Hi Marius,
Lees gerus wat se Doc Johnson, ek dink nogal hy weet, ek gebruik hierdie metode al lank en dit werk uitstekend.
Het gelees dat hy dit ook in 10 grade C water gebruik, kan dit nie nou kry sal weer kyk. Lees gerus dat hy se na 3 dae behoort alle organiese goed dood te wees.
Dit is baie belangrik om groot water changes te doen om van die dooie materiaal ontslae te raak en soos hy se aeration is belangrik.
http://koivet.com/a_potassium_permanganate_against_ciliates.html