The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
growth shape white cape pumps plants electricity western plant baytril salt 2011 face babies SPOTS foam dropsy bubble pond Bead dealers Dimilin skin show food filter
Latest topics
» New member, hallo everyone
Raad nodig oor Filter EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Raad nodig oor Filter EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Raad nodig oor Filter EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Raad nodig oor Filter EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Raad nodig oor Filter EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Raad nodig oor Filter EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Raad nodig oor Filter EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Raad nodig oor Filter EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Raad nodig oor Filter EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Raad nodig oor Filter

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Raad nodig oor Filter Empty
PostSubject: Raad nodig oor Filter   Raad nodig oor Filter EmptyThu Nov 15, 2007 11:07 am

Hallo Koi-Vriende!

My opset:

Sement dam van ±17 000 liter, selltlement chamber van ±1 kubieke meter, 3-sak sandfilter, 25liter bio-filter met UV-lig.
8 visse van gemiddeld 15cm in.
Dam is 2 maande oud.
pH = 8.5 (stabiel sedert begin)
ammoniak = 0-0.1 (stabiel sedert begin)
Nitrate & nitriete = perfek.

Probleem:
Dit lyk nie of my sandfilter al die gemors wat in suspensie is uit-filter nie. As ek die settlement-chamber flush, is die water wat oor my waterval en deur die 2 inlets kom, vuil.
As ek die filter terugspoel, is die water skoon. Ekself het die sand in die filter gegooi; die growwerige sand wta ek by 'n Koi-handelaar gekoop het.

Andersins is die water 100% helder en kan ek die bodem pragtig helder sien.

Ek sal julle hulp regtig baie waardeer.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Guest
Guest



Raad nodig oor Filter Empty
PostSubject: Re: Raad nodig oor Filter   Raad nodig oor Filter EmptyThu Nov 15, 2007 3:58 pm

Deon,

Net 'n paar vrae:
1. Is die settlement chamber voor of na die sand filter?
2. Hoe groot is jou pomp?
3. Watse soort sandfilter is dit? ( Koi of vir swembad?)


Pieter
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Raad nodig oor Filter Empty
PostSubject: Re: Raad nodig oor Filter   Raad nodig oor Filter EmptyThu Nov 15, 2007 4:20 pm

Pieter,

dankie vir jou reply.

1. Die settlement chamber is voor die filter. Die water wat na die filter toe gaan, word deur die pomp uit die chamber getrek en na die sandfilter en uit die sandfilter na die bio-filter gepomp.

2. 0.75Kw

3. Ek weet eerlik nie. Dit lyk soos my swembad s'n. Ek het dit oorgeneem by 'n vriend van my wat al sy toerusting gekoop het en toe besluit het om nie voort te gaan met sy dam nie. Hy het alles by 'n Koi-handelaar gekoop. Hoe sal ek weet wat die verskil is?

Nogmaals baie dankie.
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Guest
Guest



Raad nodig oor Filter Empty
PostSubject: Re: Raad nodig oor Filter   Raad nodig oor Filter EmptyFri Nov 16, 2007 8:54 am

Deon,

ek het jou Skype boodskap gekry.

Dit wil voorkom asof dit 'n swambad sand filter is. As dit so is sal jy die sand moet uit haal en die "vingers" in die filter aanpas sodat dit by die " groter sand" kan aanpas. Wat nou gebeur is dat die growwe sand meer afval stowe deur laat en dat die openinge op die vingers te klein is daarvoor en nou het dit verstop.

Onthou ook dat die growe sand meer weeg as die fyn sand, en dat dit moeiliker is om dit te "back-wash" as die pomp te swak is.

Jy moet ook nie na die " glasie" van die terugspoel kyk nie, maar na die water wat by die uitlaat pyp uit kom.
Dit is ook goed om die sand gereeld "te draai" wat sal verhoed dat daar 'n kors onder in die sandfilter ontwikkel.

Miskien kan jy 'n drukmeter aanbring om vas te stel wat die drukking in die filter is.


Pieter
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Raad nodig oor Filter Empty
PostSubject: Re: Raad nodig oor Filter   Raad nodig oor Filter EmptyFri Nov 16, 2007 9:37 am

Hi Deon

Indien die filter se deksel toegemaak is met skroewe kan jy geredelik aanvaar dat dit ‘n swembad filter is. Die Koi filters kan oopgemaak word met een skroef of "lever" wat met die hand gedraai word en maklike vinnige toegang gee.

Die rede daarvoor is omdat jy veronderstel is om die gruis in die filter elke keer te roer voordat jy backwash. Ek het ‘n piksteel by elke sandfilter waarmee ek die guis ‘n goeie roer gee elke keer wanneer ek backwash, anders kry jy eenvoudig nie die meeste van die gemors uit nie. Soms roer ek, backwash, en roer weer en backwash ‘n tweede keer.

Die swembad filters se vingers binne in die filter is kleiner en fyner en soos Pieter se, die gaatjies op die arms is kleiner en verstop alewig, en dan gaan dit nie effektief wees nie.

Bottomline, ‘n swembad filter werk net eenvoudig nie op ‘n koipond nie.

Indien jou sand/gruis te klein is, gaan die filter ook alewig verstop en makliker ongewenste baterie ontwikkel. Die sand/gruis se korrels behoort ten minste 2 mm te wees. Daarom noem ek dit eerder "gruis" en nie sand nie soos in die geval van ‘n swembad filter nie.

Miskien "backwash" jy nie lank genoeg nie, of jy "rinse" nie lank genoeg na jou backwash nie. Jy moet "rinse" totdat die water silwerskoon is wanneer dit by jou "waste" uitkom.. En ja, die glasie op die filter is nie geskik nie. Kyk na die kwaliteit van die water wat uitkom. Ek sit gewoondlik ‘n T Piece reducer op my "waste" pyp naby my filter waar daar ‘n dun straal water uitkom(8mm), want die einde van my "waste" pyp is ver van die filter waar ek nie dit kan sien vanaf die filter nie. Op die manier kan ek sien hoe die water lyk wat uitkom.

Sterkte
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Raad nodig oor Filter Empty
PostSubject: Re: Raad nodig oor Filter   Raad nodig oor Filter EmptyFri Nov 16, 2007 11:45 am

Baie dankie vir al die terugvoer.

Ek het besluit om maar eerder die regte filter te koop ... dan sukkel ek minder. lol!

Dankie solank!
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Sponsored content




Raad nodig oor Filter Empty
PostSubject: Re: Raad nodig oor Filter   Raad nodig oor Filter Empty

Back to top Go down
 

Raad nodig oor Filter

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Iemand iets nodig van Kwazulu Natal?
» My set filter set up
» ou boere raad
» Goggatjies in filter?
» Sand Filter as Bio Filter Q.

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-