The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
dropsy salt plant show face small foam pumps 2011 growth pond Bead western bubble dealers plants shape babies electricity Dimilin clinofish SPOTS food filter baytril cape
Latest topics
» New member, hallo everyone
How do diagnose Dropsy? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
How do diagnose Dropsy? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
How do diagnose Dropsy? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
How do diagnose Dropsy? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
How do diagnose Dropsy? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
How do diagnose Dropsy? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
How do diagnose Dropsy? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
How do diagnose Dropsy? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
How do diagnose Dropsy? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 How do diagnose Dropsy?

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2, 3  Next
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 8:12 am

I had another fish loss. Fish of about 20cm. Looks like dropsy to me since it had a swollen abdominal and scales sticking out. Finrot. No popping out eyes or ulcers. This is just guess work and I would like to know what procedure to follow to make the correct diagnoses?

I read that people take a sample and send it to a lab but not sure how to do this. Must the fish still be alive? Do you send a scrape? Blood sample? Do you put the dead fish in an envelope and mail it somewhere?

Interesting to note that I have had a fish death every 33 – 45 days. My Hariwake has got some ulcers on the fin and above the left eye as well, so maybe the 33 - 45 day record will be broken soon it I don’t do something


Last edited by Marius Bezuidenhout on Thu Sep 03, 2009 2:16 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 8:45 am

How do diagnose Dropsy? 3SEPT
Back to top Go down
Guest
Guest



How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 8:55 am

Hi Marius,

As ek na die kiewe van die Koi op die foto kyk, lyk dit nie goed nie.

Dit lyk nie soos dropsy nie, gaan kyk bietjie onder:

http://southafricankoi.11.forumer.com/viewtopic.php?t=40

rakende dropsy.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 9:16 am

Die post was geplaas voor ek foto gaan neem het

Die kiewe lyk vir my ook glad nie goed nie. Is nie eweredige kleur nie en 'val uitmekaar' as daaraan geraak word met die stukkie yster wat ek gebruik het om oop te trek toe ek foto geneem het.


Temp in dam was 18C teen 8uur vanoggend. Sout is 0.01% aangesien ek lanklaas ingegooi het. Dalk moet ek van die water vervang en helse klomp sout ingooi want dit begin nou belaglik raak dat een vis elke maand vrek. Een van die dae sal die Spar visse moet begin aanhou sodat ek met my maandelikse 'shopping' my versameling kan aanvul. pale

pH 8.2. NO2, NO3 baie baie laag.


Last edited by Marius Bezuidenhout on Thu Sep 03, 2009 1:28 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 9:37 am

Hi Marius,
Het jy toe die Seponver Plus ingegooi?
As ek die kiewe so kyk lyk dit vir my na Costia of Gillflukes.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 10:04 am

Sal dit seker so teen more byvoeg. Moet vandag my 'modderdam' skoonmaak en dan die filter tegnikus probeer opspoor haha pale
Back to top Go down
Guest
Guest



How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 10:34 am

Hi Marius,

Kyk bietjie na die fotos, het die kiewe miskien na die gelyk?

How do diagnose Dropsy? Gills_4

How do diagnose Dropsy? Gills06
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 11:05 am

Dit het meer soos die onderste foto gelyk.Alles is so cream bruin en lyk amper soos varkchops wat in water gekook is. Glad nie helder nie en bevat ook geen bloed kleur nie.

Het die dooie Koi vandag vvor die skimmer gekry
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 12:09 pm

Should I add salt? Maybe about 0.3% or 0.5%
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 1:41 pm

Hi Marius

Jy het beslis 'n bakteriele infeksie wat nie wil weggaan nie, maar die vraag is, wat is die primere oorsaak? Die primere oorsaak moet eers uitgesort word.

Jy dui aan dat jou Ammonia en Nitriete fine is. Jy het heel moontlik Gillfluke of Costia soos Jaco aandui, wat reeds oorgegaan het tot'n bakteriele infeksie.

Jy behoort dadelik 'n skraping te neem sodat ons weet of daar parasiete is, en dan behandel vir die spesifieke parasiet. Dit sal die primere oorsaak aanspreek. As dit byvoorbeel Fluke is, sal Seponver Plus gou die probleem oplos, maar moet nie Seponver gooi as jy nie seker is watter parasiet teenwoordig is nie.(indien enige) Dit gaan bv nie help vir Costia nie.

Dan moet jy die sekondere oorsaak aanspreek. Die bakteriele infeksie. Hier sal ek aanbeveel dat jy weer 'n Potassium behandeling doen, en sorg dat die water pienk bly vir tussen 6 en 8 ure. Al moet jy vyf keer behandel. Jy moet eens en vir altyd ontslae raak van die bakterie. Na al die water veranderings na die PP behandeling kan jy jou sout opjaag na 4kg/1000 liter.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 2:36 pm

Goeie raad.
Back to top Go down
Guest
Guest



How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 3:48 pm

Hi Marius,

Slegte nuus, die twee fotos wat ek geplaas het is van Koi wat KHV onderlede gehad het.
Ek stel voor dat jy dadelik monsters weg stuur vir ontleding.
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 4:07 pm

Hy het nie KHV nie.
Back to top Go down
Guest
Guest



How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 4:22 pm

Hi Jaco,

hoe weet jy? Het Marius al toetse gedoen?

Onthou net die koue water kon die virus dormant gemaak het, nou dat die water warmer word, is dit weer aktief.
Deesdae lyk dit vir my of KHV met verskillende aanslae by Koi voorkom.
Soos julle weet was daar die jaar KHV geidentifiseer gedurende die winter, sowel in Gauteng as in Kwa-Zulu Natal.
Die tydperk wat Koi verliese aanbetref het ook verander, dit kan nou van sewe dae tot oor 'n tydperk van maande gebeur.
Indien hy reeds vir KHV getoets het, stel ek voor dat hy weer monsters wegstuur, en intussen sal ek ook voorstel dat hy Paul se roete gaan met die behandeling.
Ek hoop regtig ek is verkeerd oor die KHV!
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 4:30 pm

Ek dink nie jy het KHV nie want jy sou nie elke maand net een verloor het nie, en ook nie gedurende die winter nie. Sien die simptome onder KHV. Dit kos egter nie baie om te toets en seker te maak nie.

Wat jy ookal besluit, ek raai jou ook aan om Terramycin poeier met jou kos te meng vir 'n ruk. Dit is 'n antibiotika wat jy by die kooperasie kry en vir my al wondere verrig het en nie baie duur is nie.

3 - 7 gram / 1 kg koi kos;
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 4:43 pm

Wat dit ookal is, dit is 'n groot gemors. Het so pas een van my groot Koi gevang wat homself afgesonder het sedert ek gister by die huis gekom het. Ulcers onder beide pectoral vinne. Wou nie vis stres om foto te neem nie.

Waarheen stuur mens die monsters, en wat is die prosedure om te volg om monster te neem in so 'n geval? Ek besef raaiwerk is nie die oplossing nie, en sniper gaan ook nie visse gesond maak nie. Filter is nou weer okay en die keer sluit ek dit dat niemand daar moet karring nie. Die vorige dooie visse se gills het reg gelyk maar amper almal het ulcers gehad. Meeste by pectoral vinne en langs kant by lateral line.

Hier min mense in Bloem met Koi so dit is glad nie maklik om hulp te kry nie. Hulle verkoop net blaffende honde en katte wat strate vol loop. Weereens besef ek dat toetse gedoen moet word en dat ek mikroskoop moet aankoop maar op die stadium is ek nog ver te dom om dit met sukses te gebruik.
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 4:47 pm

Gooi die seponver nou in as jy het 4.4ml per 1000L water.

Het jy al met Formaline behandel?
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 4:49 pm

Dankie Paul

Maak jy eers die kos klam sodat poeier vas kan klou aan die kos?
Het nog so 2 pakke Auqa Master winter kos asook Saki Hikari growth wat vars is oor.
Back to top Go down
Guest
Guest



How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 5:13 pm

Wag stop die bus!

Daar kan nie net alle soorte medisyne in die dam gegooi word nie!!!!
Dit kan net meer skade doen as goed.
Die Koi moet geskraap word, en ook "swaps" geneem word wat ondersoek word sodat daar vasgetel kan word wat ookal teenwoordig is.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 5:14 pm

Jaco

Sal more seponver gaan kry en begin behandel. Dam was vandag baie vuil en my stresvlakke was hoog toe ek die gemors sien. Kon nog nie Formalien gebruik nie aangesien daar sout in water was. Was vanoggend 0.01% aangesien ek weke laas sout gebruik het en dit het minder geword met water wat weekliks vervang word
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 8:57 pm

Seponver help net vir fluke en inwendige parasiete. Mad

Marius, kry eers 'n mikroskoop. Chris Neaves het aangedui hy het twee te koop. Dink jy sal dit nogal geniet om dokter dokter te speel. Sommer 'n wit jassie ook. Laughing
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyThu Sep 03, 2009 9:03 pm

Seponver het geen newe effekte nie, gooi dit in, pla nie eens die vis nie.
Ten minste gaan jy weet daar is nie flukes nie.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyFri Sep 04, 2009 8:50 am

Marius Bezuidenhout wrote:
Dankie Paul

Maak jy eers die kos klam sodat poeier vas kan klou aan die kos?
Het nog so 2 pakke Auqa Master winter kos asook Saki Hikari growth wat vars is oor.

Ek maak 'n paste met warmwater, lemoensap, pellets, bruinbrood(om te bind) en Terramycin poeier. Sit sommer bietjie knoffel by. Voer hulle dan bolletjies van die paste.

How do diagnose Dropsy? Terra
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyFri Sep 04, 2009 8:57 am

Dankie Paul, sal vandag daarmee begin. Dalk kan ek klei invoeg om te bind aangesien ek seker nog so 8kg daarvan het. Die klei is sekerlik goed om in water te voeg maar het gevind die meeste eindig net in filter op en op die stadium het ek reeds genoeg sand in water.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? EmptyFri Sep 04, 2009 9:00 am

Sal sommer die wit jas ook dieselfde tyd gaan koop en slim probeer lyk monkey
Back to top Go down
Sponsored content




How do diagnose Dropsy? Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? Empty

Back to top Go down
 

How do diagnose Dropsy?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 3Go to page : 1, 2, 3  Next

 Similar topics

-
» Help asb. met diagnose
» Dropsy ... Ai tog ...
» Ulcers / Dropsy
» Dropsy - Some Questions
» Dropsy questions ??

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: Bacterial infection-