Hi Deon and Lady,
Julle moet op die internet vir julle n Photobucket.com rekening gaan skep dit is gratis.
volg die instruksies met registrasie, en skep vir julle n album, klik op die "upload foto's groen block en merk die foto wat jy wil oplaai. klik regs en se select. Die foto sal gelaai word na jou album. Nou copy jy die laaste lyntjie onder die foto na die forum. Dit klink baie ingewikkeld maar is regtig baie eenvoudig.
PM my gerus as julle hulp nodig het.