|
Author | Message |
---|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Culling Kohaku/Sanke Thu Dec 02, 2010 2:59 pm | |
| Have just completed another fry pond above ground (10m x 5 m) and have to do serious culling this coming weekend. Ginrin Kohaku/Sanke spawning. Have already recuded numbers to approximately 10 000 and left with 70% yellow, 20% half yellow, half black, and 10% almost all black. Have already culled the most all blacks / white / deformed / Tobies. The idea is to further cull all those more than 30% black. Maybe even 20% but should bear in mind it is ginrin. Any advice will be welcome. There are not a lot of info available on the net. Wat se jy Jaco? |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Thu Dec 02, 2010 4:11 pm | |
| Paul, Gooi al die met oranje koppe en swart agterlyf weg. Hulle word daai oranje gespikkelde visse, taai maar moer lelik as hulle groot word. Kyk vir wit monde in die Sanke en hou hulle. Teveel swart is nie 'n slegte ding nie, maar hy moet wit voor by die mond hĂȘ. Die swart gaan baie minder word soos hulle groei. So op 5cm lyk hulle al nes Sanke. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Thu Dec 02, 2010 4:24 pm | |
| Net een vraag.............
Wanneer is die KinGinRin sigbaar?
|
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Fri Dec 03, 2010 9:23 am | |
| Dankie Jaco, sal so maak. Sal ook graag wil weet wanneer die ginrin begin wys. Selfs die wat al 4cm is toon nog geen ginrin nie en al twee mannetjies en wyfie was ginrin. As dit al gewys het kon ek ook cull volgens die sterkte van die ginrin want patroon speel nie so groot rol by Ginrin nie. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Fri Dec 03, 2010 10:35 am | |
| Gin behoort al te wys op 4cm. Ek het al gehoor om Gin met Gin te teel gee minder Gin. Strange but true. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Wed Jan 05, 2011 9:46 am | |
| Hi Jaco
Die gin het begin wys en soos jy gese het, die swart met geel koppe wat nie gecull was nie, het baie lelik geword.
Was op vakansie en my opsigter het aangedui dat al die groter visse begin vrek in twee van die damme. Ek kon dit nie verstaan nie.
Toe ek tuis kom na die vakansie, merk ek hordes van die grotes wat dood ronddryf, almal met merke en sommiges in die helfde.
Teen sononder het dit sin gemaak toe ek 'n groep van vyf Ryers op die net sien rondloop. Hulle het eenvoudig al die grotes probeer vang deur die net en sodoende baie skade veroorsaak.
Ten minste is al die Tobies dood en daar is nog baie oor. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Wed Jan 05, 2011 12:34 pm | |
| Soek fotos van die volgende culling asb. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Mon Jan 17, 2011 11:08 am | |
| |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Mon Jan 17, 2011 1:44 pm | |
| Jip, dit lyk bekend. Ek het ook Sanke geteel die jaar, sal fotos pos so aan die einde van die seisoen. Het minder fry gehad as wat ek gehoop het, sal maar sien wat kry ek uit die "lucky packet" uit. |
|
| |
quinten
Posts : 412 Reputation : 31 Join date : 2011-09-28 Age : 42 Location : Kwa-Zulu Natal South- Africa
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Mon Oct 03, 2011 2:04 pm | |
| Hi daar Paul ,
Het jy enige nuwe foto`s van jou klein baba kois waar mee jy gespawn het?
@ Jaco Hi daar Jaco , hoe het dit gegaan met jou spawning? |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Tue Oct 04, 2011 11:20 am | |
| Hi Quenten,
Nee jong Somer wil nie kom nie, nog te koud vir spawn. |
|
| |
quinten
Posts : 412 Reputation : 31 Join date : 2011-09-28 Age : 42 Location : Kwa-Zulu Natal South- Africa
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke Tue Oct 04, 2011 12:02 pm | |
| Hi Jaco ,
Lyk my ons almal het lekker reen gehad die naweek en gister. Hoop na die reen gaan dit begin warm raak.
Hier in KZN is dit al lekker warm.
Groete |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Culling Kohaku/Sanke | |
| |
|
| |
|