| Moet nie met vuur speel nie | |
|
Author | Message |
---|
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Moet nie met vuur speel nie Thu Jun 04, 2009 7:26 pm | |
| Ek het gereed gemaak om te gaan bad om Poskantoor toe te gaan om my Koi Horlosie te gaan afhaal. Terselfde tyd was ek steeds besig om tuin nat te maak. Voor ek die bad aangedurf het, het ek asbakkie in kamer leeg gemaak in plastiese vullishouer en toe buite toe gegaan om water toe te draai en ook gou die Koi te voer. Teen die tyd dat ek terug badkamer toe is het ek gedink’hel die water stoom darem baie’. Met die omdraai slag sien ek refleksie in die kant van my oog net om te besef dit is vuur wat uit kamer kom (het my reuksintuig in 1981 verloor gedurende ongeluk) Met ‘n spoed is ek kamer toe, gryp die asblik en hardloop terug badkamer toe en gooi dit in die bad maar intussen het daar stukke afgeval en op mat beland. Gryp toe die handdoek en gooi dit in bad om nat te maak om res van die vuur te blus. In my haas het ek een stuk naby badkamer gemis en so slim soos wat ek wou wees dit met die hand opgetel en in bad gegooi. Hoef niemand seker te vertel hoe maklik plastiek vasbrand aan vingers nie. Wel die bad was toe skoon vergete, die poskantoor moet wag tot more, die huis stink soos ‘n ashoop. Met die vensters oop, weer ‘n sigaret in die hand ( toe ook sommer ‘n dubbel rum en coke in die hand – met plastiek om die vingers), en o-ja, sonder ‘n hemp het ek langs my dam gaan sit en relax vir uur of wat. Wie het gese Koi is ‘n stresvolle stokperdjie, en dat mens nie net met een vinger hierdie boodskap kan tik nie. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Moet nie met vuur speel nie Thu Jun 04, 2009 8:31 pm | |
| Sonder 'n hemp, jy bly mos in Bloemfontein. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Moet nie met vuur speel nie Thu Jun 04, 2009 8:49 pm | |
| Die stres was so groot en die vingers te warm dat ek skoon gesweet het en min oor die res gepla was. Kan bly wees ek het eers die visse gaan voer en water afgesit en toe probeer bad het. As dit andersom was het ek vannaand onder maanlig op brug geslaap sonder enige komberse of warm klere |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Moet nie met vuur speel nie Fri Jun 05, 2009 9:35 am | |
| Marius,
ek het altyd gedink ek het opgehou rook omdat hulle gese het dis sleg vir my longe, maar dit is duidelik sleg vir 'n mens op ander gebiede ook. Dink maar aan daardie kooltjie wat tussen jou bene val terwyl jy bestuur! Ons moet miskien by die gesegde" Jy moet nie met vuur speel nie" byvoeg; " konsentreer as jy rook"
Sterkte, |
|
| |
cam0
Posts : 200 Reputation : 0 Join date : 2009-03-06
| Subject: Re: Moet nie met vuur speel nie Fri Jun 05, 2009 10:14 am | |
| Goodness my afrikaans is terrible. So what is that thing? A burnt what? |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Moet nie met vuur speel nie Fri Jun 05, 2009 11:36 am | |
| It is a plastic dustbin. I emptied the astray into it. I ran bath water to bath before I went to town and then went outside to feed the Koi and to close a tap after I watered the garden. On my return the dustbin in the room was on fire, I picked it up and chucked it into the bath. Wet the towel to put the rest of the fire out (by now about 5 small fires) but in the rush I picked up a large melted piece and burned my fingers (stupid I know) Needless to say, I skipped the bath and town. Opened the windows, had another cigarette, a triple Rum and went outside (without my shirt) sat down on the Koi bridge and force fed them again |
|
| |
cam0
Posts : 200 Reputation : 0 Join date : 2009-03-06
| Subject: Re: Moet nie met vuur speel nie Fri Jun 05, 2009 12:16 pm | |
| Sheesh, at least your house didn't burn down |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Moet nie met vuur speel nie Sun Jun 07, 2009 4:56 pm | |
| As jy kom kuier mag jy nie rook nie. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Moet nie met vuur speel nie Sun Jun 07, 2009 6:58 pm | |
| - Jaco wrote:
- As jy kom kuier mag jy nie rook nie.
ha ha ha |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Moet nie met vuur speel nie Sun Jun 07, 2009 7:02 pm | |
| Maar ek hoor Jaco het teels so hy sal veilig wees en sy damme is glo mooi so sal seker buite rook. Arme Koi |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Moet nie met vuur speel nie | |
| |
|
| |
| Moet nie met vuur speel nie | |
|