The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
waterproofing food sand plants Bakkie liner feeding chagoi pumps pond bakki salt feeder filtration Light skimmer filters filter zeolite Potassium anoxic shower pump virkon ponds show
Latest topics
» 9 Beatifull koi for sale
Yesterday at 10:08 am by zach

» Run in Japan 2016 part 8
Mon Dec 05, 2016 1:45 pm by atb tv

» Run in Japan 2016 part 7
Mon Nov 28, 2016 12:06 pm by atb tv

» Run in Japan 2016 part 6
Thu Nov 24, 2016 10:08 am by atb tv

» Run in Japan 2016 part 5
Tue Nov 22, 2016 11:33 am by atb tv

» Run in Japan 2016 part 4
Tue Nov 15, 2016 10:05 am by atb tv

» Pics from Japan report with aquatechnobel
Sun Nov 13, 2016 5:00 pm by atb tv

» Run in japan 2016 part 3
Sat Nov 12, 2016 2:41 pm by atb tv

» Run in japan 2016 part 2
Thu Nov 10, 2016 1:26 pm by atb tv

December 2016
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share | 
 

 George se nuwe dam

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
kalaharikind



Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2009-11-16
Age : 46
Location : Dealesville

PostSubject: George se nuwe dam   Sat Dec 12, 2009 10:22 am

Hey al die Koi-ane ,
Graag wil ek net my eerste probeerslag (alles is DIY) met julle deel. Die dam is omtrent so 4000l (sonder water-feature en stroom). Ek woon in Dealesville so 60km van Bloem en die dam het nog geen vis behalwe n paar commets en fan tails wat ek gebruik om my Bio-filter "in te loop". Nog net een week dan sal ek die groot soektog na vis van stappel stuur. My water is nou al vir 2 weke helder skoon met al die levels reg. Die forum was my grootste bron van kennis en raad , baie dankie aan almal se comments dit het onsettend baie gehelp veral by die filtrering. ek beoog om so 4 of 5 vis aan te hou in die dam (die volgende een wat heelwat groter gaan wees is al klaar in beplanning).[img]
[img]
[/img]
[img]
[/img]
Back to top Go down
View user profile
Jaco



Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 50
Location : Odendaalsrus Freestate

PostSubject: Re: George se nuwe dam   Sat Dec 12, 2009 12:34 pm

Baie mooi, ek sien nog baie plek op daai erf.
Back to top Go down
View user profile
angryant



Posts : 203
Reputation : 1
Join date : 2009-05-16
Age : 43
Location : Blouberg, Cape Town

PostSubject: Re: George se nuwe dam   Sat Dec 12, 2009 2:05 pm

That's what I wanted to say you should have gone bigger we all make that mastake but well done and it looks good very very neat. Now take your time getting your 5 best possible koi don't make the same mastake as every new commer including myself I think if you go to get any koi take your camera take some pics book the koi post them on the site get feed back if it is good go pic up your fish as you would have read loads of us buy our first koi only to end up giving the away later

nice enjoe
Back to top Go down
View user profile
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: George se nuwe dam   Sat Dec 12, 2009 7:35 pm

Baie netjies, ek glo jy gaan dit nog baie geniet en soos ons almal met die tyd wil vergroot. Ek het onsettend baie van mede Koi keepers en my eerste dam die afgelope 2 jaar geleer. Sterkte met die plasing van Koi vorentoe.
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: George se nuwe dam   Sun Dec 13, 2009 12:51 pm

Geluk met die nuwe dam en ek is bly om te sien daar nog Vrystaters op die Forum. As jy gratis Koi soek is jy welkom om in Bloem te kom haal. Mense dink dat gratis vis siek of baie sleg is. Indien jy belangstel sal ek fotos plaas van die wat ek van ontslae wil raak. Besig om plek te maak vir beter Koi.

Ek merk op een van jou fotos dat die UV onderste bo gemonteer is. Wees versigtig dat die lamp nie beskadig word as jy die pomp afskakel nie, aangesien die UV dan droog sal loop en lamp kan blaas sodra pomp weer aangeskakel word en water vloei oor die warm lamp.
Back to top Go down
View user profile
Pieter J de Villiers



Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 65
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: George se nuwe dam   Sun Dec 13, 2009 1:07 pm

Hi,

Koppel net die pomp en UV lig op dieselfde skakelaar, en jy is OK!
Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
kalaharikind



Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2009-11-16
Age : 46
Location : Dealesville

PostSubject: Baie dankie ,   Mon Dec 14, 2009 5:42 am

Baie dankie vir almal se komplimente , ek wardeur dit opreg.
Een dink van mede koi eienaars wat my nogal opval is die bereidwilligheid om te help
In vandag se tyd is dit nogal iets wat jy nie sommer kry nie.
Marius , baie dankie vir jou aanbod , ek sal daarvan gebruik maak , ek is die week in Bloem as jy my net jou
Sel Nr gee kan ek jou kontak.
My Uv en pomp is op dieselfde skakelaar , die enigste mod wat ek nog moet doen is om n
non-return valve op die inlet van die bio-filter te sit , as die krag afgaan loop die filter leeg. Ek gaan more die verandering aanbring.
Back to top Go down
View user profile
Jaco



Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 50
Location : Odendaalsrus Freestate

PostSubject: Re: George se nuwe dam   Mon Dec 14, 2009 6:44 am

Dis beter vir die filter om leeg te staan as die krag af is.
Back to top Go down
View user profile
kalaharikind



Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2009-11-16
Age : 46
Location : Dealesville

PostSubject: lee filter   Mon Dec 14, 2009 8:15 am

Dankie vir die raad Jaco , daar leer ek weer iets nuuts.
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: George se nuwe dam   Mon Dec 14, 2009 6:34 pm

George

0824847844

Gaan hulle solank more oggend begin vang en in klein dam plaas dat jy hulle beter van naby kan sien wanneer jy hier is
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: George se nuwe dam   Tue Dec 15, 2009 11:51 am

Die Koi is hel slim. Weet net hoe om die drag net te ontduik en onder brug weg te kruip. Kon in uur so 4 vang. Nie beste gehalte nie maar dit behoort 'n begin te wees en hopelik plesier te verskaf. Ek is bly ek nie Koi dealer nie want geen grap om hulle te vang sonder om dam te veel om te krap nie.







Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: George se nuwe dam   Tue Dec 15, 2009 3:41 pm

George, dankie vir jou en jou gesin se besoek in Bloem. Hoop die Koi bring jou vreugde en dat hulle sommer gou sal aanpas. Myne lyk nou weer gelukkig asof daar geen versteuring van hul huis was nie.

Jammer dat ons toe nooit jou 'favourite' kon vang nie maar gelukkig het dit my nou kans gegee om die ander Koi van nader te kon bekyk.
Sien uit na jou volgende groot-dam projek.

Sal solank jou gunstelling vang en vet voer vir jou volgende besoek. Laat weet of hulle dit veilig gemaak het asb.
Back to top Go down
View user profile
kalaharikind



Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2009-11-16
Age : 46
Location : Dealesville

PostSubject: Baie Dankie   Tue Dec 15, 2009 5:42 pm

Baie dankie vir jou onbaatsigtigheid Marius , dit word opreg wardeur. Die koi is in die dam en al klaar rustig , het al ge-eet en swem rustig rond en bekyk die nuwe tuiste. Ek sal in kontak bly en wag vir die oproep as jy my favourite gevang het. Nogmaals baie dankie.
Back to top Go down
View user profile
Jaco



Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 50
Location : Odendaalsrus Freestate

PostSubject: Re: George se nuwe dam   Wed Dec 16, 2009 7:19 am

Dis presies waaroor die hobby gaan.
Back to top Go down
View user profile
Sponsored content




PostSubject: Re: George se nuwe dam   Today at 8:53 am

Back to top Go down
 

George se nuwe dam

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Hi From St. George, UT
» george.downey welcome...
» "the words of the prophet are written on the forum wall...."---George Robinson
» Wassup! New from Saint George, Utah
» Zak George = AMAZING!!!

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Pond gallery - post photos of ponds here-