| Hoekom is Pieter so stil? | |
|
Author | Message |
---|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Hoekom is Pieter so stil? Fri Sep 18, 2009 11:04 am | |
| Oom Pieter, ons mis jou insiggewende opmerkings en postiewe bydraes gevul met jarelange ondervinding, of praat ons te veel nonsens na jou sin? [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
Collin
Posts : 243 Reputation : 0 Join date : 2008-04-27 Location : Pretoria
| Subject: Re: Hoekom is Pieter so stil? Fri Sep 18, 2009 6:16 pm | |
| Hi Paul Oom Pieter het so 'n bietjie vir die jong nursies in die hospitaal gaan kuier hierdie week. Dit is egter nie my plek om te se wat fout is nie. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hoekom is Pieter so stil? Fri Sep 18, 2009 10:32 pm | |
| Sterkte Oom Pieter Moet nou asb nie die pype probeer skoonmaak nie, ek verseker jou dit is nie so sterk soos jou sandfilter nie. LG Die man het seker tennis elbow van SF skoonmaak. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Hoekom is Pieter so stil? Sat Sep 19, 2009 10:58 am | |
| As julle klomp ant-sandfilter manne gedink het julle is ontslae van my maak julle 'n moerse fout. Het reeds gewonder hoekom my komper begin stink toe ek die forum oop maak, eers gedog dis julle Koi damme, maar toe sien ek die, wat als verduidelik. Nadat ek 'n paar stene ontgin het, was ek na 'n begrafnis in Mussina (dis nou 'n warm plek.........as jy 'n vuur daar maak brand die son dit dood) het eers Donderdag terug gekom. Baie bly om te sien julle mis my! |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 57 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Hoekom is Pieter so stil? Sat Sep 19, 2009 2:23 pm | |
| |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Hoekom is Pieter so stil? Wed Mar 10, 2010 8:31 am | |
| Ja en dit Kyk net hier wat se almal na 1 week en nou die ban vir n "jaar". Sjoe [You must be registered and logged in to see this image.] Is die standaarde nie effe dubbel nie [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 45 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hoekom is Pieter so stil? Wed Mar 10, 2010 11:42 am | |
| |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hoekom is Pieter so stil? Wed Mar 10, 2010 2:44 pm | |
| - Admin wrote:
- Oom Pieter, ons mis jou insiggewende opmerkings en postiewe bydraes gevul met jarelange ondervinding, of praat ons te veel nonsens na jou sin? [You must be registered and logged in to see this image.]
Dit vertel 'n verhaal as 'n mens kyk wie hierdie topic begin het, ek glo ons mis die werklike doel van 'n Koi hobbyist forum. Vir my is dit 'n plek waar die uitruiling van kennis en ondervinding plaasvind, om te leer van mekaar en vriende te maak. Ek is oortuig ons kan almal by Oooom Pieter leer. Maar ek is ook oortuig dat die forum nie die plek is om 'n axe te grind met mekaar vir wat ook al die rede is nie. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Hoekom is Pieter so stil? | |
| |
|
| |
| Hoekom is Pieter so stil? | |
|