|
|
Author | Message |
---|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: nuut met koi Tue May 25, 2010 5:08 pm | |
| Ek wil koi in my swembad aanhou aangesien dit nie meer gebruik word nie kan ek die filter sisteem so los en waterplante in sit die swembad het reeds uitgevars en het reeds geen chloor meer in nie |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: nuut met koi Tue May 25, 2010 6:40 pm | |
| Vossie,
Jammer maar jy kan nie net die filter sisteem so laat en Koi in die swembad aanhou nie.
Jy kan wel die sand filter behou, maar sal die sand met groter sand moet vervang en die vingers in die filter moet verander. Daarby het jy ook 'n biologiese filter nodig as dit by Koi kom.
Dit sal goed wees as jy ook doie swembad kan verander, en 'n " bottom drain" insit.
Met watter soort materiaal is die swembad gebou? Hoe groot is die swembad? Wat is die gemiddele diepte?
Dit alles moet in aanmerking geneem word voordat jy Koi kan aanhou.
Waar woon jy, miskien kan iemand jou besoek en raad gee. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Tue May 25, 2010 7:42 pm | |
| Ek woon in krugersdorp ek voel dat ek liewer dit wil doen as om die swembad toe te gooi aangesien die kinders groot en uit die huis is
Ek het wel `n waterval wat die water laat val om lug in die water te voorsien daarby wil ek ook waterplante op die trappe sit vir die vis die swembad is met marblite gebou so het geen glasvesel in nie |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Tue May 25, 2010 7:44 pm | |
| amper vergeet die swembad is 1.6 m diep op die diep kant en 1 m diep op die vlak kant 5 x 4 m groot |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Tue May 25, 2010 8:32 pm | |
| Hi Vossie
PM vir Pieter jou adres en ons kom vir jou kuier. |
|
| |
Colin Hunt
Posts : 270 Reputation : 22 Join date : 2010-02-16 Age : 69 Location : TYGERBERG HILLS
| Subject: Re: nuut met koi Tue May 25, 2010 9:04 pm | |
| Hi Vossie, nou het jy die regte twee manne wat jou sal reg help en jy bly op hulle drumpel. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Wed May 26, 2010 7:57 am | |
| dankie dit sal gaaf wees ek het dit gestuur |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Thu May 27, 2010 9:31 pm | |
| dankie pieter vir die hulp so ver met my groot koi ek hoop ons gaan die takie verbeter so met tyd moenie lag nie vir my is hulle al groot |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Tue Jun 08, 2010 8:41 am | |
| Dasy ek het nou twee pompe wat hardloop `n .75 en 1.1 kw twee sandfilters wat 3 sak is en twee venturi`s.Ek het `n suction pyp gemaak onder in die bad met baie 10 mil gaatjies in wat die gemors lekker suig en een spuit in die anderkant wat dit nader bring.
Die volgende is om nou `n 50 liter biofilter op te sit en dan `n 55 watt uv |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Tue Jun 08, 2010 8:44 am | |
| die een filter het 2-5 mil koi sand en die ander een 5-9 mil |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Tue Jun 08, 2010 9:20 am | |
| Hi Vossie dit klink alles goed is jy by die huis vandag, ek en Pieter wil kom draai maak.
Ons moet net by iemand in Randfontein ook inloer. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Tue Jun 08, 2010 1:15 pm | |
| Ek is hier mak maar draai dankie |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Wed Jun 09, 2010 8:41 am | |
| Thanks vir die kuier neville elke bietjie raad help met die koi ons het gister reeds nog plante begin insit |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 57 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: nuut met koi Wed Jun 09, 2010 10:32 am | |
| Die twee omies maak my sommer weer lus vir die hobby, en dit in die Winter. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Wed Jun 09, 2010 1:36 pm | |
| Ja hulle is nogal wakker op hulle ouderdom ek moet se Ek het agter gekom man kan nie stront praat met hulle nie hulle weet van en tik man gou op die vingers hehehehe |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Fri Jun 11, 2010 9:19 pm | |
| dasy die 4 sak filter wat ek gekry het het ek omskep in `n biofilter en gaan so 20 sakkies chips in gooi hy vat omtrent 75 liter so dit behoort genoeg te wees en is na die 3 sak sandfilter op wat 3-5 mil koisand het.
Die volgende is `n ultra zap 55 uv en dit behoort die pond skoon te hou wat +- 25000 l is |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Fri Jun 11, 2010 9:21 pm | |
| Ek het 3 inlets saam met `n poolskimmer sowel as `n waterval en twee venturi`s op |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Fri Jun 11, 2010 9:36 pm | |
| Mooi Vossie, dit klink nou ook vir my reg. Nou kort jy net visse my vriend, jy is regtig op pad en gaan nog n mooi dam he later. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Fri Jun 11, 2010 9:42 pm | |
| Wel die paar wat nou daarin is verdwaal bietjie met die baie water hehehe Ek voer hulle met sagte boilies wat ek heuning en garlic by gesit het en dan balletjies met die boilie tafel maak.Hulle geniet dit meer as die groen en rooi pellets Dit is `n hi proteine mix en kos baie goedkoop |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Fri Jun 25, 2010 5:17 pm | |
| hier is die begin om die swembad pond kleur te gee [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Fri Jun 25, 2010 5:18 pm | |
| |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 57 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: nuut met koi Fri Jun 25, 2010 5:48 pm | |
| Vossie, as daai pomp breek, hoe gaan jy hom afhaal? Sit unions in. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Fri Jun 25, 2010 5:57 pm | |
| ek was nog besig jaco daai swart fitting is `n union daar kom nog `n 55 UV ook op Hiers hy met my selfgemaakte bio agter die sandfilter [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Fri Jun 25, 2010 5:59 pm | |
| my ander pomp ek wag nog net vir nog `n 4 sak filter om hom ook hier te haak en `n bio te maak saam met die filter [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: nuut met koi Sat Jun 26, 2010 8:28 am | |
| |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: nuut met koi | |
| |
|
| |
|