|
Author | Message |
---|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: My koi vol in spawn Sat Nov 03, 2012 9:28 am | |
| my koi het vanoggend begin spawn en ek het gou lemoensakkies begin hang hopelik die jaar kan ek iets doen met die eiers my pond om die eiers in te sit is klaar reg daarvoor
snaaks die jaar net mooi `n maand later as verlede jaar en die jaar voor dit |
|
| |
PhilipV
Posts : 56 Reputation : 3 Join date : 2011-07-29 Location : Freestate
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sat Nov 03, 2012 5:48 pm | |
| Ja Vossie, die seisoene is deurmekaar-gedink die winter gaan nooit end kry nie. Wat is die watertemperatuur by jou? By my nog nie eers 20 nie-was deur die week nog 17. Sterkte met die spawnery. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sat Nov 03, 2012 7:00 pm | |
| hy begin in die oggend op 20 grade en in die middag klaar 23 grade |
|
| |
Miya Oki Koi
Posts : 510 Reputation : 41 Join date : 2011-03-06 Age : 46 Location : Cape St Francis
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sun Nov 04, 2012 8:11 am | |
| Hey Vossie Me and my uncle had this same conversation two days back, every year our fish spawn exactly 3 weeks later, like the seasons are moving on. Hope you have a few good ones with your spawn. Some ponds here by us are touching 20 Celsius other in the shade still 16 and 17. One of our Kohaku spawnings took 8 days to start hatching. All the others so far took 3 to 5 days to hatch like normal. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sun Nov 04, 2012 8:45 am | |
| thanks ek het nou nie geworrie om sekere koi by mekaar te sit nie net om darem eiers te laat uitbroei my showa en ochiba het `n go gegee hehehehe wonner wat se nuwe spesie daar gaan uitkom |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Thu Nov 08, 2012 11:55 am | |
| vissies het in duisende uitgebroei vandag nou om die water skoon te kry sakkies uit te haal die naweek en die eier te begin gee baie van hulle is ochiba`s |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Thu Nov 08, 2012 11:56 am | |
| of kom ek stel dit so dis my ochiba wyfie se eiers saam met iets hehehehe sal maar kyk wat gaan uitkom meskien `n nuwe tipe vis |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Fri Nov 09, 2012 9:33 am | |
| dag drie en die vissies oorleef nog sakkies is uit en ek begin eiergeel gee deur `n sykous vir kos |
|
| |
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 41 Location : Nelspruit
| Subject: Re: My koi vol in spawn Fri Nov 09, 2012 10:24 am | |
| Hi Vossie. Sterkte. Een van my vriende het ook sy koi perongeluk laat spawn toe hy hulle na nuwe dam toe geskyf het. En ek moes haan help. Het soveel van die eirs uitgehaal as wat ons kan en die groot visse geskuif na die ou dam toe sodat hulle nie die eiers eet nie. Daar is paddavisies in die nuwe dam. Sal hulle die koi eiers eet? Hulle sal seker teen maandag begin uitbroei. Nardus |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Fri Nov 09, 2012 11:21 am | |
| as die padda vissie is is dit verby hulle vreet dit dadelik op |
|
| |
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 41 Location : Nelspruit
| Subject: Re: My koi vol in spawn Fri Nov 09, 2012 1:16 pm | |
| Dankie Vossie. Dit is n jammerte... Het darem n klomp in n portapool gesit. Hoop maar daai sal uitkom. Dit is die 1ste keer wat ek betrokke is by n spawn want ek spawn glad nie my vis nie. Bang hulle kry seer. Ek hoop om baie te leer hoe om hulle groot te maak. Nardus |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Fri Nov 09, 2012 1:36 pm | |
| Nardus dis ook maar my eerste keer ek leer maar hier van die forum af |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Fri Jan 04, 2013 10:39 am | |
| vam al die vissies het ek so 50 wat baie mooi is en gegroei het laat hulle klap ek het redelik baie ocibas lyk my uitgebroei die sankes groei ook mooi |
|
| |
Miya Oki Koi
Posts : 510 Reputation : 41 Join date : 2011-03-06 Age : 46 Location : Cape St Francis
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sun Jan 06, 2013 8:39 am | |
| Hi Vossie. Waar is die fotos van die kleingoed? |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sun Jan 06, 2013 8:47 am | |
| ek sal `n paar pics try neem |
|
| |
Miya Oki Koi
Posts : 510 Reputation : 41 Join date : 2011-03-06 Age : 46 Location : Cape St Francis
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sun Jan 06, 2013 9:36 am | |
| Ons sal wag |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sun Jan 06, 2013 9:41 am | |
| ek het hulle in `n 1000 liter tank uitgebroei en hulle wou nie mooi groei in dit na 4 weke nie ek het hulle toe weer terug in die groot pond geplaas met `n keer net tussen hulle en die groot vis hulle het sommer in die eerste week wat hulle daar is dubbel in grote geraak |
|
| |
Miya Oki Koi
Posts : 510 Reputation : 41 Join date : 2011-03-06 Age : 46 Location : Cape St Francis
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sun Jan 06, 2013 10:27 am | |
| Spasie maak n groot verskil. Sterkte met die outjies, hoop daar is n ster tussen hulle. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sun Jan 06, 2013 11:07 am | |
| jong op die stadium was dit nie om `n ster te kweek of iets nie maar net die eerste intresantheid om hulle te laat uitbroei en groei ek begin nou agter kom waar ek vir die volgende seisoen dinge vir my makliker en beter te kan maak hierdie is maar `n skoolgeld ene gewees dis net lekker om te weet mens het die outjies self laat uitbroei en hulle al bietjie groter gemaak ek het darem mense wat hulle soek so hulle gaan darem nie verlore gaan nie |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Sun Jan 06, 2013 1:42 pm | |
| |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: My koi vol in spawn Tue Jan 08, 2013 12:58 pm | |
| |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: My koi vol in spawn | |
| |
|
| |
|