Hi
Ek is nuut in die hele Koi-ervaring en sou graag advies wou hê.
Toe ek vanoggend my filters skoonmaak, sien ek dat daar sulke klein goggatjies/wurmpies in die filtersisteem is. Is dit normaal?
(Ek het 'n swembadpompfilter, en ook so 'n swart 'n plastiek biofilter???)
Dankie!
Gerhard