Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: wat kan dit wees Sun Feb 13, 2011 5:10 pm
ek het een van my gin rins wat hierdie op die kief het dia ander kief is nog reg daar was die goedjies op die vis wat lyk soos bruin knoppies so groot soos `n lady bird omtrent nadat ons die vis gevang het was dit af so dit het nie vas gesit nie en ek kon nie `n foto daarvan neem nie die vis bly le ook voor die inlet by die dam asopf hy sukkel om asem te kry ek het die vis in `n sterk sout oplossing gelos vir so `n 15 minute en weer laat gaan
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: wat kan dit wees Sun Feb 13, 2011 5:14 pm
foto van naby
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
Subject: Re: wat kan dit wees Mon Feb 14, 2011 10:30 am
Dalk vis luis? Jy moet maar almal mooi bekyk en soek vir luis. Doen ook 'n skraping om te sien of daar enige ander parasiete is.
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: wat kan dit wees Mon Feb 14, 2011 10:32 am
die vis het vanoggend bietjie gepark op die bodem en daarna darem weer rustig geswem maar ek sien soms klamp hy nogsteeds die een vin
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: wat kan dit wees Mon Feb 14, 2011 5:30 pm
nee wat weet nie wat dit is nie maar ek sien dit lyk of die koi dit nie gaan maak deur die nag nie wel maar net nog `n koi en `n paar rand gone
die vrou is hartseer maar wel siekte is siekte
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: wat kan dit wees Mon Feb 14, 2011 6:39 pm