Hi Marius, merk nou eers jou post, so dankie is bietjie laat. Hy is dieselfde dag oorlede. As jy 6 maande kry om te leef weens kanker en dan nog 7 jaar uithou, kan mens seker nie kla nie. 80 is in elk geval 'n goeie leeftyd.
Die laaste ding wat ek sal wil he is om 'n las te raak vir almal om my weens ouderdom.