|
|
Author | Message |
---|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Tobi Fri Nov 23, 2012 1:17 pm | |
| van die mense se jy moenie tobi`s cull nie van die mense se verwyder dadelik wat is dit nou cull of nie |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Tobi Fri Nov 23, 2012 11:00 pm | |
| Normaalweg is hulle nie goeie kwaliteit en as hulle die ander vreet, cull. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Sat Nov 24, 2012 8:22 am | |
| paul ek gaan al in vir week drie so ek kan nog kans gee die vissies wys my nog nie veel om te cull nie |
|
| |
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 41 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Tobi Mon Nov 26, 2012 11:06 am | |
| Ek sit met dieslfde probleem vossie.
Weet nie wat om te doen nie.
Ek het maar nog n porta opgeslaan en die grootste fry gaan nou sootoe.
van hulle het al redelik kleur.
Weet nie of dit n slegt of n goeie ding is nie en ander is maar redelik vaal.
Gaan maar net die grootes van die kleinkies skei vir nou en dan sal ek cull as hulle n maand oud is. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Mon Nov 26, 2012 12:48 pm | |
| hoeveel weke is joune nou daai cull storie gaan nie nou werk hier nie myne is nog te klein |
|
| |
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 41 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Tobi Mon Nov 26, 2012 2:21 pm | |
| saterdag was hulle 2 weke oud.
Van hulle is al redelik groot en baie groter as die gemiddeld.
Ek gaan hulle more probeer uitskyf.
Ek weet nie of hulle die ander eet nie maar ek dink dit is moontlik.
ja wat die kleur aanbetref dink ek ook nie ek sal nou al kan cull nie. en van hulle is mar baie klein.
nardus |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Mon Nov 26, 2012 5:06 pm | |
| ek sien nog net swart wit en geles ek het `n poeier gekry om hulle te voer sien dit het baie proteine in dis darem goedkoop |
|
| |
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 41 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Tobi Tue Nov 27, 2012 6:17 am | |
| Ek dink dalk ons voer dieselfde poeier.
Ek het myne by Pieter van JP Koi gekry.
Dit lyk of hulle daarvan hou.
Nardus
|
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Tobi Tue Nov 27, 2012 12:49 pm | |
| As julle nie lewendige kos, Daphnia ens. het nie, oorweeg om 'n aparte dammetjie of houer wat ongeveer 1000 liter bevat te skep. Gooi hoendermis, kraal mis of selfs kompos in en sit in die son. Die water sal vinnig groen word en selfs lewendige kos produseer. Tap net elke dag van die water gevul met organismes en alge in die fry dam.
Mens kan die mis of kompos direk in die fry dam ingooi maar jy loop dan die risiko dat 'n algae bloom die suurstof uit die water haal in die nag en die ammonia die hoogte inskiet wat almal kan laat vrek. Die direkte metode kan eintlik net gedoen word indien jy hoë volumes water het.
Post 'n paar fotos van julle fry. Wat is die teelpaar se vareiteit? |
|
| |
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 41 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Tobi Tue Nov 27, 2012 2:49 pm | |
| Ek sal n paar fpotos neem.
Die fry wat ek het is bietjie val als want dit was n onbeplande spawn by iemand anders se dam en ek kyk net na die kleintjies.
daai 1000l moet in die son wees??
daar is ongelukig niks spasie vir dit in die son nie.
nardus |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Tue Nov 27, 2012 6:45 pm | |
| paul myne is ochiba en showa en lyk my ogon nog by |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Tue Nov 27, 2012 6:47 pm | |
| ek het slaaiblare ingesit wat bietjie gevrot het al hulle vreet heeldag aan dit toe eiergeel wat hard gekook is nou die poeier wat ek gekoop het lyk my hulle vreet dit nogal kwaai daars 43 persent proteine in |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Tue Nov 27, 2012 6:49 pm | |
| myne is `n 1000 lt tank met twee airstones in die pompie is afgeskakel om die water te serkileer |
|
| |
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 41 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 6:35 am | |
| ek begin dink aan n filter sisteem maar is bang die fry gaan ingesuig word. Nou doen ek maar net groot water changes. Ek hoop daar is darem n paar redelike vis. want as ek al die moeite doen vir niks..................... nardus |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 8:31 am | |
| nardus ek het `n klein dompel pompie in en het die hele ding in `n sykous gesit hy tap die water mooi uit maar ek hou hom maar vir eers af die twee airstone skommel die water mooi om dit stink bietjie maar elke week gooi ek net een keer `n paar emmers pond water by met bietjie alge in en die vissie lyk happy daarmee |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 8:32 am | |
| paul ek sal van die fry skep en `n foto neem vandag nog |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 12:25 pm | |
| |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 12:30 pm | |
| hiers een van die mannetjies dis een van die wyfies die ander wyfie |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 1:11 pm | |
| Hi Vossie, moet nie probeer om te veel groot te maak nie. As jy cul, hou die swartes/donker visse. Die wittes, deformities en Toby's kan jy uitgooi. Dit laat jou hopelik met 'n paar nice Showa's / Utsuri en Ochiba/Chagoi. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 1:59 pm | |
| dis hy net wat ek wil hoor want op die stadium sit ek met baie wit fry en sulke geles |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 2:00 pm | |
| hulle is nou maar drie weke oud sal ek nog 3 weke kans gee en dan cull of moet ek nou al begin |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 2:23 pm | |
| Jou beste vis is die Showa wat showa/Utsuri sal gooi. Met Showa en Utsuri cull jy nou reeds alle wittes. Die wittes gaan niks oplewer nie. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 3:02 pm | |
| dankie paul nou vir die harde werk om hulle te try vang met daai lepeltjie dis nou `n mooi kers geskenk dat ek nou my gat af gaan begin werk is duidelik hehehehehehe |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 3:04 pm | |
| so ek moet swart en geel los en net die wittes uit haal |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Tobi Wed Nov 28, 2012 3:40 pm | |
| - vossie wrote:
- so ek moet swart en geel los en net die wittes uit haal
Ja. Dan kan jy weer na nog 30 dae cul. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Tobi | |
| |
|
| |
|