wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 4:27 pm | |
| Hier is bietjie meer inligting:
Gewoonlik word dit so gedoen. Body Shape 50% Colour 30% Pattern 20%
maar daar is ook hierdie metode.
Body shape 30% Colour 20% Pattern 20% Overall quality/elegance 10% Refinement 10% Dignity/character 10%
Daar is geen "reels" hoe om dit tedoen nie. |
|
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 4:31 pm | |
| - Jaco wrote:
- Ek het 'n mooi bodyshape al moet ek dit self sĂȘ hahaha.
Gaan skou hom asb Piet. Sorry Jaco, jy het miskien die body maar jou kleur is verkeerd vir die nuwe SA. |
|
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 5:47 pm | |
| Ok waar ja, ai kan net nie wen nie. |
|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 6:16 pm | |
| |
|
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 6:32 pm | |
| FRANS, Moenie stress oor die rooi in die dorsal vin nie, jy gaan nog baie wenners met dit sien. Konsentreer op die positiewe punte van die Koi, solank die positiewe meer is as die negatiewe aspekte, het jy 'n kans. Ek verseker jou jy sal 'n baie sterk Bank Bestuurder moet ken vir die perfekte Koi, en sy sal nie maklik buite Japan te koop wees nie. |
|
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 6:36 pm | |
| - frans wrote:
- Dankie Wayne vir die inligting ek sal daai dvd gaan soek.Oom Neville die gekloppery klink soos by die agterdeer
Kom besoek on WCKC skou oor 2 weke Frans, dan kan jy sommer self met Hannes gesels. Baie leersame DVD Ek sal reel dat die owerhede jou visum aansoek goedkeur. |
|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 6:56 pm | |
| Jy sien Frans die Kaapenaars is nice mense, hulle skree net vir verkeerde span en hulle bly so ver man, Mooi berg daar moet se. |
|
Sponsored content
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku | |
| |
|