Het jy jou visse en pompe en toerusting saamgevat toe jy gewaai het?
Maar ja, party mense het net geen waardeering vir mooi goed nie. Ek hoop hulle is happy met hulle petunias.
Dit is wel 'n duur storie - ek het sopas ook 'n huis gekoop en die budget is totaal in sy moer in, ek sal geensins nou kan bekostig om koi aan te hou nie, maar ek sou ten minste 'n plan maak met 'n watertuin, dit kos mos niks om te onderhou nie behalwe 'n bietjie elbow grease of hoe?
Maybe het hulle toddlers of 'n ouma wat in die water kon val, mens weet nooit nie. Maar dit is nietemin 'n tragedie.