|
|
Author | Message |
---|
henkhugo
Posts : 43 Reputation : 0 Join date : 2009-11-10
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Thu Mar 11, 2010 1:40 pm | |
| Hey guys, its a grow and show - not a show and grow..... Yes i have geralds fish in my pond - those of you that came to the pond safari will be able to back me up here - i cant just catch fish at will in my pond due to the lillies.... they will be at the show |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Thu Mar 11, 2010 2:09 pm | |
| Hi Henk / Gerald The reason behind the grow & show is to learn from the Koi growth and development over a period in time. I do understand your pond issue but purchasing Koi with an end prize in mind on a grow and show defeats the goal of an grow and show exercise in my opinion. |
|
| |
henkhugo
Posts : 43 Reputation : 0 Join date : 2009-11-10
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Thu Mar 11, 2010 2:34 pm | |
| but then its a show and grow.... |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Thu Mar 11, 2010 3:22 pm | |
| Is maar jammer dat die reels nie vas gestel was voor die tyd soos met die ander grow en show nie. Grow en Show kompitisies word gewoonlik gebruik deur teelers om sy bloedlyn se ontwikkeling tewys.
Die term "grow and show" verwys gewoonlik na 'n kompitisie wat oor 'n tydperk strek waar die deelnemers hulle visse groei en vertroetel en brag online oor hulle vordering en maandliks fotos post van hul vordering...wel dis hoe dit wereld wyd gedoen word...
Ok sienende dat ek nie in die topic 'n grow en show het nie sal ek my self verwyder....wou net my 2c gee. Voel vry om my post tedelete. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Thu Mar 11, 2010 3:48 pm | |
| Die manne moet maar doen wat hulle happy hou. Hi Drikus Ons het meer as 'n maand laas gemeet. Ek kry hopenlik my kamera more terug. Wil jy ook nou kop uit trek ? Laat ek maar al die pad spog tot ons meet. Ek wil die liniaal langs jou Koi sien, ek is nie meer so seker van jou bak mate nie. Ek soek 'n voorgee aangesien ek nou eers die Kohaku Grow and Show moes groom. |
|
| |
Drikus van Dijk
Posts : 11 Reputation : 0 Join date : 2009-12-29 Location : Vredenburg
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Thu Mar 11, 2010 10:13 pm | |
| Hi Bobby, Ja ons kan so maak met die meet en "brag" Die voorgee storie, ek is nie so seker nie. Kom ons se jy kan maar VOORGEE dat jy haar gegroom het. He He !! Hi Utsuri 35cm |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Thu Mar 11, 2010 10:19 pm | |
| Nee wat Drikus met 35cm gaan ek nie voorgee nodig he nie. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Thu Mar 11, 2010 10:24 pm | |
| Hi Mario, are you ready to show us more pic's |
|
| |
Drikus van Dijk
Posts : 11 Reputation : 0 Join date : 2009-12-29 Location : Vredenburg
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Thu Mar 11, 2010 10:34 pm | |
| Hoor Hoor, sak Sarel.
Onthou daar is nog altyd Soutie se kaart om te speel "quality" |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Thu Mar 11, 2010 10:40 pm | |
| |
|
| |
CvZ
Posts : 45 Reputation : 0 Join date : 2009-08-20 Age : 55
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Fri Mar 12, 2010 4:36 pm | |
| Nou ja. Laat ek nou maar my trots in my sak druk en 'n foto van my Hi-Utsuri's plaas. Dit is ongelukkig 'n foto wat begin Januarie geneem is. Ek sal hierdie naweek weer fotos neem om te kyk of hulle enigsins gegroei het vandat hulle in hulle nuwe omgewing is. Op hierdie stadium was hulle 16cm. Hopelik is daar beter nuus vir my as ek hulle weer meet. Kan hulle nie op die oomblik sien nie a.g.v. groen water. Moet nog die UV koppel. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Fri Mar 12, 2010 6:35 pm | |
| Baie mooi dat jy ons join Mnr CvZ, ek is jammer om van jou moelikheid te hoor, se maar net as ons kan help met die vaardighede. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 14, 2010 4:57 pm | |
| |
|
| |
mario kensley
Posts : 33 Reputation : 1 Join date : 2009-12-02
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 14, 2010 5:03 pm | |
| Took this pic earlier, my hi utsuri is currently standing on 30cm. |
|
| |
Phillip
Posts : 26 Reputation : 0 Join date : 2007-07-27
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 14, 2010 5:30 pm | |
| Mario, what is wrong with the pectoral fins? |
|
| |
mario kensley
Posts : 33 Reputation : 1 Join date : 2009-12-02
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 14, 2010 5:35 pm | |
| Nothing wrong with pectoral fins, its just the way the pic was taken. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 14, 2010 9:33 pm | |
| Hi Bobby, Ek sal jou aan raai om die kamera se normale flash aantesit wanneer jy die koi af neem, dit neem baie van die water glare weg en veroorsaak dat die beligiting van vooraf kom..
Die probleem met glare op die water soos ek al agter gekom het is dat die kamera "confuse" as mens op AF-C is en dan weet hy nie waar om tefokus nie en dan spring die fokus die heeltyd rond.
'n Tegniek wat servaas ook vir my verduidelik het wat hy gebruik as daar glare is - Stel jou kamera se fokus na AF-S of AF inplaas van AF-C. Fokus dan die kamera op 'n naat of 'n merk in die bak. Jy kan self 'n merk maak met 'n permanent marker. Dan fokus jy jou kamera op die naat en hou die shutter release knoppie effens gedruk (fokus) en jy hou hom so. Maak seker dat die kamera op die merk gefokus het. Beweeg die kamera dan na die koi met die knoppie so effens ingehou en wanneer die koi in die regte posisie is dan druk jy die shutter release knoppie heeltemal in en neem die foto.
Wat hier gebeur is dat die kamera nie gaan her fokus as jy die photo neem nie, hy gaan die fokus gebrruik wat jy gedoen het op die naat in die bak.
Dis nie die beste tegniek volgens my min ondervinding nie maar dit werk. |
|
| |
Colyn
Posts : 413 Reputation : 0 Join date : 2008-04-21 Age : 72 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 14, 2010 10:51 pm | |
| |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 14, 2010 11:10 pm | |
| Dankie Wayne en Colyn Thanks for posting your Hi Utsuri Mario, I see on the size thing you have some catching up to do. Well after today's measurements Drikus could not fail my bowl or my ruler, so he has now moved onto the quality card as backup motivation for his Utsuri. |
|
| |
mario kensley
Posts : 33 Reputation : 1 Join date : 2009-12-02
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 14, 2010 11:39 pm | |
| Hi Bobby, dont be shy to mention what exactly you feeding to get that growth ??? |
|
| |
CvZ
Posts : 45 Reputation : 0 Join date : 2009-08-20 Age : 55
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Mon Mar 15, 2010 10:00 am | |
| Ok. Ek het die groen water trotseer en albei is nog springlewendig en hulle het gegroei. No 1. Was 18cm on 13 Febr. Now 22cm No 2. Was 18cm on 13 Febr. Now 20cm No 1 lyk goed, maar no 2 se sumi lyk nie goed nie. Ek hoop maar no 1 groei mooi sodat ek ook met julle ouens en julle jumbo koi's kan meeding. Ek is net bly hulle begin nou groei |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Mon Mar 15, 2010 12:12 pm | |
| - mario kensley wrote:
- Hi Bobby, dont be shy to mention what exactly you feeding to get that growth ???
Hi Mario Good water quality, garlic and honey, plus lots of luck with the genes. Well you will see my Sakai show and grow is achieving no growth to date in QT so I am riding the tide while it last. So more luck than wisdom But don't forget the very important Quality card. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sat Mar 27, 2010 6:13 pm | |
| Kom nou Drikus, dit help nie jy sit langs die dam en bewonder jou groei nie, post bietjie daardie Hi Utzuri, laat ons nou maar na die Quality kaart kyk, jy kan tog nie meer op groei inhaal nie. Sien ek post sulke lelike fotos om julle later te laat skrik. Jy sien ek kon hierdie een self kies en daarom is die groei so mooi, nou ja helaas ek kon nie die Kohaku kies nie. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 28, 2010 5:29 pm | |
| Shame nobody wants to play with my Hi Utsuri so I will have to post again today.. wait for it Drikus !! 39 cmDit wys nou net wat kan gebeur as 'n mens self kan kies. Dit is jou laaste kans dan gaan ons die 40's slaan. Bakki Shower Quinton Bakki Shower |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 28, 2010 6:56 pm | |
| Is ook 'n uitstekende verbetering op die photo kwaliteit. Ek het diselfde raad / opinie as met die kohaku foto. Lig die hoek effens. Kop 'n klein bietjie meer van bo af. Verder is alles reg. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show | |
| |
|
| |
|