Wanneer dit baie koud raak na die spawn, kom hulle soms eers na 8 dae uit. Dit het hierdie jaar met my gebeur. Mens verloor egter die meeste.
In die Kaap, as mens te vroeg begin, loop jy die risiko dat 'n kouefront alles doodmaak, as jy te laat begin, het jy weer 'n kort eerste groeiseisoen wat weer sy nadele inhou.