The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
western dealers plant electricity bubble dropsy skin face plants Bead pumps babies salt food Dimilin foam filter white shape 2011 SPOTS show baytril pond growth cape
Latest topics
» New member, hallo everyone
dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 How do diagnose Dropsy?

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : Previous  1, 2, 3
AuthorMessage
Ernst

Ernst

Posts : 169
Reputation : 6
Join date : 2009-04-11
Age : 50
Location : Paarl

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyThu Sep 24, 2009 8:07 pm

Marius - vir my lyk dit of hulle baie 'geflash' het a.g.v flukes en heel moontlik gill flukes. Baie van die areas wat ulcers het is die eerste areas van kontak waneer 'n vis flash - indien hulle dit aanhoudend doen maak dit 'n opening vir bakterie wat dan 'n ulcer kan begin. As ek in jou skoene was sou ek almal vang en deurgaan. Om die infeksie onderbeheer te kry moet jy die siekes skei van die gesondes, die bakteriee is sistemies en die siekes is 'n broeiplek vir die arenomas en hulle 'shed' dus heetyd die bakteriee wat dan opertunisties jou ander vis aanval waar hulle die klienste skrapie of merkie kry. Plaas al die siekes in 'n portapool met 0.6% sout. Laat doen 'n swab en vind uit wat se antibiotika sal werk en behandel. Sterkte! Dis 'n baie uitputtende proses!

Ek sou ook aanbeveel dat jy 'n paar airstones in jou matala filterchamber kry - ek reken dit kan 'n broeiplek vir aerenomas wees??
Back to top Go down
Ernst

Ernst

Posts : 169
Reputation : 6
Join date : 2009-04-11
Age : 50
Location : Paarl

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyThu Sep 24, 2009 8:14 pm

Jaco wrote:
Seponver het geen newe effekte nie, gooi dit in, pla nie eens die vis nie.
Ten minste gaan jy weet daar is nie flukes nie.

Al newe effek wat ek nog gesien het is dat dit 'n was laag oor sommige go-sanke se oe veroorsaak - dit lyk sommer of die vis blind geraak oornag en hulle kan vir 'n paar dae nie lekker sien nie. Het al een keer een gehad wat vir 3 dae nie kon eet nie want sy nie kon sien nie. dit het niks met oordosis te doen nie wat dit gebeur met dieselfde visse waneer ek 'n week later die half dosis doen. Dis net iets wat ek gesien het, my as afgeskrik het, en toe gaan dit binne 'n paar dae heeltemal weg. So geen skade. Soos mense is party koi maar net hyper sensitief met sommige medikasies.
Back to top Go down
Ernst

Ernst

Posts : 169
Reputation : 6
Join date : 2009-04-11
Age : 50
Location : Paarl

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyThu Sep 24, 2009 8:20 pm

Marius Bezuidenhout wrote:
Tested water and here are the results:

pH: 8.2
kH: 6dKH
NH4: 0.03mg/L ( after feeding)
NO2: 0.3mg/L
NO3: 10mg/L
Cu: 0mg/L
Ca: 40mg/L
Temp:17*C

Ek kan nie verstaan dat niemand niks gese het nie maar jou nitriete is heeltemal te hoog. Toets jy dit met 'n kleur chart? Onthou nitiete staan bekend as die 'silent killer' en tas die vis se kuie aan. Toets dit weer en laat weet ons wat jy kry.
Back to top Go down
Ernst

Ernst

Posts : 169
Reputation : 6
Join date : 2009-04-11
Age : 50
Location : Paarl

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyThu Sep 24, 2009 9:19 pm

Jou Nitriet lesing het my gepla so ek het my handboek nader getrek. Volgens die boek is lesings van 0.3mg/l te hoog en kan dit jou koi se gesondheid beinvloed.

Die eerste aanduiding is dat die koi begin flash - waneer ek na die skade op jou vis kyk (veral die stukkende plekke op die kuide se deksels) lyk dit vir my of hulle erg geflash het.... so ek se dis 'n check.

Tweede probleem is die nitriet bind met die haemoglobien in die koi se bloedselle met die gevolg dat die bloed en kuie 'n bruin voorkoms kry - ek dink jy het dit reeds in die begin al genoem..iets van die kuie was bruin soos gekookte varkvleis?...... So dis 'n check.

Derde probleem dat die hoe nitriete die koi se imuun sisteem verswak wat veral kan lei tot bekteriele infeksies - ....ek dink dis 'n check?

My boek noem dat sekere koi meer sensitief vir hoe nitriet vlakke as ander is - gewoonlik is die 'swamp donkey's' nie so ingeteel nie en baie sterker as hulle mooier ingeteelde boeties en susies - ek dink dis ook iets wat jy ervaar?

So eerstens moet jy die baktriele infeksie indentifiseer, isoleer en behandel. Tweedens moet jy die nitriet probleem onmiddelik aanspreek. Soos wat ek verstaan vat die filter bakteriee wat nitriet afbreek baie langer om te vestig as die filter bakteriee wat ammoniak afbreek. Hulle vestig ook baie moeiliker by lae temperature onder 18 grade. Het jy nie onlang al jou matting uitgehaal, skoongemaak en weer terug gesit of so iets nie? Dalk die oorsprong van die probleem? - hoop dit help!

My boek se naam is: The interpet manual of koi health - my al baie uitgehelp!


Last edited by Ernst on Thu Sep 24, 2009 10:31 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyThu Sep 24, 2009 9:20 pm

Ernst

Dankie vir positiewe bydra. Ek persoonlik dink ook dat die NO2 'n groot faktor is dat visse siek geraak het. Vir die eerste paar maande het ek aanmekaar gepeuter aan die filter sisteem. Teen die tyd dat nitrite spike verby is, was dit weer tyd vir my om iets te verander, en proses het weer voor begin aangesien die filter elke keer weer van vooraf begin werk het.

Met redelike sekerheid kan ek se dat vis elke keer vrek so +- 'n week na die nitrite spike. Die spike vind gewoonlik plaas so 3 weke na filter van vooraf begin is. Met my vorige besoek by die huis (3weke gelede) was my filter een groot gemors. Die goed was nie reg geplaas in chambers nie en alles was vreeslik vuil omdat dit nie korrek gefunksioneer het nie. Die 0.3 NO2 het ek gemeet nadat sheets korrek ingesit was, maar dit het so 2dae geneem voordat water weer kristal helder was. Sederdien is NO2 onleesbaar.

Ek het 'n Sera Aqua test kit asook Sera test strips. Die test strips is net daar vir die gerief aangesien dit tyd neem met ordentlike stel te toets. Die pH van test strips is omtrent .5 uit. Dit het ek bevestig met druppels asook MediKoi pH meter.

My plan is om die oorblywende visse die naweek oor te plaas na 5000L QT tenk toe.(die wat dalk ulcers mag toon) Hopelik sal dit makliker wees om hulle daar te behandel aangesien hulle maklik gevang sal kan word. Groot dam het 'n brug en baie plante om die dam. Nie net stres vis as mens hulle rondjaag om te probeer vang nie, maar dit is ook nie baie suksesvol nie aangesien hulle weet waar om te skuil sodra die net in dam geplaas word.

Ek het 'n 650L/min airpump. Dalk moet ek dit vervang met kleiner een en lug in bio filter plaas vir ekstra suurstof. Die rede hoekom ek dit nog nie gedoen het nie, is dat die 650L/min te sterk is vir 1000L chamber en dit veroorsaak ook dat fyn dele stof nie settle nie. Om voorbeeld te noem - As ek 8 airstones in dam plaas(+- 1.6m diep) veroorsaak dit dat die water omtrent met 20cm 'lig' en kan dan skaars visse sien. Tans het ek so 21000L water vloei deur chambers wat terugvloei deur 2 watervalle. Tweede pomp het ek opgekoppel via 7 swembad jets so 50cm onder watervlak. Hierdie water gaan egter nie deur die filter nie maar slegs vir sirkulasie. Dam is 30000L
Back to top Go down
Ernst

Ernst

Posts : 169
Reputation : 6
Join date : 2009-04-11
Age : 50
Location : Paarl

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyThu Sep 24, 2009 9:27 pm

Kan jy nie 'n manifold op die lugpomp sit en 'n paar lyne na jou filter toe gooi en 'n paar na jou dam toe nie?
Ek het 'n 120l/m pomp wat ek net vir my filters dedicate en dan het ek twee 90l/m pompe wat om my bottom drains se airstones loop. Werk heel goed vir my.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyThu Sep 24, 2009 9:33 pm

Dankie vir die moeite met naslaan werk oor nitriete. Ja, die aanhoudende peuter aan sheets het beslis 'n rol te speel. Het elke keer aan filter gewerk en sheets het droog geword met die gevolg dat alles 'nuut' was en voor moet begin. Drie weke gelede het ek hulle nie heeltemal skoon gemaak nie(slegs uit filters getrek en in regte volgorde geplaas - met die dat ek sheets uitgetrek het, het vuilgoed uitgespoel en ek het vuil chambers gedrain.) Dit is eerste keer in baie langtyd dat NO2 laag is. Hopelik het filter nou begin werk en het mense dood voor oe gesweer as iemand weer aan sheets peuter. Chambers moet slegs 1 keer per week gedrain word. Dit trek al die ongewensde vuilgoed uit sonder dat daar aan sheets geraak word
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyThu Sep 24, 2009 10:26 pm

Hi Maruis, Erns gee baie goeie raad en ons kan almal daaruit leer. My eerste 10 maande het ek baie aan my filters en setup verander. Nou dat ek hulle uitlos die laaste 6 maande funksioneer hulle baie beter.
Miskien doen jy dit reeds, maar as ek enige filter materiaal skoonmaak gebruik ek 'n bak gevul met dam water en nie direkte kraan water nie.
Die boonste bak van my bakki shower bevat metala, ek doop en spoel dit net elke paar maande in dam water. Die K1 in my vortex (easy) word na dreineering ook net met dam water gespoel.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyFri Sep 25, 2009 9:46 am

Ter info in verband met Bacteriogram en Anti-Biotigram

Ek het die plaaslike Pathcare asook van die hospitale gebel ivm bakteria toetse op Koi.

Baie behulpsame mense en hier is kontak nommers vir die manne wat dalk nog nie weet waarheen om monsters te stuur nie:

Dr Lucy Lange: 021 - 596 3400 (Kaapstad)
Ansie: 051 - 401 4600 of 083 723 9955 (Bloemfontein)
Dr. Van Rensburg - Van Rensburg Pataloe: 051 410 4000(Bloem)

Aangesien dit my eerste keer sal wees dat ek hierdie stap neem het ek baie vrae gevra.

Ansie reken mens kan dooie vis in ys sit of organe wegstuur(Kaapstad) vir die toetse. Daar kan ook 'n skraap van lewendige vis geneem word.

Dr Van Rensburg meen weer dat lewendige of dooie vis ingebring kan word (solank dit steeds klam is). Hulle sal dan self die nodige monsters neem en ontleed asook aanbeveel watter medikasie sensitief vir die vis sal wees.

Is hierdie info korrek, of kan iemand my asb raad gee watter metode suksesvol sal wees.
Back to top Go down
Guest
Guest



dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyFri Sep 25, 2009 10:29 am

Hi,

Graag wil ek julle almal net verwys na die gesiedenis van Marius se geval, maar eers will ek die volgende aanhaal uit die book”Koi Medicine” deur Lance Jepson (MA VetMB MIBiol MRCVS)

Quote :
Nitrite
The main souce is as a bi-product of metabolism from Nitrosomas bacteria. These aerobe bacteria oxidise dissolved NH3 to NO2
This reaction in NOT pH dependent. Any effect of temperature in only secondary to its effects on bacterial metabolism.
Nitrite levels greater then 0,2mg/l are toxic to fish. Levels over 0,5/l are fatel.
NO2 irons bind irreversibly to haemoglobin, forming the stable compound methaemoglobin.
Affected fish gasp at the surface and the gills are a characteristic brown color.
With long term exposure to sublethal levels of NO2, fish become anartic with predisposition to bacterial infections.”

Alles in ag geneem rakende die bovermeld, rapporteer Marius die volgende:
Quote :
“Interesting to note that I have had a fish death every 33 – 45 days. My Hariwake has got some ulcers on the fin and above the left eye as well, so maybe the 33 - 45 day record will be broken soon it I don’t do something”

Die kiewe lyk vir my ook glad nie goed nie. Is nie eweredige kleur nie en 'val uitmekaar' as daaraan geraak word met die stukkie yster wat ek gebruik het om oop te trek toe ek foto geneem het.
pH 8.2. NO2, NO3 baie baie laag.”

Op 4 September 2008 plaas Marius die volgende:

Quote :
Benigoi lewe nog maar sekerlik sal dit binne volgende uur of 2 dood wees

Kiewe lyk goed en gesond maar res van die Koi lyk soos volg:

en dat die NO2 0.3mg/l is

en hy plaas fotos van die betrokke vis.

Baie Koi het toe reeds al gevrek aan wat baie duidelik ‘n bateriese infeksie is!
Tog was daar ook genoeg sout in sy dam water om enige Nitriete "spike" te verlig.
Al doen Marius op die stadium wat ook al en al is al sy water lesings normaal, bly die feit staan dat daar reeds ‘n bakterise “ kiem” in die dam self is. Dit gaan nie meer help om die vis in die dan te behandel nie. Die voorstel dat die Koi na ‘n Kwarentyn dam oorgeplaas word en behandel word maak vir my sin.
Intussen sal ek die huidige dam ontsmet om van die bakteria ontslae te raak. (3kg HTH, laat die pomp vir sewe dae die water deur alles pomp, doen twee 100% “ water changes in die volgende 10dae en die dam behoort genees te wees.) Begin dan maar van vooraf, soos ‘n nuwe dam.

Skakel Billy Pretorius 083 651 0944 rakende die toets vir KHV.

Ons almal het in die verlede honderde/duisende Rand op siek Koi spandeer en tog het ons die Koi verloor, of die medikasie beloop meer as die waarde van die Koi!

Marius, miskien is dit tyd om sommetjies te maak en 'n besluit te neem.
Back to top Go down
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyFri Sep 25, 2009 10:43 am

Quote :
Daar kan ook 'n skraap van lewendige vis geneem word.

Hi Marius

Nou is jy op die regte pad. Jy moet net onthou dat so dra 'n koi dood gaan begin bakteria die koi op eet, dit beteken dat die lab sal 'n bakteria of selfs 'n paar verskilende bakteria kry. Die regte ding om te doen is om 'n swab te neem dierek in die wond en omliggende dele en dan dit na Ansie te neem.

Jy is veronderstel om dit met elke nuwe Ulcer te doen.

Ek sal nooit die koi na die lab toe neem nie want hulle het nie die fasiliteite om die koi te kan hanteer nie. Dit is ook 'n groot stress vir die koi wat alreeds nie kan cope nie.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyFri Sep 25, 2009 10:54 am

Thanks Collin

Waar kry mens die steriele tubes om monster te neem. Ek aanvaar dat mens nie sommer net earbuds kan gebruik nie.

Sal ook verkies om nie Koi in te neem nie. Die Ansie is agent vir mense in die Kaap wat kundiges is op gebied van Koi, so dit dalk beter keuse as Pataloog
Back to top Go down
Jan

Jan

Posts : 156
Reputation : 0
Join date : 2009-02-01
Age : 74
Location : Johannesburg

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyFri Sep 25, 2009 11:40 am

Ernst wrote:
Kan jy nie 'n manifold op die lugpomp sit en 'n paar lyne na jou filter toe gooi en 'n paar na jou dam toe nie?
Ek het 'n 120l/m pomp wat ek net vir my filters dedicate en dan het ek twee 90l/m pompe wat om my bottom drains se airstones loop. Werk heel goed vir my.

Kyk na die manifold. http://www.happykoi.co.za/cubecart/air-pumps-accessories/8-way-4mm-manifold-controls-8-air-stones-/prod_147.html
Hiermee kan jy die pomp "choke". Dis amper onmoontlik om te veel lug in jou dam te he so ek stel voor hou daai lugpomp.
As jy regtig daarvan wil ontslae raak sal ek belangstel!
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyFri Sep 25, 2009 12:46 pm

Dankie Jan

Waar het jy foto gekry van my manifold? Laughing Ek het net so een, ook by William gekry. Werk baie goed en beter as die plastiese soort sonder krane. Stem saam dat mens nooit te veel suursrof in dam kan he nie, maar het gevoel dat myne dalk te sterk is vir die doel waarvoor ek dit wou gebruik. Dalk moet ek pyp aan le na die QT pond toe en dit ook sommer van selfde pomp af laat werk. Het wel die pomp bietjie verander deur 'n plastiese bottel met filter 'watte' aan inlet te koppel sodat stof nie airstones kan bereik nie. Al daaraan gedink om die dun pype te vervang met 19mm pvc want die dun deurskynende 4mm pype lyk lelik en is moelik om uit die oog te hou en word hard na 'n ruk.

Het juis gedink om die enigste oop deel wat daar nog in die tuin is te gebruik vir 'n mooi formele pond met teels. Het nou reeds 2 lelike damme wat rof gepleister is en klein een by voordeur(gebruik dit nie tans nie - te min son en te veel blare en te vlak) Moet eers my visse gesond of dood kry voor daar so stap oorweeg kan word. Dink nie my gewildheid sal nou baie hoog wees as nuwe dam hierdie jaar se projek is nie
Back to top Go down
Jan

Jan

Posts : 156
Reputation : 0
Join date : 2009-02-01
Age : 74
Location : Johannesburg

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyFri Sep 25, 2009 1:13 pm

Foto geneem toe ek in die donker van die nag kom kyk het watter van jou visse ek wil steel. Na ek van al jou moeilikheid gelees het, toe besluit om te wag tot jy hulle gesond het.

Ek het ook pyp aangele na my QT dam toe vanaf my een pomp (120ltr). Ook is lug pype met krane na "airlift", al die filter kompartemente en lug gordyn in dam. So my pomp buig onder die spanning! Sal eendag fotos plaas soos gevra.

Is jou pomp 640 ltr/m, "n diafragma pomp en watter maak, as ek mag vra?

Ek stem saam met jou, jou eerste prioriteit is om jou probleme op te los Sal glad en geheel nie jou skoene wil aantrek nie! Kan my indink hoe ek tekere sal gaan as soiets my kroos moet oorkom! Darem kan ons hier raad vra.

Ek sit hier met Paul se medisyne kis en 'n mikroskoop "net in case" maar vrees die dag wat ek die dinge moet afstof en begin gebruik.

Sterkte ek hoop regtig jy wen.
Back to top Go down
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyFri Sep 25, 2009 2:52 pm

Hi Marius

Jy kan KHV swabs gebriuk as jy het of jy kan by jou apteek navra doen oor steriele swabs wat in 'n houer kom om dit te seel. Ons gebriuk sommer KHV swabs.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 EmptyFri Sep 25, 2009 4:40 pm

Dankie Collin sal dit by apteek kry en aan die werk spring

Jan, ek was nie seker wat se maak dit is nie, maar lyk baie naby aan pomp wat Wayne so ruk terug verkoop het, net effens groter.

Het toe vir Another World of Pets in Bloem geskakel en die dame het my meegedeel dat dit Boyu Model 16 is. R2520. Pomp 650Lit/min ek verbruik 560W van ons geliefde krag.

Daar is 'n Model 12 ook beskikbaar wat 500W vermors maar kon nie inligting kry oor die hoeveelheid lugtoevoer nie. R1590

Jy kan haar gerus skakel op 051-436 9091 vir meer inligting. Sy reken haar prys is beter as in GP(tot 'n R1000), wat nie sin maak nie omdat dit daarvandaan kom.

Op die internet kry ek slegs model nommer wat ACQ-?? is, maar kan jou verseker dat die Model 16 wel bestaan aangesien die specs onder motor aangebring is

Dit is 'n ''Electromagnetic Air Compressor"
Back to top Go down
Sponsored content




dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   dropsy - How do diagnose Dropsy? - Page 3 Empty

Back to top Go down
 

How do diagnose Dropsy?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 3 of 3Go to page : Previous  1, 2, 3

 Similar topics

-
» Help asb. met diagnose
» Dropsy ... Ai tog ...
» Ulcers / Dropsy
» Dropsy - Some Questions
» Dropsy questions ??

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: Bacterial infection-