited 1 time in total |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Sick Fish Thu Apr 30, 2009 9:48 am | |
| Pieter, geen wonder jy kan jou bottom drains in die maanlig sien nie - Hulle is dan spier wit. Wat get geraak van "Stop the killer" meganisme? Die swem patroon lyk nie dieselfde vir my as marius sin nie. Jy se daai vis is nou weer 100% - amazing - ek sou gedink het dis bokveld toe met hom. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Sick Fish Thu Apr 30, 2009 10:31 am | |
| Wayne, Die botom drain van die Q-Dam is 50mm dieper as die vloer, so die vis kan nie vas gesuig word nie. Die drain is so wit, want ek het sout in gegooi en dit het die alge afge-eet. Die beweging is presies dieselfde, Marius se vis sal nog daarby uit kom, gee kans Die Sanke was amper klaar dood! Ja, die Sanke lyk beter, het deur die net geswem toe ek hom sy tweede spuit gegee het! ( Net ook al oud ) Het gister sy laaste spuit gekry, maar ek dink nie hy sal die Winter oorleef nie. Sal probeer om video van hom te neem. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Sick Fish Thu Apr 30, 2009 10:36 am | |
| Dankie vir al die terugvoering. Die vis is gisteraand met 0.45ml Baytril ingespuit op sy rug. Was desperaat, so ek moes iets probeer. Ek het dosis uitgewerk teen 14mg/kg. Sien die mense beveel aan 5, 10 of 14mg/kg behandeling. Die vis is egter al groter as 45cm / 1.5kg so hopelik is die Baytril nie te min gewees nie. Vandag swem vis nie meer so wild rond soos vorige video clip aandui nie. Dit kan wees dat vis swakker is, of dalk verbeter en net tyd sal leer. My meisie sal in elk geval dit nie oor haar hart kry om hom dood te maak nie
Baie mooi watergehalte in jou dam Pieter. Vestaan nou wat jy bedoel met TDS.
Ek het vroeer berig dat die 2 ligter kolle aan weerskante van vis nog altyd daar was, maar ek het tussen my ou fotos rond gekrap en merk dat Koi dit nie verlede jaar gehad het nie. 'n Foto wat in Januarie geneem is dui ook geen kolle aan nie. My meisie het gisteraand daarna gekyk en hoewel dit ligter as res van Koi is, lyk dit 'normaal'. Dalk 'n ou krap merk of iets. Wou dit maar net noem indien dit dalk vir iemand van waarde is
Last edited by Marius Bezuidenhout on Fri May 01, 2009 12:04 pm; edited 2 times in total |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Sick Fish Thu Apr 30, 2009 10:50 am | |
| Ok, hier is die video van die Sanke. Die geskeurde pec is as gevolg van die "net breek" episode. Wil nie die Koi nou nog verdoof om die pec-vis te plak nie. Dankie Marius, sal video pos van water in 10K lt dam. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Sick Fish Fri May 01, 2009 5:31 pm | |
| Video van siek vis geneem so halfuur na sy 2e inspuiting |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Sick Fish Tue May 05, 2009 9:11 am | |
| Hi, The Sanke (on the video)with the suspected tumor died last night I will do an “autopsy” later, and post some photos. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Sick Fish Tue May 05, 2009 11:48 am | |
| Always the better ones. This was a great fish, pity. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Sick Fish Thu May 07, 2009 10:36 am | |
| Daar is geen verbetering met die siek Koi nie, en hy doen steeds die Lambada. Ander visse lyk gelukkig: Daar is egter ‘n nuwe probleem. My pragtige Tancho het gister oggend niks makeer nie. Teen 6nm was dit wat op my gewag het: Vanoggend was hy dood. Het hom in vrieskas geplaas. Lyk my Mei maand het nie goed vir my begin nie |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Sick Fish Thu May 07, 2009 12:04 pm | |
| Marius,
Dit kan erenstig wees, die laaste keer wat ek 'n vis so gesien het, was toe ek 37 Koi op een slag verloor het!
Dit is 'n bakterial infeksie wat veroorsaak word deur deur 'n bakterie AEROMONAS HYDROPHILA.('n Gram negatief - bakterie) Die bakterie slaan gewoonlik toe waar die volgende teenwoordig is; Stress Vinnige tempratuur verandering Oorbevolking Swak water gerhalte of nuwe vis. Nuwe vis kan ook die draer wees van FLAVBACTERIUM COLUMNARE 'n ander bakterie wat saam gaan met die Aeromonas bakterie. In meer erinstige gevalle waar die AAREOMONAS SALMONICIDA bakterie teenwoordig is kan sere (ulcers) op die Koi voorkom
Wat jy kan doen is om die dam met Potassium Permanganate te behandel teen 3,5g per 1000 liter water.Oor 'n tydperk van 4 weke, maar nie meer as 3 behandelings nie. Chloramine T kan ook gebruik word teen 1g per 1000 liter water.
Sterkte |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Sick Fish Thu May 07, 2009 2:07 pm | |
| Vis kan nie vrek van bakterie as dit die oggend nog niks makeer het nie. Die bloed onder die skubbe het na dood uitgeslaan, toe dit nog in die dam was,was daar geen bloed kolle op die koi nie. Dit is baie moeilik om die probleem te diagnoseer. Laat Louisa elke vis baie goed dophou, veral kyk na die vinne en kante of daar ulcers vorm en finrot begin. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Sick Fish Thu May 07, 2009 2:24 pm | |
| Hell, hier gaan ons alweer.
Inwendige infeksie kan nie gesien word nie. Daar kan ook nie gewaarborg word dat die vis niks makeer het nie. Bloed kan ook nie na die vinne gepomp word as die vis reeds dood is nie, so die vinne moes reeds infeksie gehad het voordat dit dood is.
Jaco, Kom ons wed,...........iemand neem die vis na 'n veearts, laat hy 'n smeer neem en laat ontleed. As die nie Aremonas is nie gee ek jou die Doitdsu Hariwake terug, as dit is vat ek vir Saatjie.
Marius, ontsmet die dam, GOOI PATASSIUM PERMANGANATE in!!!!! |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Sick Fish Thu May 07, 2009 2:47 pm | |
| - Quote :
- Marius,
ontsmet die dam, GOOI PATASSIUM PERMANGANATE in!!!!! Ek stem. ek sal begin by 2g / 1000 liter en dit dan opwerk na 4g/1000l as dit nodig is. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Sick Fish Thu May 07, 2009 2:54 pm | |
| Enige vis het Areomanas in sy slym, bakterie is oral in die dam, enige tyd. Selfs jy het bakterie op jou vel. 'n Vis wat soveel inwendige infeksie het gaan beslis dit wys 'n paar dae voor hy vrek, en nie eet die oggend en normaal rondswem en dan die middag vrek nie, onmoontlik. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Sick Fish Thu May 07, 2009 3:27 pm | |
| Baie dankie vir almal se insette. Mens kan sien almal hier is gek oor hulle hobby en deel graag kennis uit aan ander en dit is baie aangenaam om te sien. So was die een hand die ander.
Het ook gedink om met lae dosis te begin en dit op te werk. Ten minste raak ek ontslae van die bakterie ongeag die rede wat die probleem in die eerste plek veroorsaak het. Ek glo steeds die probleme het begin omdat ek aan filter gepeuter het wat nie matured was nie. My lesings was binne perke, maar na die skoonmaak v d filters het ammonia opgegaan en later nitrite spike veroorsaak. Nitrite was op stadium 1mg/L. Paar dae later 0.1mg/L en gister was dit nie leesbaar nie.
Ek besef hier is baie inligting op forum van wat die regte prosedure is om te volg in verband met PP maar my senuwees sal dit nie hou om dit op te soek nie.
My vrae is:
Wat is die tydsverloop tussen 1e en 2e behandeling? Indien water gou bruin word, hoeveel PP gooi ek weer by om regte effek te verkry?
Indien peroxide bygevoeg moet word, wanneer sal die regte tyd wees? Met ander woorde waarna moet ek op die uitkyk wees?
Ek verstaan dat so 1L 40% peroxide genoeg sal wees vir my 30kL dam. Is dit beskikbaar by apteek want paar jaar gelede het ek gesukkel om 40% te kry by apteke? Ek het dit saam met swembad suur gebruik om my eie elektroniese borde te ets.
Net om by te voeg, my sout is tans 0.09%. pH is 8.2 ( ek het vroeer berig dat dit 7.6 is, maar dit was met teststips gemeet wat volgens my nie die geld werd is om te koop nie. Die NO2 en NO3 lesings vergelyk wel goed met die van 'n goeie toetsstel) Het pH vergelyk tussen my Sera toetsstel en Eco plus elektroniese meter. Meet dieselfde |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Sick Fish Thu May 07, 2009 3:39 pm | |
| Ek doen gewoonlik 3 behandelinge 3 dae uit mekaar. Die storie dat die water pers moet bly vir 'n bepaalde tyd is onakuraat. Daar is bewys dat die peroksied nog aktief is al is die water bruin. As jy nie peroksied kan kry nie sal Sodium Thiosulphate of Hypo Chrystals ook werk. Ek weet Sentraal Wes verkoop dit hier, so jy behoort dit by die Koop in Bloem te kry. So halwe koppie opgelos doen dieselfde as Peroksied. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Sick Fish Thu May 07, 2009 4:02 pm | |
| Marius,
dosis; 3,5g/1000lt water! Party ouens se dosis is meer, maar ek dink dit is sterk genoeg Om met 'n lae dosis te begin help beslis niks nie. Wees gewaarsku dat visse met "gill" probleme wel mag vrek. Die sout sal geen effek he nie. Sorg dat daar genoegsame suurstof teenwoordig is. As jy 'n sand filter het, probeer dit "bypass", maar "back wash" deeglik of maak dit goed skoon na die volle behandeling. Ek doen ook 'n 20% water vervanging na 3 dae en volg dit die volgende dag op met nog 'n dosis. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Sick Fish | |
| |
|
| |
|