|
Author | Message |
---|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Besig met `n deck Sat Feb 05, 2011 5:11 pm | |
| ek is besig om `n deck oor die pod te sit van 5 meter span [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Sat Feb 05, 2011 5:13 pm | |
| stutte is gebou en geconcrete saam met klip om dit meer natuurlik te laat lyk [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Sat Feb 05, 2011 5:14 pm | |
| die stotte word met yster flat baar vas gesweis in die concrete en dan word die bakstene toe gemaak met rock art en die natuurlike klip gaan uitsteek [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Sat Feb 05, 2011 5:16 pm | |
| net langsaan kom `n groter en langer waterval met `n flowerbox en klip en rockaart bo op [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Sat Feb 05, 2011 5:18 pm | |
| van die voorste beam af kom nog twee klein beams tot op die kant en die planke dan bo op [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Besig met `n deck Mon Feb 07, 2011 3:05 pm | |
| Hi Vossie, dit gaan 'n groot verskil maak en baie prakties wees. Lekker kuierplek op die dek. Hou ons op hoogte.
Jy moet dan dalk nog net 'n plan maak met daai blou teels van die swembad bo die watervlak om dit meer soos 'n dam te laat lyk en meer natuurlik in te skakel by die res. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Mon Feb 07, 2011 3:17 pm | |
| ek dink sodra ek meer rock art begin insit sal dit die teels meer wegsteek ek wil nie sommer begin breek daaraan nie om `n lekasie te voorkom die eerste beam is nou vas en sal more die volgende drie cross beams begin insit [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Mon Feb 07, 2011 3:19 pm | |
| die groot beam is van 5 mm H beam seker bietjie over rated maar ek wil he hy moet kan dra |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Mon Feb 14, 2011 1:08 pm | |
| waterval klaar gebou rockart en klipwerk moet nou klaar kom en dan langsaan eerste flowerbox [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Tue Feb 15, 2011 12:49 pm | |
| |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Tue Feb 15, 2011 1:02 pm | |
| ek wil maar eers die waterval en daai deel van die pond klaar maak voordat ek die deck op sit aangesien ek nie die decking planke wil seer maak met die gewerskaf nie |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Thu Feb 17, 2011 12:00 pm | |
| |
|
| |
DAVID
Posts : 147 Reputation : 0 Join date : 2009-02-19 Age : 58 Location : WITPOORTJIE ROODEPOORT S.A
| Subject: Re: Besig met `n deck Thu Feb 17, 2011 2:16 pm | |
| Hi Vossie
Dit gaan baie mooi lyk as dit klaar is watse tipe hout gaan jy gebruik vir die vloer......?
|
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Besig met `n deck Thu Feb 17, 2011 4:26 pm | |
| david ek wou van daai plastiek imatation planke gekry het maar daai mense vreet man met `n prys ek wil eers al die stutte in kry dan kan mens bietjie rondspeel op gumtree en sulke plekke en kyk wat mens kan optel |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Besig met `n deck | |
| |
|
| |
|