nardus dis baie warmer by julle my pond is maar net oor die 20 grade die fry lyk nog baie happy ek wil ook kans gee want om te cull die hele tyd met `n vergrootglas is nie lekker nie ek het darem `n 1000 liter pond en 200 lt drom om die fry te skei en stadig na die tweede cull toe te werk en daarna derde cull