The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
babies water food pumps western shape 2011 baytril salt pond show filter foam cape 2010 Trickle clinofish dropsy bubble SPOTS barley face growth plants Bead dealers
Latest topics
» What pressure filter?
Hoekom skuur visse teen bodem? EmptyMon Nov 25, 2024 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Hoekom skuur visse teen bodem? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Hoekom skuur visse teen bodem? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Hoekom skuur visse teen bodem? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Hoekom skuur visse teen bodem? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Hoekom skuur visse teen bodem? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Hoekom skuur visse teen bodem? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Hoekom skuur visse teen bodem? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Hoekom skuur visse teen bodem? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Hoekom skuur visse teen bodem?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Hoekom skuur visse teen bodem? Empty
PostSubject: Hoekom skuur visse teen bodem?   Hoekom skuur visse teen bodem? EmptyTue Nov 13, 2007 8:03 pm

Hallo daar.

Ek het net gewonder hoekom 2 van my agt Kois so nou en dan op hulle sye draai en dan teen die bodem van die dam skuur?

Vir my krap ek as ek jeuk, maar hoekom doen visse dit?
My dam is so amper 2 maande oud en alle lesings (pH, nitrite, nitrate & ammoniak) is binne die aanbevole perke.

Sal graag julle menings wil hoor.

Dankie solank!
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Guest
Guest



Hoekom skuur visse teen bodem? Empty
PostSubject: Re: Hoekom skuur visse teen bodem?   Hoekom skuur visse teen bodem? EmptyWed Nov 14, 2007 9:53 am

Deon,

Daar is verskei redes hoekom hulle dit doen.

As hulle dit die hele tyd, aaneen doen dui dit op parasiete!

As net een of twee dit doen, maar net so nou en dan kan dit amonia of nitrite irritasie wees of nadat daar vars water in die dam getap was.

Party Koi "speel" egter so, maar dit kom gewoonlik net in die vroeg-aand voor, en dan doen hulle die gekrap of "flashing" net een of twee maal.

Gooi sout by jou water ( 3kg/1000lt) dit sal help indien hulle, hul self stukkend krap.

As jy verskillende Koi by verskeie handelaars gekoop het, kan dit net parasiete wees. Die beste is om dan te skraap en vas te stel watter parasiet teenwoordig is.
Back to top Go down
 

Hoekom skuur visse teen bodem?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Het ons te veel visse?
» hoekom vrouens nie mag jag nie
» Hoekom is Pieter so stil?
» My Dam en Visse
» Visse vrek gedurende September

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: FAQ-