|
Author | Message |
---|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: building a deck Sun Jul 04, 2010 11:28 am | |
| ek is van plan om `n deck te bou oor die sundeck by my pond hier is wat ek in gedagte het [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: building a deck Sun Jul 04, 2010 11:29 am | |
| |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: building a deck Sun Jul 04, 2010 11:35 am | |
| |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 57 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: building a deck Sun Jul 04, 2010 3:09 pm | |
| Hi Vossie
Dit behoort mooi te lyk. My brug is so net oor die 3meter lank en 1m breed en dan het ek 'T' aansluiting na die kant toe. Het 50 x 100mm lip channel gebruik aan die kante en elke meter in die breedte het ek 50 x 50 square tubing gebruik om brug te versterk. Het ook 50 x 50 in die middel (500mm van kant af) van die brug geplaas. Nadat die raam geverf was het ek hout gebruik vir loop oppervlakte en ek het ook die reeling (van yster gemaak) met hout bedek. Onthou net om 'n plastiese sak onder die brug / deck te plaas as jy die hout weer in toekoms moet behandel.Ek het sommer van die swart plastiek gebruik wat onder vloere en mure geplaas word as jy bou.
Maak jou raam maar stewig want meeste v d mense wat jou dam besoek gaan daarop staan. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: building a deck Sun Jul 04, 2010 5:04 pm | |
| dankie marius hiers wat ek beplan so rofweg geteken sonder die planke wat bo-op kom Voor gaan ek `n dubbele lip chanel vat wat aan mekaar gesweis word vir die dwars beam.Dit gaan rus op twee pilare. Van daar af weer lip channel terug tot op die muur.Die hout 2 x 4 kom soos in geel vas en dan die vloerplanke.Voordat ek die vloerplake opsit gaan ek van daai dik plastiek oorle wat ons onder die conrcrete vloere sit. `n moonlikheid is dan om daai plastiek planke op dte sit of plank wat goed behandel is [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: building a deck Sun Jul 04, 2010 5:15 pm | |
| |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: building a deck Sun Jul 04, 2010 7:49 pm | |
| Hi Vossie
Weet nie hoe groot dit gaan wees nie maar lyk na n goeie idee. Die plastiek dekking is die beste vir daar. Ek het n hout een en die hout se rek en krimp is geweldig groot, dan lyk dit nie so mooi nie. Onthou tog om die rus balke nie te ver te spasieer nie anders buig dit as jy daarop loop. Meeste ouens sit nie handreeling op nie, maar as jy dit wil doen oorweeg gerus behandelde pale dit lyk mooi, kom kyk gerus hier. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: building a deck Sun Jul 04, 2010 9:31 pm | |
| neville my ruslening gaan uit yster wees met bietjie mooi vorms in net om dit saam te laat blend |
|
| |
Anver
Posts : 121 Reputation : 7 Join date : 2008-10-09 Age : 61 Location : lenasia gauteng
| Subject: Re: building a deck Mon Jul 05, 2010 7:01 pm | |
| Hi Vossie
I think a deck would look great. There is a product made of plastic that looks like wood in slats,called POLYWOOD. Maintenance free dont have to seal your natural wood every year. Get a quote here there tel no 0767514034 Thanks Anver |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: building a deck Mon Jul 05, 2010 7:51 pm | |
| anver dis bietjie duur maar om te kyk na die tyd wat dit hou kan mens seker nie kla nie ek het `n ou in die junkmail opgespoor wat dit secondhand verkoop in pretoria vir darem die helfte van die prys.die deck is afgemeet en werk uit op 12 vierkante meter |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: building a deck | |
| |
|
| |
|