Is bly om te hoor dat daar nie fout is nie. Kan glo dat jy sekerlik pootuit is. Ek self werk aan my filters en UV ligte. Het baie gereen in Bloem en gaan weer Maandag terug Tanzania toe en die tyd begin my baie vinnig vang.
UV's werk regtig baie goed en ek sal maar nog moet sie i v m Matala
Groete
Marius