The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
dropsy SPOTS shape growth Dimilin clinofish plants western foam face plant pumps food show baytril bubble small dealers filter electricity pond cape Bead 2011 salt babies
Latest topics
» New member, hallo everyone
Het ons te veel visse? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Het ons te veel visse? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Het ons te veel visse? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Het ons te veel visse? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Het ons te veel visse? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Het ons te veel visse? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Het ons te veel visse? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Het ons te veel visse? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Het ons te veel visse? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Het ons te veel visse?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
RiaJansen



Posts : 1
Reputation : 0
Join date : 2009-08-14

Het ons te veel visse? Empty
PostSubject: Het ons te veel visse?   Het ons te veel visse? EmptyFri Aug 14, 2009 1:45 pm

Ons koi dam is al ‘n paar jaar oud en ons het nog nooit ‘ n groot probleem gehad met ‘n vuil vloer nie. Ons het bottom drains (2), biofilter ens. Die dam hou +/- 12 – 15000 liter water. Ons het so 11 groot koi’s en 4 kleintjies. Ewe skielik bou die vismis op, op die bodem. Die botom drain suig goed. Het ons dalk te veel visse? Ons oorweeg nou ‘n “stofsuier” om die vloer skoon te maak. Ek sien op jou webblad dat ek nie die wande van die dam moet skoonmaak nie, dankie vir die advies, ons het dit al vantevore gedoen. Die water is redelik helder. Ek gebruik af en toe pond clear as die alge vir my te veel lyk, is dit goed so? Watter verskaffer se kos is die beste? Ek gebruik op die oomblik DARO s’n. Ons sal jou advies waardeer.
Pieter & Ria Jansen
Back to top Go down
Guest
Guest



Het ons te veel visse? Empty
PostSubject: Re: Het ons te veel visse?   Het ons te veel visse? EmptyFri Aug 14, 2009 4:24 pm

Hi,

dit wil voorkom asof dit nie te veel vis is nie. Koi van meer as 50cm benodig tussen 1000-1600lt water per vis.
As jy deur die winter voer sal die kos ongeeet op die bodum van die dam bly le, wat ongesond vir die vis is.
Swak gehalte kos besoedel ook jou dam water; ek ken nie die kos waarvan jy praat nie.
AquaNutro is 'n redelike goeie Koi kos wat jy maar kan probeer.
Om Pond clear te gebruik mors jy net geld, dit "werk" nie eintlik nie!

Gaan kyk by :

http://southafricankoi.11.forumer.com/viewtopic.php?t=646

vir 'n alternatief om die dam bodum mee skoon te maak.
Back to top Go down
 

Het ons te veel visse?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Visse vrek gedurende September
» Hoekom skuur visse teen bodem?
» Mooi trop visse
» Video van my dam,visse en water
» Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: FAQ-