Latest topics | » New member, hallo everyoneWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie » Waterfall Quiet Air Pump LP-60Thu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie » Super Acto Flo Moving Bed Bio Media Thu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie » Concerns about koi pond liningSun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley » Nuwe damSat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus » Help! What do o do with fry??Sat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina » A magical Japanese gardenFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv » Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2Sun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv » Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1Sun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv |
November 2024 | Mon | Tue | Wed | Thu | Fri | Sat | Sun |
---|
| | | | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | | Calendar |
|
|
| Author | Message |
---|
Guest Guest
| Subject: KOI Mon Jun 21, 2010 1:28 pm | |
| Hi, I moved this Koi from my Q-pond to my 10 000lt pond, to make space for some new arrivals. 30cm GinRin Tancho Kohaku 40cm GinRin Tancho Sanke 44 cm Tancho Gin Matshuba 45cm GinRin Kigoi 45 cm Beni Kikokuryu They are all from Israel, and I am interested to see how they will develop. Any comments?
Last edited by Pieter J de Villiers on Mon Jun 21, 2010 5:48 pm; edited 1 time in total |
| | | frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: KOI Mon Jun 21, 2010 2:08 pm | |
| Ek het nog nie `tryning` op daai gekry nie maar ek hou van die 1ste een en die 4de een |
| | | Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: KOI Mon Jun 21, 2010 2:35 pm | |
| Die gin op die Tancho Kohaku lyk baie goed en die wit is briljant, skitterwit. Sy bodyshape is egter nie goed nie. Seker al daai garlic en lekkernye wat jy haar voer.
Hou baie van die Tancho Sanke en Ginrin Kigoi. 'n Kigoi is maar redelik boring, maar die ginrin kikker hierdie een op en mens kry baie min sulke skoon Kigoi's. Almal wat ek al gehad het het oranje vlekkies ontwikkel. Het die een die rooi oe?
Ek hou niks van Matsuba's nie en die skubbe/net patroon is bietjie "messy"
Die Kikokuryu lyk baie soos 'n metallic hi Shusui. Die kop is vuil maar die res lyk goed. Hou van die "Bold" skubbe. Egter moeilik om met die foto die kwaliteit van die mettalic te beoordeel, en dit is die belangrikste by mettalic koi.
Meer my persoonlike opinie as wat dit noodwendig korrekte skou beoordeling is. |
| | | Guest Guest
| Subject: Re: KOI Mon Jun 21, 2010 3:02 pm | |
| Hi Paul, Ja, die Kohaku is bietjie "dik", sal maar sien hoe gaan dit in die sterker stroom in die "nuwe" dam. Foto in Maart geneem ...........Het 10cm in 4 maande gegroei! Die Kigoi het ongelukkig nie rooi oe nie. Die Matshuba lyk baie beter as op die foto, glo my! Die Beni Kikukoryu, was al as 'n Duitsu Kujaku beskryf, maar dit kan nie 'n Kujaku wees nie om die "wit" eintlik silver metalic is. Die donker gedeelte op die kop is ook metalic. Dit is ook nie 'n Hi Shusui nie, omdat die kop nie heeltemal rooi is nie. Dankie vir jou opinie, ons sal maar wag en sien hoe lyk hulle na so 12 maande. |
| | | Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: KOI Mon Jun 21, 2010 3:50 pm | |
| Ek weet maar min van Koi af maar dit is wat die stokperdtjie lekker maak. Elkeen het sy eie smaak en hou van verskillende soort Koi. Hulle is almal pragtig maar ek hou veral van die Tancho Gin Matshuba |
| | | Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: KOI Mon Jun 21, 2010 4:00 pm | |
| Jou kamera suck, seker 300 pixels. |
| | | Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: KOI Mon Jun 21, 2010 5:33 pm | |
| Hi Jaco,
Ek stem oor die kamera, want ek ken die visse goed was by toe hy hulle gekoop het, Miskien ook die agtergrond, hy het nie sy mooi skoon blou bak gebruik.
Met die visse, geen fout nie, die tancho kohaku lyk net n bietjie bleek, nie my favourite vis, alhoewel die een baie mooi is.
Die Bennie ???? is baie mooi en sal enige dam verfraai. |
| | | Guest Guest
| Subject: Re: KOI Mon Jun 21, 2010 5:47 pm | |
| Dit is geneem met die ou Sony.............die ander se batterye was pap, en wou nie wag dat hulle eers herlaai nie!
PS. Dit is die " Neville bak" |
| | | Neli
Posts : 950 Reputation : 50 Join date : 2011-04-03 Age : 108 Location : Lusaka Zambia
| Subject: Nice fish Wed Apr 20, 2011 7:45 pm | |
| I love this gin rin fishes. Is it easy to find them near JBG? If not , where should I look for them? |
| | | Sponsored content
| Subject: Re: KOI | |
| |
| | | |
| Permissions in this forum: | You cannot reply to topics in this forum
| |
| |
| |