The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
pumps babies foam show SPOTS small cape pond dealers Bead growth salt electricity plants face food dropsy western bubble shape 2011 filter plant baytril Dimilin clinofish
Latest topics
» New member, hallo everyone
Nuwe Dam Bou EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Nuwe Dam Bou EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Nuwe Dam Bou EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Nuwe Dam Bou EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Nuwe Dam Bou EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Nuwe Dam Bou EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Nuwe Dam Bou EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Nuwe Dam Bou EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Nuwe Dam Bou EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Nuwe Dam Bou

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Nuwe Dam Bou Empty
PostSubject: Nuwe Dam Bou   Nuwe Dam Bou EmptyTue Nov 22, 2011 11:46 am

confused Ek moet n nuwe dam bou. Dit is nou n kopseer op sy beste veral as jy nie weet wat om te gebruik nie. Die dam wat ek wil bou of liner se mate is 12x5x2m so ons werk op n 100 000l tot 120 000l as ek reg is.
Ek het n prys gekry vir my lining, kyk so na R 10 000.00 wat seker nie te sleg is nie, blokke kyk ek net na die prys op die blokke is dit ook R 10 000.00 waar is die sement sand ek klip nog en dan iemand om te bou. Wat vir my tel by die lininng is as ek trek oor n jaar of 5, kan ek my dam uithaal en saam neem, of is ek verkeer om dit te dink. Ek weet ek moet aftrek na n ander huis 1 of ander tyd maar het nie n idea wanneer nie.
Wat sal julle doen in die geval.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Nuwe Dam Bou Empty
PostSubject: Re: Nuwe Dam Bou   Nuwe Dam Bou EmptyTue Nov 22, 2011 12:42 pm

Liner is die pad om te stap met so groot dam indien jy dit professioneel doen. Bottom drains en 'n goeie coping / steen / boublok rand vanaf onder die watervlak om die liner te beskerm teen die son.

Die grootste probleem met liners is die deel wat ontbloot is en indien jy dit beskerm, sal jou dam jare lank hou en jy sal feitlik nie weet dit is 'n liner dam nadat die alge gegroei het nie. Iets soos die:

[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Nuwe Dam Bou Empty
PostSubject: Re: Nuwe Dam Bou   Nuwe Dam Bou EmptyTue Nov 22, 2011 1:31 pm

Paul Ek het kontak gemaak met Leon van Water Wise, Hy stelvoor al die kante moet geteiper word van elke drein, wat daar 2 van is op die dam. Ek is nie seker van watter hoogte die teipering moet begin nie, as iemand kan help sal ek dit waardeer.

Ons bou die filter kamers ook van die liner. Ek moet net die kamers eers bou met n enkel laag baksteen of moet ek eerder die kamer van baksteen bou?

Ek hoop die tekening is ook op gelaai as ek post. Ek probeer nog uitvind, hoe die voue so min as moontlik gemaak kan word, as jy die liner in die grond plaas.

Attachments
KOI DAM SYKANT.png
You don't have permission to download attachments.
(18 Kb) Downloaded 9 times
KOI DAM.png
You don't have permission to download attachments.
(24 Kb) Downloaded 10 times
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Nuwe Dam Bou Empty
PostSubject: Re: Nuwe Dam Bou   Nuwe Dam Bou EmptyTue Nov 22, 2011 1:57 pm

Elke filter kamer moet verkielik sy eie flush opening/bottom drein he tensy jy 'n sump pomp gaan gebruik en elkeen moet 'n inlet en 'n outlet na die volgende kamer he en jou settlement chamber gaan twee inkomende pype he vanaf jou bottom drein. Die kamers is redelik klein en ongemaklik om uit te le met liner. Ek sou gevolglik die filter kamers eerder met stene/boublokke bou.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Nuwe Dam Bou Empty
PostSubject: Re: Nuwe Dam Bou   Nuwe Dam Bou EmptyTue Nov 22, 2011 2:42 pm

Ek het gedink om die kamers 2mx1m te maak of is dit te groot. Daar sal 4 of 5 kamers wees. Hang net af hoe groot die kamers gebou sal word.

Het jy die tekening gesien van hoe die dam uitgele is.
Ek sal vannaand foto's neem van waar die dam sal kan kom, miskien stel julle iets anders voor.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Nuwe Dam Bou Empty
PostSubject: Re: Nuwe Dam Bou   Nuwe Dam Bou EmptyTue Nov 22, 2011 3:10 pm

Rule of thumb: Jou filter kamers moet 15% - 20% van die inhoud van die dam wees.

Indien 100 000, dan 15 000 - 20 000 liter

As jy slegs 5 kamers het van 2000liter (2x1) = 10 000, het jy dalk te min filtrasie.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Nuwe Dam Bou Empty
PostSubject: Re: Nuwe Dam Bou   Nuwe Dam Bou EmptyTue Nov 22, 2011 8:03 pm

Paul het ek iewers verkeerde inligting deurgegee, die filter kamers is L 2m x B 1m x Diepte 2m x 1000 gee my 4 000L is ek reg of verkeerd.

Ek sal graag wil weet, watse pompe ek na sal moet kyk om daai hoeveelheid water te pomp. Dan wil ek ook weet ek sit op die oomblik net met koi's Is dit rerig nodig om die water elke uur deur te pomp.

Ek gaan kyk, of ek die foto's van die plek, waar die dam moet kom opgelaai kan kry, nou by die huis anders sal ek more by die werk dit doen. Rekenaar maar stadig en oud by huis.

Ek sal ook graag wil weet wat julle sou doen met die stuk grond as julle dam sou wou bou?

Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Nuwe Dam Bou Empty
PostSubject: Re: Nuwe Dam Bou   Nuwe Dam Bou EmptyWed Nov 23, 2011 9:59 am

Nico het die volgende foto gestuur:

[You must be registered and logged in to see this image.]

Ek het maar 'n vergrootglas bygesit, LOL
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Nuwe Dam Bou Empty
PostSubject: Re: Nuwe Dam Bou   Nuwe Dam Bou EmptyThu Nov 24, 2011 9:32 am

Ai, ja nee sien jy het n vergrootglas nodig.
Sal plan maak vir ander foto's vir jou
Back to top Go down
Sponsored content




Nuwe Dam Bou Empty
PostSubject: Re: Nuwe Dam Bou   Nuwe Dam Bou Empty

Back to top Go down
 

Nuwe Dam Bou

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Nuwe Koi fan
» Nuwe dam
» 2009 Beeding Season
» George se nuwe dam
» my nuwe ochiba

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Posts on pond building-