The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
cape foam Bead bubble plant filter shape growth pumps small salt Dimilin show babies western electricity food dealers 2011 pond dropsy SPOTS face clinofish baytril plants
Latest topics
» New member, hallo everyone
Nuwe Koi fan EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Nuwe Koi fan EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Nuwe Koi fan EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Nuwe Koi fan EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Nuwe Koi fan EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Nuwe Koi fan EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Nuwe Koi fan EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Nuwe Koi fan EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Nuwe Koi fan EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Nuwe Koi fan

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
johannesg



Posts : 2
Reputation : 0
Join date : 2011-12-22

Nuwe Koi fan Empty
PostSubject: Nuwe Koi fan   Nuwe Koi fan EmptyFri Dec 23, 2011 9:56 pm

Sjoe, ek het so 2 jaar terug n visdammetjie gebou om my tuin te verfraai, het besluit op Koi om anders te wees. Gaan koop toe klein vissies hier daar en oral en gooi hulle in my dam, en hulle het natuurlik almal gevrek. Maar ek het weer probeer, rond gevra en nou het ek n paar visse wat van so 6cm tot omtrent 40cm gegroei het. Ek het natuurlik gedink ek het die mooiste Koi in die land, tot ek op die Koi forum afgekom het!

Ek glo my dam is alles behalwe goed, en my Koi is seker pavement specials, maar ek dink hulle is amazing, so hier en daar n lelike ene, maar sekerlik niks skou kwaliteit nie, ek sal nie weet nie, al was daar! Die forum is stunning, en die gogga het my nou gebyt.

Die terminologie is nog bokant my vuurmaakplek, ek lees allerhande Japanese name, Hi en sumi ens en weet nie wat dit is nie. En dan van alles wat in die dam moes wees en nognie is nie. My probleem is meeste mense praat van al die goed en vir ouens soos ek is dit nog grieks. Wens ek kon n prentjie kry van hoe n dam behoort te lyk en wat hy als moet he. Eks n draughtsman en prentjies doen die ding vir my!

Ek bly in die Oos Rand. Waar kan ek die beste visse, raad ens kry. Daars so baie plekke maar weet nie wat is goed en wat nie! Wil graag my dam en my visse nog verbeter. Ek het so 5000 liter dammetjie, met n .5kw pomp en n 2 sak sand filter. Verder het ek n UV filter en dis about al. Moet se my water is mooi skoon, moes onlangs meer suurstof in die water kry, die visse het begin swaarkry, toe het ek n aerator pompie met 2 stene ingesit en die visse lyk sommer baie happy. Ek het nie n biologiese filter nie, watse invloed het dit en watse alternatiewe is daar?

Thanks vir die great forum, die info is geweldig, ek sit en vergaap my aan hoe min ek weet!!

Cheers
Back to top Go down
PhilipV

PhilipV

Posts : 56
Reputation : 3
Join date : 2011-07-29
Location : Freestate

Nuwe Koi fan Empty
PostSubject: Re: Nuwe Koi fan   Nuwe Koi fan EmptySat Dec 24, 2011 7:19 am

Welkom op die forum! Ek is self ook nog 'n beginner(in my 2de koijaar). Al raad wat ek kan gee,is lees soveel jy kan op die forum(en ander)-hier is lede met jare se ondervinding,en hul help graag. Koop ook vir jou 'n goeie boek op kalahari.net-hoe meer kennis,hoe beter vir jou koi,en vir jou! Dit sal natuurlik ook daartoe lei dat jy jou dam gaan vergroot,of 'n nuwe een bou,want as daardie koigogga eers byt,gaan jy nie tevrede wees met net 5 koi nie!(1koi per kub.meter)Geseënde Kersfees!
Back to top Go down
Miya Oki Koi

Miya Oki Koi

Posts : 510
Reputation : 41
Join date : 2011-03-06
Age : 45
Location : Cape St Francis

Nuwe Koi fan Empty
PostSubject: Re: Nuwe Koi fan   Nuwe Koi fan EmptySat Dec 24, 2011 8:50 am

Welcome to the forum johannesg. Once your bitten, you never stop. Just a little warning, Koi is very addictive and once you started you can not stop!! Very Happy In my opinion the best koi dealer close to you (and a guy I look up to alot) is Costa from Sakura Koi. AWSOME FISH and always willing to help. No matter the time of day or night, a real mentor. He is in Walkerville and his cell 082 642 8718.
Back to top Go down
Sponsored content




Nuwe Koi fan Empty
PostSubject: Re: Nuwe Koi fan   Nuwe Koi fan Empty

Back to top Go down
 

Nuwe Koi fan

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Nuwe Dam Bou
» Nuwe dam
» 2009 Beeding Season
» George se nuwe dam
» my nuwe ochiba

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-