| Wat dink julle van die kohaku | |
|
|
Author | Message |
---|
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 9:35 am | |
| |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 9:49 am | |
| Ek hou baie van die vissie. Al probleem is die dorsal fin wat rooi op het. Dis net my opinie. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 9:53 am | |
| Soos Chris gese het, baie mooi. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 10:13 am | |
| Dankie.Chris is dit regtig n groot proebleem as daar rooi op die dorsal fin is?Wat dink die ander mense |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 10:14 am | |
| Dis glad nie 'n probleem nie maar is 'n "de-merit" in terme van skouvis. |
|
| |
Cliff
Posts : 741 Reputation : 55 Join date : 2009-07-15 Age : 47 Location : JHB
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 10:25 am | |
| Very nice 3 step.........where from, price and size? |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 10:40 am | |
| Hi Frans,
Koop voor hy wegswem, dis n baie mooi vis, ek glo nie die rooi in die dorsal fin is n demerit nie.
Cliff, you can't buy all the fish, stadig man. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 10:47 am | |
| Chris is reg, die rooi in die fin is 'n demerit maar net as die vis testaan kom teen 'n ander van selfde kwaliteit. Judges kyk eers na positiewe dinge en slegs na negatiwe dinge wanneer daar visse van selfde gehalte teen mekaar kom.
Ek se koop hom nou, baie vinning...voordat Neville hom koop. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 11:16 am | |
| Frans,
Baie mooi vis, maar Wayne is reg oor die rooi in die rug-vin. |
|
| |
Cliff
Posts : 741 Reputation : 55 Join date : 2009-07-15 Age : 47 Location : JHB
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 11:26 am | |
| I just want to know price and where from?
there must be other nice kohaku's then from the same dealer, seeing he has ths nice one, and I'm looking for 2 nice kohaku's
Where from??...I promise I wont steal your fish Vossie! |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 11:46 am | |
| Ag ou Clif ek het die selfde proebleem soek ok net 1 nice kohaku.Die 1 wat ek gepost het is in sy klas die wenner van die 2010 all japan koi show |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 11:50 am | |
| - frans wrote:
- Die 1 wat ek gepost het is in sy klas die wenner van die 2010 all japan koi show
|
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 12:05 pm | |
| Hell, Die ander Koi in sy klas was seker net swakker, of die Judges het ook seker "proe" probleme gehad |
|
| |
Cliff
Posts : 741 Reputation : 55 Join date : 2009-07-15 Age : 47 Location : JHB
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 12:39 pm | |
| Hey Vossie....you dont play very nicely...got me all excited for nothing....lol This is my only kohaku that I currently have........think this will turn out to be a very nice kohaku........hopefully give oom Nev a run for his money on his kohaku....lol |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 1:31 pm | |
| verry nice en die 1 met die rooi in die vin is die superior male champion vir 2010 |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 1:38 pm | |
| Mooi man Frans, Ek sien net dis weer iemand anders, nie jammer ek het n fout gemaak nie. Cliff Your Kohaku is a very nice fish and as Pieter say's will win if there is not a better one. Don't worry you will get one, there is better fish coming in all the time. By the way you were talking to Frans not Vossie. Just off the record, did you get your 10% discount from Mario this weekend? |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 1:46 pm | |
| en die 1 is ons SAKKA reserve grand champion 2010 let op die rooi in die vin |
|
| |
Cliff
Posts : 741 Reputation : 55 Join date : 2009-07-15 Age : 47 Location : JHB
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 1:47 pm | |
| I spent R2100 and got no discount at all......was there discount?? |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 1:48 pm | |
| Ha! There will be a 3step Kohaku from Jakoi that will win Size 2 at the Baby Show in September...................any bets? Pity the owner won’t be winning anything with his body-shape! |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 1:56 pm | |
| Die rooi gaan nie so ver teen die fin op soos op die eerste 1 nie. Soos hulle gese het, dit hang alles af watter visse in daardie klas deelneem & hoe sterk die ander kwaliteite op hierdie vis is. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 2:04 pm | |
| Nou as leek wil ek weet is dit nou regtig n problem of nie waars die judges op die forum |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 2:34 pm | |
| Hi Frans,
Hoor jy iemand klop? ek verbeel my ek hoor iets.
Ja SAKKS lede was veronderstel om 10% afslag te kry. Sien die faks wat gepos is deur die uwe.
|
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 2:38 pm | |
| frans, as die vis 'n goeie body het, goeie vel kwaliteit, goeie kleur en "luster" het dan is die geveg klaar gewen. Al het 'n vis probleempies met rooi in die vin en op die oog en hy het daai 3 punte dan is jy klaar in die beste posisie. Body shape is die punt want die meeste tel. Ek laat my gewoonlik nie pla oor die die "kosmetiese" defkte nie, ek kan in elkgeval nie die visse met die uitsondere patrone bekostig nie. Jy moet die DVD van Hannes Uys - Koi Appreciation by Happy koi kry....sal baie leer daar uit.Bodyshape is die belangrikste. Kosmetiese dinge soos patroon kom laaste alhoewel ons almal 'n goeie patroon wil he. 'n krom vis met uitsonderse vel en patroon sal nooit eers 'n 3rd plek kry nie. Die rooi op die oog en vinne moet baie sleg wees om die overall appearance tespoil voordat dit impak gaan maak. As ek nou my enigeste ou goei vissie kan gebruik as 'n voorbeel...Kyk na my avatar, kyk hoe lekker ongebalanseerd is sy patroon, daar was baie ander met 'n goeie patroon maar sy body shape, vel kwaliteit en kleur was uitsonders goed. Onthou kois is lewendige diere....daar is nie een wat perfek is nie. Jy koop 'n "living piece of art" nie 'n "oil painting" nie. Wayne |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 4:21 pm | |
| Ek het 'n mooi bodyshape al moet ek dit self sĂȘ hahaha. Gaan skou hom asb Piet. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku Tue Aug 17, 2010 4:23 pm | |
| Dankie Wayne vir die inligting ek sal daai dvd gaan soek.Oom Neville die gekloppery klink soos by die agterdeer |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Wat dink julle van die kohaku | |
| |
|
| |
| Wat dink julle van die kohaku | |
|