Marius,
Hulle is beide redelike "pond Koi"
Die een lyk vir my na 'n GinRin Hariwake en die ander na 'n Shiro Bekko.
Die Sumi (Swart) op die Bekko is 'n biedjie (morsig)en die wit is ook nie goed nie, die Orange op die Harawake is 'n biedjie min en dit mag oor die jare heeltemal te verdyn, die Shiro (Wit) is redelik en so ook die GinRin.