The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
pumps electricity babies pond filter 2011 face bubble Dimilin plant foam baytril food SPOTS salt dealers dropsy small plants clinofish Bead shape growth show western cape
Latest topics
» New member, hallo everyone
Asyn om pH af te bring? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Asyn om pH af te bring? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Asyn om pH af te bring? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Asyn om pH af te bring? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Asyn om pH af te bring? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Asyn om pH af te bring? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Asyn om pH af te bring? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Asyn om pH af te bring? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Asyn om pH af te bring? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Asyn om pH af te bring?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Asyn om pH af te bring? Empty
PostSubject: Asyn om pH af te bring?   Asyn om pH af te bring? EmptySun Dec 23, 2007 1:46 pm

Goeie middag.

Wil net hoor wie het al met sukses asyn gebruik om pH van jou Koi-dam af te bring?

Ek het onlangs op verskeie plekke gelees dat mense dit met sukses reggekry het en dit selfs kon regkry om die dam se buffer ook daarmee saam af te bring.

My dam se pH is 8.5 (minisipale water is so hoog) en ek sal dit baie graag na iets soos 7.5 wil afbring. Ek besef die visse is sensitief vir groot pH veranderinge en sal dit stadig doen.
(Ek moet sê ek het ook swembadsuur oorweeg maar dit is seker bietjie kwaai?)

Dankie solank.
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Asyn om pH af te bring? Empty
PostSubject: Re: Asyn om pH af te bring?   Asyn om pH af te bring? EmptySun Dec 23, 2007 9:34 pm

Ek het al gemerk dat mense asyn gebruik, maar ek het die volgende ook raakgelees wat in n mate sin maak:

Vinegar is an Acetic acid. Acetic acid is actually toxic to fish. Vinegar decomposes into a long list of organics, all of which must be broken-down by bacterial action. This increases the bioload on your pond, consumes oxygen, and contributes to high waterborne bacterial counts. Vinegar in solution is an eye and gill irritant as well.

8.5 is nie so bad nie en sal waarskynlik mettertyd stabiliseer op 'n laer vlak. Ek sou nie gelol het met die ph as ek jy was nie. Jy gaan net 'n fluktuasie veroorsaak wat nie goed is nie, en asyn kan selfs 'n "crash" veroorsaak. Moet nie krap waar dit nie jeuk nie.

Nitrobacter en Nitrosomonas groei op hul beste met hoe PH.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Asyn om pH af te bring? Empty
PostSubject: Re: Asyn om pH af te bring?   Asyn om pH af te bring? EmptySun Dec 23, 2007 9:46 pm

Ok Paul, baie dankie vir die raad.

Sal dit beslis navolg.
Nogmaals baie dankie!

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Guest
Guest



Asyn om pH af te bring? Empty
PostSubject: Re: Asyn om pH af te bring?   Asyn om pH af te bring? EmptyMon Dec 24, 2007 9:35 am

Deon,

ek stem saam met Paul!
Jy sal nog leer as dit by Koi kom los jy goed soos dit is as dit reg werk!
Die pH is reg vir Koi, hou net die chloor dop.
Voorgestelde riglyne wissel van 6,5-8,2 ( ph 8-8,8 is idiaal vir die groei van Nitrosomonas > die goeie bakterie in jou filter<)
Onthou net dat seker "medisyne" wat by die dam water gevoel word by hoe pH meer gevaarlik is.

Hou op fout soek en geniet jou Koi Exclamation drunken

Pieter
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Asyn om pH af te bring? Empty
PostSubject: Re: Asyn om pH af te bring?   Asyn om pH af te bring? EmptyWed Dec 26, 2007 4:56 pm

Baie dankie vir julle replies, ek waardeer julle hulp en raad baie.

Pieter, op die oomblik moet ek krap en ek verduidelik gou.

Ek het 23 November 'n dooie vis in my dam gekry. Die vis se onderkaak het 'n gat in gehad. Volgens die ouens by die Koi dealer, is dit parasiete en 'n goeie dosis anti-bac is aanbeveel. Ek het op hulle aanbeveling 'n BAIE sterk dosis in die dam gegooi.

'n Week later is nog 'n vis dood; met geen merke of enigiets sigbaar fout van buite. Omdat ek gedink het dis weer parasiete of iets, het ek weer 'n baie sterk dosis anti-bac ingegooi.

Die lank en die kort is dat ek 'n Nitriete-spike gehad het wat eers na waterruilings van 4mg/liter afgekom het na 2mg/liter.
Die anti-bac het ook al die goeie bakterië in my bio-filter uitgewis.

Ek het produkte van OrganicAqua gekoop om seker te maak die visse is oraait, b-bac om weer goeie bakterië in my bio-filter te kry en ander goed om die water te herstel.

Na so te sê 2 weke sedert al hierdie goed, is die Nitriete & Nitrate = "0" en die Amonia 0.1. pH bly staan op 8.5.

Maar, my water is groen. Ek het die filter ordentlik teruggespoel, met en sonder die deksel, en Maandag ook nog 'n 65W UV-lig op gekoppel bý my bestaande 15W UV-lig.

Die xtra UV-lig loop nou al 48 uur en daar is tot dusver regtig nie 'n verskil nie. Ek het vandag 'n hele paar keer ook die bottom-drain se pyp na die settlement chamber geflush en daar het baie gemors uitgekom.

Weer die sandfilter teruggespoel en nou wag ek.

Wat kan ek doen? Voor al hierdie gemors met die 1ste vis wat dood is, was my water kristalhelder, so ek weet dis moontlik.

Ek sal enigiemand se raad regtig waardeer.

Deon Sad
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Guest
Guest



Asyn om pH af te bring? Empty
PostSubject: Re: Asyn om pH af te bring?   Asyn om pH af te bring? EmptyThu Dec 27, 2007 9:00 am

Hi Deon,

Kom ons begin by die Koi wat gevrek het.

Dit wil voorkom as of daar parasiete teenwoordig is.
Verrotting van die mond of onderkaak word hoofsaaklik deur Flavobacterium columnare ( Columnaris Dease) veroorsaak.Dit sal gewoonlik die vel op swak plekke aanval en gewoonlik na 'n parasiet aanval meestal parasetiese infeksie soos Ich of Thichidinia.
Die laat gewoonlik 'n oop wond en tesame met die bakterie genaamd Aeromonas Hydrophila kan dit jou water besmet en jy kan tot al jou vis verloor.
Die beste is on nuwe vis te skraap en microskoopies te ondersoek om vas te stel of daar enige parasiete teenwoordig is en dan die behandeling daar volgens toe te dien.
Onthou net daar is geen medisyne vir Koi nie, NET GIF teen parasiete!
Jy moet dus oppas om enige behandeling op jou dam toe te dien.
Anti-bac, in my opinie was nie die regte besluit nie.
Die oorsaak was die parasiete wat die vel beskadig het, waarna die "slegte bakterie" soos reeds genoem aangeval het.

Wat nou met jou water gebeur het is dat al die bakterie vernietig is, en dat jy jou dam as "nuut" moet beskou, so die filters moet van vooraf "verouderd" van daar die Alge uitbreek.

Jy het nou reeds die filters se bakterie beskadig en ek stel voor dat jy Potassium Permanganate toedien teen 3g per 1000lt.
Dit sal help teen die parasiete en vir die "groen" water.
Wanneer jy dit toedien, " by-pass" jou sandfilter, skakel UV ligte af en sorg dat daar oorgenoeg suurstof is!

Die water sal later bruin word en binne 'n paar dae sal die water helder wees. "Back-wash" dan jou filter goed en doen 'n 30% water vervanging.

Die water sal nou ook helder genoeg wees sodat jy van jou Koi kan vang om 'n skraap vir parrasiete te doen.

Sterkte,

Pieter
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Asyn om pH af te bring? Empty
PostSubject: Re: Asyn om pH af te bring?   Asyn om pH af te bring? EmptyThu Dec 27, 2007 7:43 pm

Ai, Pieter.

Ek waardeer jou hulp baie! Exclamation

Ek sal maak soos jy sê. Waar kry ek die potassium Permanganate? Ek sal ook sekerlik, en veral vir die toekoms, 'n mikroskoop moet koop? Waar kan ek so ding in die hande kry en @ watter prys? Ek hoef seker nie iets soos wat die FBI gebruik te hê nie.

O ja, was vandag gou na die Renoster- en Leeupark en toe ek terugkom was die water beslis BAIE beter. Ek kan my visse nou al in die vlak kant sien swem.

Nogmaals baie dankie vir jou hulp!
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Guest
Guest



Asyn om pH af te bring? Empty
PostSubject: Re: Asyn om pH af te bring?   Asyn om pH af te bring? EmptyFri Dec 28, 2007 8:48 am

Deon,

Potassium Permanganate kan by enige apteek gekoop word.
Gewoonlik is 'n microskoop wat 40x vergroot goed genoeg, net Costia is beter sigbaar met 100x.

Van die Koi handelaars het microskope, en sal jou kan help. Ek dink Loolilocks in Trichartstraat, Boksburg is die naaste aan jou vir so iets.
Ek weet van ouens wat microscope by " Toys'r'Us" gekoop het wat goed genoeg werk.

Pieter
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Sponsored content




Asyn om pH af te bring? Empty
PostSubject: Re: Asyn om pH af te bring?   Asyn om pH af te bring? Empty

Back to top Go down
 

Asyn om pH af te bring?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-