The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
filter face pond Dimilin pumps show clinofish small dealers Bead plants foam baytril dropsy bubble western SPOTS food electricity babies shape cape plant salt 2011 growth
Latest topics
» New member, hallo everyone
Wat kan dit wees? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Wat kan dit wees? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Wat kan dit wees? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Wat kan dit wees? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Wat kan dit wees? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Wat kan dit wees? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Wat kan dit wees? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Wat kan dit wees? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Wat kan dit wees? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Wat kan dit wees?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
DJ



Posts : 27
Reputation : 0
Join date : 2010-05-17

Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyTue Jul 20, 2010 4:20 pm

Ek het die koi in my dam gekry dryf.Dis asof hy in n blyk middel geval het.(sien wit kol op sy).Dit lyk of hy gevries is.Die kleur onder kol is heel weg geblyk. Die ander kois is heel rustig.

Wat kan dit wees? DSC00140
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyTue Jul 20, 2010 4:42 pm

Hoe lyk die koi se kiewe?
Back to top Go down
Guest
Guest



Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyTue Jul 20, 2010 4:47 pm

Hi,

Dit wil voorkom as of die vissie van 'n bakterise infeksie gevrek het. Ek sien die vinne is ook weg ge-eet.
Is hy onder 10cm?
As hy die hele nag op die water gedryf het, sou hy "ys" versamel het weens die koue.
Back to top Go down
DJ



Posts : 27
Reputation : 0
Join date : 2010-05-17

Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyWed Jul 21, 2010 8:00 am

Dankie vir die reply.

Ek kan niks fout sien met die kiewe nie Jaco.
Die koi was net onder 10 cm.
As dit iets kan beteken ek het sout in die dam gegooi (baie min) wat ek by pet shop gekoop het.

Ek het weer van oggend gekyk die ander kois makeer niks.
Back to top Go down
Cliff

Cliff

Posts : 741
Reputation : 55
Join date : 2009-07-15
Age : 46
Location : JHB

Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyWed Jul 21, 2010 8:29 am

I had a similar problem with one of my fish where the fins looked pretty much the same. Was a bacterial infection and at that size wouldn't give any fish much hope.
Back to top Go down
DJ



Posts : 27
Reputation : 0
Join date : 2010-05-17

Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyWed Jul 21, 2010 9:36 am

Thanx Cliff

Het my water getoets,alles meet A ok.PH 6.5.
moet ek bekommerd wees oor die ander visse of is dit maar soos tandpyn,jy het dit of jy het dit nie?

DJ
Back to top Go down
Cliff

Cliff

Posts : 741
Reputation : 55
Join date : 2009-07-15
Age : 46
Location : JHB

Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyWed Jul 21, 2010 9:39 am

I was told it is internal and not parasitic as such and that I did not have to worry about my other fish.

Would like someone else to confirm this as well.

Heres my post with the fish I referred to above.....in case you would lie to read up on what was said there.

cheers

https://koionline.forumotion.com/general-diseases-injuries-f13/sick-fishhelp-t1958.htm
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyWed Jul 21, 2010 9:55 am

DJ wrote:
Thanx Cliff

Het my water getoets,alles meet A ok.PH 6.5.
moet ek bekommerd wees oor die ander visse of is dit maar soos tandpyn,jy het dit of jy het dit nie?

DJ

Ain't the 6.5pH a bit low?
Back to top Go down
DJ



Posts : 27
Reputation : 0
Join date : 2010-05-17

Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyWed Jul 21, 2010 10:03 am

Look like that is the answer,was just wondering wat started it?New in this hobby,like to know as much as i can.
Thanx Cliff

Die water se grade was bietjie laag toe die PH getoets is.My water meet so 12 grade,was bietjie geworied.
Thanx Marius
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyWed Jul 21, 2010 12:20 pm

Dalk kan die mense met ondervinding jou meer vertel oor die pH. Wayne is goed met dit en hy het al 'n paar stories hier geskryf oor pH. As die pH skielik val (weet nie of dit jou geval was nie) is dit aanduiding van ander probleme.

My visse het begin siek raak omdat my watertoestande nie reg was nie. Te veel aan my filters gewerk voordat dit hul werk begin doen het. Die pH of hoe ammonia / nitrite / nitrate is die bakterie pf siektes niemaar as die water ongewens vir die visse is is hulle baie meer vatbaar vir siektes wat iewers wag om die Koi aan te val. Amper soos 'n skelm wat wag om jou te beroof wanneer die geleentheid hom pas.

Nie alle visse vrek op selfdetyd nie. Ek het vir maande lank elke nou en dan 'n sterfde gehad terwyl ander visse goed geeeet het en niks makeer het nie, net om skielik 'n nuwe geval uit die bloute te kry. Noudat my dam gestabiliseer het is problem weg hoewel dit geen waarborg is dat daar nie weer probleme in toekoms sal wees nie. In my geval het dinge begin regloop na so 'n jaar van die nuwe dam.

Kleiner visse toon gouer probleme as groot visse - hulle is amper soos die kanaries in 'n myn wat as 'test pilots' werk.

Mense met meer ondervinding sal jou beter info kan gee en touwys kan maak wat die moontlike oorsake is
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? EmptyThu Jul 22, 2010 11:20 am

DJ meet jou Total Alkalinity en dan kan ons besluit of jou PH ' probleem gaan wees. 6.5 is 'n bietjie laag...dit le so bietjie na die acid kant toe maar ons wil nie jou PH adjust nie, liewer die Total Alkalinity. Het jy die meting in die oggend,middag of aand geneem? As jou Ph so laag begin val sal die visse "lethargic" wees of baie springerig asof hulle geirriteerd is.

Sien jy is in die kaap omgewing...ons water se Total Alkalinity is baie laag en mense moet dit goed dop hou gedurende die winter reen seisoen.

Paar vragies.
1. Is jou dam concrete met feselglas, prefab, plastic of liner?
2. Is jou water groen?
3. Is jou dam groter as 10 000l?
4. Hoe diep is die dam?
5. Hoe gereeld doen jy water changes en hoeveel water per slag?
6. Voeg jy enige oester skulpe of bicarbonate of soda producte in jou water in? Of magnesium?

Die vissie...moeilik om tese van die photo af....veral nou dat hy klaar dood is. Die finne wat weg gevreet is wys vir my dat hy finrot gehad het of een of andere bakteriese probleem maar anders as die ou gevrete vinnetjie kan ek niks sien nie.

If a pond has a low KH, and regular pond maintenance isn't carried out, the water will lose it's buffering capability, and the pH will fall.
~Mike Snaden


Die statement hier bo is baie waar in die kaap veral indie winter maande. Moet teminste 2keer per week water verander of carbonate suppliments insit as jy nie die water changes so gereeld kan of wil doen nie.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Sponsored content




Wat kan dit wees? Empty
PostSubject: Re: Wat kan dit wees?   Wat kan dit wees? Empty

Back to top Go down
 

Wat kan dit wees?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» wat kan dit wees
» Wat kan verkeerd wees as die pens skielik geswel is?

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: FAQ-