The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
small clinofish plant face 2011 filter SPOTS pond shape food western pumps growth bubble foam dealers salt Dimilin babies Bead cape show electricity plants dropsy baytril
Latest topics
» New member, hallo everyone
Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Nitriete baie hoog; wat nou? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Nitriete baie hoog; wat nou? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Nitriete baie hoog; wat nou? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Nitriete baie hoog; wat nou? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Nitriete baie hoog; wat nou? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Nitriete baie hoog; wat nou?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyMon Dec 10, 2007 9:58 am

Goeie môre, Koi-vriende.

Saterdagaand is een van my Kois dood. Hoegenaamd geen uitwendige tekens wat kon veroorsaak dat hy vrek nie. Skubbe was slymerig, als reg.
Toets toe vroeg gister-oggend die water.

pH: 8.5
Ammonia: 0.1
Nitriete: 4
Nitrate: 0

Ek het so te sê 30% water geruil en BAIE aqua-zime ingegooi. Water is op die oomblik verskriklik troebelrig en lyk verder reg.
Nie kans gehad om vanoggend weer te toets nie.

My vermoede is dat ek dalk net té veel kos ingegooi het en als nie geëet word nie.

1. Wat kan ek doen om Nitriete af te bring? (bio-filter so 8 weke oud.)
2. Wat nog kan die hoë telling veroorsaak?

Baie dankie solank vir julle hulp en raad!

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyMon Dec 10, 2007 8:05 pm

Hi Deon, jy moet besef dat jou pond nog totaal ongevestig is en dat jy die kos inname moet beperk totdat die pond meer gevestig is. Dit neem ten minste 3 maande voordat die Nitrobacter wat die nitriete omskakel in Nitrate regtig op dreef is, en dit neem tot 'n jaar voordat hulle op volle sterkte is. Die eerste paar maande moet jy eenvoudig baie water changes doen en min kos gee, veral as jy baie vis in jou dam het. Daarom se hulle, begin met baie min vis en vergroot jou kolleksie oor 'n tydperk van maande.

Nitriete affekteer die vis se vermoe om suurstof uit die water te haal aangesien sy organe wat dit effektief moet doen, vergiftig word. Sout negativeer weer in 'n mate die effek, so, my raad is, doen more weer 'n 30% water verandering en verhoog jou sout konsentrasie tot 4 kg/1000 liter en hou dit daar. Gee niks kos die volgende paar dae, en hervat slegs wanneer jy sien dat die nitriete op 'n aanvaarbare vlak is. Die volgende paar weke sal jy byna elke dag die Nitriete moet toets. Die Nitrobacter is duidelik nie genoeg nie, en groei baie stadiger as Nitrosomonos wat weer die ammonia uitsorteer. Dit is waarom jou ammonia aanvaarbaar is en nie jou nitriete nie.

Sterkte


Last edited by on Tue Dec 11, 2007 9:31 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyMon Dec 10, 2007 10:20 pm

Hi Deon

Wat se soort filter het jy?

Wat 'n mens partykeer kan doen om jou filter 'n "jump start" tegee is om by een van jou vriende filter media te gaan leen wat 'n gevestige filter het. Die bakteria op sy media sal help om jou filter vinniger aan die gaan te laat kom.

Ek het in van jou vorige boodskappe geskien dat jy 'n product met die naam Anti-bac gebruik - ek ken dit glad nie en het gewonder of dit 'n anti-bakteriese middel is?...want dit kan jou filter se bakteria miskien vernieting....soos ek se ek ken nie die produk nie so ek mag mieskien heeltemal verkeerd wees.

Wees net versigtig vir teveel of kombinasies van medikasies want sekere medikasies kan jou filter negatief beinvloed veral as dit 'n ongevestige filter is.

30% water change is 'n goeie idea so een keer 'n week - pasop net vir teveel kloor in die minisipale water dit is nie goed vir die kois of vir die filters nie..So kry maar 'n declorinator middel. Oh ja en watch die Total Alkalinity van die minisipale water - dit is party keer baie laag en kan 'n PH crash veroorsaak so jy mag mieken bio carb moet by voeg..maar soos gewoonlik wees baie versigtig - 'n ander opsie is oester skulpe, maar dit vat baie lank....

Wat baie mense nie besef nie is dat jy nie PH kan beheer nie - Jy kan net Total Alkalinity (TA) (Hardheid van water) beheer. Party mense gooi Bio carb in en check die PH totdat dit hoog genoeg is, maar more oggend is die PH weer laag...dan goe hulle weer bio carb in - Dit veroorsaak dan 'n spike en al die visse vrek....so baie mense dink dat bio carb nie werk nie omdat hulle die PH meet in plaas van TA. Al wat 'n mens hoef tedoen is om seker temaak dat die Total Alikalinity tussen 80 - 120 is en die PH sal homself beheer. Sien http://www.koinetwork.co.za/Home.aspx?Page=UsrGeneric.ascx&Rec=247


Groete

Wayne
www.KoiAdventures.co.za
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 8:36 am

Baie, baie dankie Paul & Wayne vir julle baie deeglike antwoorde wat ook sin maak.

Ek het vanoggend omtrent 'n 40% water change gedoen en is nou besig om weer vol te maak. Het ook redelik baie aqua-zime ingegooi om chloor uit te haal.

Julle antwoorde maak vir my baie sin.
Die water het agteruit begin gaan na ek die anti-bac (sal die volledige naam vir julle kry) ingegooi het. Dit het dan heel waarskynlik die bakterië in my bio-filter doodgemaak.
Ek het 'n 25liter swart bio-filter met daai keramiek media en het ook 'n UV-lig in die waterlyn.

Waar kan ek bio carb koop?

Nogmaals baie baie dankie vir julle raad.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 9:13 am

Hi Deon

Sorry, uit gewoonte noem ek dit Bio Carb dit is word eintlik "bicarbonate of soda" genoem - mens kan dit by pick 'n pay koop. - By die bak afdeeling. Onthou dit is nie baking soda nie - dit is bicarbonate of soda.

Dit is moeilik om tese hoeveel om in te gooi so neem 'n halwe koppie op ' slag en meet die TA na 2 ure. Lees die artikel hier bo om tesien hoe om jou TA temeet. Dit sal jou help om uit tewerk hoeveel jy moet gebruik per maand. Ek gebruik so 500g 'n maad op my 30 000 lieter koi dam - maar dit verskil van dam na dam.

Groete

Wayne
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 11:42 am

Great! Thanx Wayne.

Het voor hierdie reply sommer by DION 'n produk met die naam van "Alkaline Up" gekoop. Die ouens sê dit stoot ook die TA op.

Is die TA van kraanwater normaalweg hoog of laag?

Watter produk kan jy aanbeveel om my bio-filter weer te kick-start?

Dankie weer! Ek waardeer jou hulp BAIE! Very Happy

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 12:43 pm

Hi Deon

Dit hang van jou omgewing af - Hier by my in kraai fontein is die TA 30 maar die PH is baie hoog in die minisipale water. Voeg die minisipale water in jou pond - Na 2 ure neem jou TA lesing an behandel dan jou pond.

Die Alkaline up wat jy gekoop het mag miskien temin wees...en glo my Bicarbionate of soda is baie goed koper.

Wayne
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 12:50 pm

Wayne,

ek besef toe dat ek hopeloos te veel betaal het vir gewone koeksoda.

Watter produk kan ek gebruik om die bio-filter te start?

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 2:18 pm

Hi Deon, ek glo glad nie in enige produkte wat die Alkalinity dramaties aanpas nie, en het dit nog nooit gebruik nie. Indien jy gereeld water veranderings doen, behoort jy nie 'n probleem te he nie. Oor die algemeen is die Alkaliniteit van Munisipale water redelik hoog.

Ek sou Alkaline up of koeksoda of ander chemiese middels slegs aanbeveel in 'n noodgeval en hou maar by my oester skulpe en gereelde water veranderings. Dit gee vir my ook 'n goeie verskoning om gereeld oesters te gaan eet en dan sommer by die kombuis te bedel vir almal se skulpe. Very Happy Ek het al gevind dat my alkalinity sommer binne 'n dag beter raak, en die skulpe dien ook sommer as biomedia waarop die bakterie lekker groei. In een van my ponds het ek koraal in my filter, en dit verseker 'n baie stabiele ph en alkalinity in die spesifieke pond.

Sien byvoorbeeld http://www.raingarden.us/alkalinity.pdf

"In a pH crash emergency, you can
add baking soda (also called bicarbonate of soda) which will quickly react with the acids to
immediately raise the pH. However, for routine use baking soda is not a good choice. As
alkalinity is replenished baking soda also raises the pH higher than we may like. It is not
uncommon for the pH to reach 8.4 after adding baking soda to a pond. A better way to slowly
replenish alkalinity is to have some oyster shells or clam shells in the system. Oyster shells are
composed of calcium carbonate and they can be kept in a filter chamber or anywhere that water
flows over the them. The oyster shells will slowly dissolve (over years) as acids in the pond water
attack the shell. Oyster shells will not raise the pH above that of our tap water yet they will
constantly replenish alkalinity."

Ten opsigte van jou vraag oor 'n kickstart, ek gebruik 'n produk wat aanbeveel word deur Servaas De Kock synde BioBoost, en ek kry dit ook sommer by hom teen 'n fraksie van die prys wat ander handelaars vra. Hy sal dit per pos aanstuur. Sien Platinum Koi se website.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 2:39 pm

Ek stem saam met Admin dat oester skulpe better is, maar die probleem is dat ju tonne van die goed nodig het en dit vat tyd vir dit om tewerk. Ons almal het nie die spasie vir al die skulpe nie. Ek het 4 sake oester skulpe in my filter bay en ek moet tog elke maand my water buffer met bicarb.

Die link wat admin hierbo aangewys het is van 'n ou in Hawaii (Newsletter of the Hawaii Goldfish and Carp Association)..... so ek raai jou aan om ons opienies teignoreer vir nou omdat elke koi keeper dink dat hy alles weet... king

"Oor die algemeen is die Alkaliniteit van Munisipale water redelik hoog." lol!

I just tested mine in Kraai Fontein
TA : 20
PH : 8

Cape Koi in joostenberg vlakte
TA : 30
PH : 8.0

I phoned Robert Wagner in Pinelands
TA : 20
PH 8.5

Ersnt Van Dyk in Stellenbosch
TA : 250
PH : 9.5

Driekus Van Dijk in Jacobs Baai
TA : 10
PH : 7.5

So gaan liewer en toets jou eie minisipale water se TA en dan kom se jy vir ons hoeveel dit is. Elke area verskil...Hawaii is baie ver van Suid Afrika af. geek


Last edited by on Tue Dec 11, 2007 3:09 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 3:07 pm

Ok, baie dankie vir al julle hulp!

Ek het baie waardering hiervoor en leer elke oomblik.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 3:50 pm

Wayne Wayne Wayne, ek se beslis nie dat ek alles weet nie. Inteendeel, ek moet nog baie leer en leer elke dag nog. Die idee van 'n forum is juis om opinies te lig en ervarings te deel.

Ek se bloot dat biocarb nie vir my gewerk het oor jare nie, en as dit vir jou werk, goed en wel.

Dit is egter my plig as administrateur op die forum om die ander kant van die saak ook te stel. Sodoende kan lesers hul eie opinie vorm.

Jy moet aanvaar dat opinies van tyd tot tyd met jou gaan verskil. Die internet is deurspek met botsende uitsprake en weersprekings as dit kom by Koi en veral water kwaliteit.

Kyk maar byvoorbeeld na die interpretasie van PH versus Alkaline versus alkalinity. Nadat ek duisende websites gelees het en talle Koi boeke besit, beskou ek die artikels in koivet.com as die mees gesaghebbendste. Op hierdie onderwerp verskil hulle met jou, met my, met Robert se artikel en die ander webtuistes waarna jy verwys.

Dink net hoe "boring" sou die lewe gewees het as ons almal ooreengestem het. lol!
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 4:33 pm

Admin wrote:
Dink net hoe "boring" sou die lewe gewees het as ons almal ooreengestem het. lol!

Dis só waar. Neem byvoorbeeld net 'n onderwerp soos sout. So hou die Amerikaners nie van sout nie en ons Suid afrikaners gooi sout. Dis amper soos braaisout. lol!

Lekker dag en nogmaals baie dankie!
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 4:58 pm

Hi Admin

Ja die Koi hobby in general is 'n snaakse ding....Almal het altyd sy eie opinie of idea oor 'n sekere onderwerpe en stem gewoonlik nooit saam met 'n ander man nie. Ek verwys nie nou net na jou nie - want ek self is skulding daar aan....Dit is presies hoekom die Koi Dealers nie goed oor die weg kom met mekaar nie...want die een se bevoorbeeld - gebruik Sout saam met M&F en ander se maak seker daar is nie sout in jou water nie.

Dit is hoekom ek gese het. "ek raai jou aan om ons opienies teignoreer vir nou omdat elke koi keeper dink dat hy alles weet... "

Partykeer moet 'n mens maar na almal luister en dan jou eie ding gaan doen sodat jy die waarheid vir jouself kan uitken.

Ai wat praat weer later.

Wayne
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 5:32 pm

Jy's reg, dis hoekom ek reeds twee en 'n half jaar gelede toe ek my webtuiste geskep het, op die voorblad die volgende aanhaling aangebring het, en dit is steeds daar:

There is no right way or wrong way when it comes to Koi-keeping in South Africa. There are so many different viewpoints, so many myths, and so many Internet sites that guide you into a wrong direction purely to sell their products.

The best is to look at all the pro’s and con’s and only then you can make an informed decision. The aim of this site is to provide you with some of the pro’s and con’s to enable you to make the right decisions when setting up a pond, maintaining your Koi, or buy the right Koi.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 5:46 pm

Net vir opvolg:

Die TA van my dam is 90. Soos ek verstaan het is enigiets tussen 80-120 aanvaarbaar.

Nogmaals baie dankie!
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyTue Dec 11, 2007 5:58 pm

Hi deon

90 is goed... geen probleem daar nie. Net vir intresandheid wat is jou minisiplae TA en waar bly jy?

Sien die TA is veronderstel om hoog tewees in jou kraan water anders roes die pype want lae TA veroorsaak lae PH wat acid is (so dit vreet metaal) - ek wonder of dit afhang hoever 'n mens van die water resavor af bly?

Wayne
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyFri Dec 14, 2007 10:52 am

Ek wil ook 'n eiertjie le!!!!!!!

Ek gebruik boorgat water met 'n pH van 5,1!
"Conductivity" 25ps/cm (micro siemens),08-0,2 mho
Dissolved Solids 163mg/l
PO4 <0,5ppm
SO4 <7 ppm
Om die ph op te kry het ek "sement stene" in my "overflow-chamber" geplaas.
Na twee weke van stene by te voeg en uit te haal het ek die balans gekry.
TA 20
pH 7,6
Na 'n 2 jaar is dit nog dieselfde!

Ek het ook gevind dat die pH van die laaste dam wat ek gebou het 10,2 was nadat ek die water in gesit het.
Dit was as gevolg van die hoe sement inhoud van Chem-crete, waarmee die dam geseel was.
Na 35lt soutsuur en ongeveer 10/100% water veranderinge was die water eers gereed vir Koi.

Die munisipale hier in Krugersdorp is TA 100; pH 8,5

Ok, eier is gele lol!

Pieter
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyFri Dec 14, 2007 10:59 am

Dankie vir jou eiertjie... jocolor en dit is nie eers paas fees nie. lol!

Dit is die lime in die cement wat die PH opgestoot het.


Last edited by on Fri Dec 14, 2007 11:01 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyFri Dec 14, 2007 11:01 am

AG JOU HAAS STERT MAN geek
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyFri Dec 14, 2007 11:45 am

PAAS op vir die Calsium en Magnesium in die eirdoppe, dit jaag die PH op, lol!
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? EmptyFri Dec 14, 2007 11:48 am

Ever tried adding vitamin pills like - Vital Calsium to a koi pond?....wonder if it will work?
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Sponsored content




Nitriete baie hoog; wat nou? Empty
PostSubject: Re: Nitriete baie hoog; wat nou?   Nitriete baie hoog; wat nou? Empty

Back to top Go down
 

Nitriete baie hoog; wat nou?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» George se nuwe dam
» Dit reen nog steeds
» Sakura koi Farm Purchase
» Visit - Piet Ungerer

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-