Hi Marte, so groeisel word gewoonlik veroorsaak deur fungus. Is daar soms watterige haartjies op die swelsel?
Die beste behandling is Malachite green, en jy moet die hele pond behandel, want as een vis fungus optel, kan jy aanvar daar is nog fungus in die dam.
Dit is gewoondlik 'n teken dat daar iets fout is met jou water kwaliteit.