|
Author | Message |
---|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Sanke Thu Apr 08, 2010 9:25 pm | |
| My sanke 53cm |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Sanke Thu Apr 08, 2010 11:55 pm | |
| Not so nice. Compare this type of Sanke to this one I have - similar traits but high in quality - can you see the difference? This is when she was 60cm last year. I should take a updated pic as she is now going for 70cm. Two more years before she will see a show. I added this one to show you an old style sanke with heavy sumi and simple two step hi pattern - very similar to yours - but compare the quality of the hi (kiwa and sashi) - clean head and high quality sumi to finish. This type of sanke really shines when they get to +75cm. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Sanke Fri Apr 09, 2010 9:14 pm | |
| Hi Ernst Thank you for your comments I have found them very constructive and will try and remember in future. This sanke use to be the best fish in my pond and I have to take him. I must admit over the last couple of months I also got a bit disapointed in him. He has also stopped growing this season. He is an ex taiwan chappie,so. Thanks for your coments on the others also. Your sanke is indeed a great fish, maybe one day when you have won with it and want to replace.lt me know please. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Sanke Fri Apr 09, 2010 10:24 pm | |
| Ernst,
Jou Sanke lyk soos Matsunosuke bloedlyn, baie soos die wat Shintaro teel. Mal oor die vis. |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Sanke Fri Apr 09, 2010 11:21 pm | |
| - Jaco wrote:
- Ernst,
Jou Sanke lyk soos Matsunosuke bloedlyn, baie soos die wat Shintaro teel. Mal oor die vis. Ek wil nie Neville se threat 'ambush' nie.... maar sy doen goed die seisoen. Ek dink ons het op 60cm begin na die winter en dit lyk of sy nou 70cm is. Baie goeie body lyn wat sy het en hi het definitief verbeter. Ek weet sakai gebruik momotaro mannetjies op van sy sanke teel pare en die sumi tipe lyk vir my baie na momotaro. Ek droom natuurlik dat sy soos die 90cm+ Dainichi sanke gaan lyk... |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Sanke Sat Apr 10, 2010 12:03 am | |
| Ernst, Jaco it's amazing to see the indepth knowlege you guys have on the breeders and Koi bloodline history |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Sanke Sun Apr 11, 2010 7:09 pm | |
| - Jaco wrote:
- Ernst,
Jou Sanke lyk soos Matsunosuke bloedlyn, baie soos die wat Shintaro teel. Mal oor die vis. Ek dog ek vang haar vandag en neem 'n paar pics vir jou. Eerstens was dit 'n visvang storie of ek was net te optimisities - sy is nou eer 67cm - nog 'n entjie om te gaan na 70cm. Maar die ontwikkeling sover is skitterend - alles wat ek voor gehoop het. Enjoy! |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Sanke Sun Apr 11, 2010 7:48 pm | |
| Ag fok leen hom vir my vir die cresta skou toe. |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Sanke Sun Apr 11, 2010 8:17 pm | |
| - Neville wrote:
- Ag fok leen hom vir my vir die cresta skou toe.
As ek nie nou aan my huis moes bou nie en elke sent daarin gegaan het nie so ek definitief 'n paar opgebring het. Ek hoor dit gaan 'n #%&@ groot skou wees die jaar en self die ouens van Durban bring hulle 'B' teams. Wens regtig ons kon na so iets streef hier onder maar nou ja - dalk eendag. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Sanke Sun Apr 11, 2010 8:47 pm | |
| Ernst, Daai vet wangetjies kom mooi aan, as ek so na die stert kyk gaan sy maklik 80cm haal. Dis verbasend hoe die swart rooi en wit se kwaliteit tops bly na die somer se groei. Die vis het 'n besonderse mooi vel. Pragtig |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Sanke Sun Apr 11, 2010 9:59 pm | |
| - Jaco wrote:
- Ernst,
Daai vet wangetjies kom mooi aan, as ek so na die stert kyk gaan sy maklik 80cm haal. Dis verbasend hoe die swart rooi en wit se kwaliteit tops bly na die somer se groei. Die vis het 'n besonderse mooi vel. Pragtig Thanks! Die effense pop eye is a.g.v 'n onlangse Dimilin behandeling - bietjie vis luis uit Japan gekry. Sal regkom. Ek het die somer bietjie stadiger probeer groei - het verlede jaar gevind ek kry my beste kwaliteit en groei waneer die water tussen 18 - 24 grade is. Ons is nou uiteindelik onder 24 so nou stoot ek weer die kos. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Sanke Sun Apr 11, 2010 10:18 pm | |
| |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Sanke | |
| |
|
| |
|