vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Vis spawn Sat Oct 23, 2010 1:27 pm | |
| Een van my visse het gespwn en die water stink verskriklik en baie wit skuim op die water ek het toe maar besluit om plan te maak om dit uit te kry en het `n kaviaar sucker gebou hehehe meskien nie mooi nie maar vir tydelik en doen die ding |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Vis spawn Sat Oct 23, 2010 1:29 pm | |
| ek stel hom hier dat hy nie lig suig nie sommer `n 5 liter emmer gebruik en die skuim gaan direk fiter toe waar ek dit nou en dan kan backwash |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Vis spawn Sat Oct 23, 2010 1:31 pm | |
| hierdie is die vis wat gespwn het sys darem nou weer rustig |
|