Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: my nuwe ochiba Mon Oct 25, 2010 5:52 pm
size 5 as ek reg is volgends die sizes wat marius gegee het dankie maruis
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: my nuwe ochiba Mon Oct 25, 2010 5:54 pm
nog een verder afgeneem
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
Subject: Re: my nuwe ochiba Mon Oct 25, 2010 8:34 pm
Verry nice en nog lekker groot ok
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: my nuwe ochiba Mon Oct 25, 2010 10:02 pm
dankie frans ek het hard gesoek om een te kry wil net weet sy is bietjie baie gestress toe ons haar gevang het en het bietjie bloed uit die kiewe gegooi dit het darem opgehou is dit maar wat gebeur as hulle stress en kan dit iets doen
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
Subject: Re: my nuwe ochiba Mon Oct 25, 2010 10:30 pm
Vossie die bloed is maar n normale verskynsel by dragtige wyfies, dit is n hormoon storie jong, en dit is glad nie gevaarlik vir haar nie en hou altyd gou op.
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: my nuwe ochiba Tue Oct 26, 2010 6:58 am
dankie neville het maar net geskrik ek dag ons het die vis seergemaak