The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
salt food plants face Dimilin western plant shape SPOTS dealers show Bead 2011 cape filter babies pumps pond skin foam white growth bubble baytril dropsy electricity
Latest topics
» New member, hallo everyone
KOI POND REDENASIE EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
KOI POND REDENASIE EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
KOI POND REDENASIE EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
KOI POND REDENASIE EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
KOI POND REDENASIE EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
KOI POND REDENASIE EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
KOI POND REDENASIE EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
KOI POND REDENASIE EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
KOI POND REDENASIE EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 KOI POND REDENASIE

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: KOI POND REDENASIE   KOI POND REDENASIE EmptySat Feb 12, 2011 2:12 pm

hierdie is seker `n seer punt en kan baie geredineer word maar dit sal seker help om dit te begin en daardeur vir my en meer mense duidelikheid gee

mooi groot water valle is pragtig en bring meer suurstof en seker strelend op die gemoed maar my opinie wat beteken dit

mooi groot waterval = meer verdamping= meer water by voeg = meer water wat groen raak= meer filters wat verstop = meer backwash = water wat nie stabiel is nie PH

so hoekom `n groot waterval
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: Re: KOI POND REDENASIE   KOI POND REDENASIE EmptySat Feb 12, 2011 2:15 pm

waterstrome in teen deel is lank en meer groen goo wat nitrate en amoniak kan beheer minder verdamping maar water temp kan dalk styg maar ek glo meer suurstof wat met die water in aanraking kom

ek praat nie van `n veggie filter nie maar `n stroom met 2-3 cm water wat oor klippe ten minste 10 meter lank hardloop en terug in die pond val

ek wil graag weet wat sou die beste wees van ander manne in die koi wereld
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: Re: KOI POND REDENASIE   KOI POND REDENASIE EmptySat Feb 12, 2011 2:17 pm

nog `n teen deel sorry lat ek so baie vrae en my mening lig is `n groot waterval sal `n groot pomp ook by moet he om die water hoog te lig as ek my nie misgis nie en dit gaan meer krag vreet
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: Re: KOI POND REDENASIE   KOI POND REDENASIE EmptySun Feb 13, 2011 2:36 pm

Hi Vossie, 'n stroom van 10 meter sal waarskynlik meer media kan akkommodeer en groei spasie vir bakteria verskaf, maar baie mense het nie die spasie om 'n 10 meter stroom te bou nie.

'n Waterval skep darem atmosfeer want niks anders doen nie, en verskaf baie meer suurstof as 'n stroom, en hoe meer suurstof, hoe vinniger en sterker groei jou goeie bakteria. Ek is ook mal oor die klank van 'n waterval.

Die bietjie waterverlies wat 'n waterval verooorsaak is minimaal indien jy dit reg gebou het, en kan gesien word as deel van die 10% waterverandering wat jy in elk geval weekliks moet doen.

Ten opsigte van groen water verstopping en PH, ek glo 'n dam met 'n waterval sal minder pH skommelinge he en die alge eerder in toom hou.

'n Ander groot voordeel van 'n waterval bo 'n stroom is die feit dat 'n waterval die Nitrate verminder wat 'n stroom nie so effektief doen nie. Die val van 'n waterval ontlaai / neutraliseer "de-gas" Nitrate soos 'n bakki shower.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: Re: KOI POND REDENASIE   KOI POND REDENASIE EmptySun Feb 13, 2011 2:40 pm

dankie ek oorweeg net die opsies terwyl ek bou om die beste een te kry
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 46
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: Re: KOI POND REDENASIE   KOI POND REDENASIE EmptyThu Oct 20, 2011 6:11 pm

Admin wrote:
en kan gesien word as deel van die 10% waterverandering wat jy in elk geval weekliks moet doen.

Wag 'n bietjie, ek stem nie saam hiermee nie. Verdamping haal skoon, suiwer water uit, wat jou mos nie help as die doel van 'n waterverandering is om vuil met skoon te verruil nie, of hoe?

'n Ou kan wel dit stel dat ammoniak ook meer sal verdamp, is dit wat jy in gedagte het?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: Re: KOI POND REDENASIE   KOI POND REDENASIE EmptyFri Oct 21, 2011 6:40 am

Indien dit bloot verdamping is, stem ek saam. Die Ammonia en Nitrite en Nitrate verdamp nie saam met die water nie maar bly agter en 'n 10% waterverandering is steed nodig.

'n Waterval veroorsaak egter dat (buiten verdamping) water uitspat/ teen die kante spat en dan verdamp/wegloop. Die water wat uitspat, spat volgens my saam met Ammonia en Nitrite en Nitrate uit, of maak ek 'n fout?
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 46
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: Re: KOI POND REDENASIE   KOI POND REDENASIE EmptyFri Oct 21, 2011 8:06 am

Hang seker maar af daarvan of dit nou 'n Niagara is of soos Ouma se waterfietsjertjie in die voorhuis.
Back to top Go down
Guest
Guest



KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: Re: KOI POND REDENASIE   KOI POND REDENASIE EmptyFri Oct 21, 2011 8:33 am

Hi,

As jy 'n watervervanging moet toepas om Ammonia of Nitrate uit jou dam te haal, is jou filterstelsel nie doeltreffend nie!
Daarby is die voordele van 'n waterval ( soos reeds deur Paul bespreek) baie meer werd as die biedjie water wat daardeur verloor word.
Back to top Go down
Johann Jacobs

Johann Jacobs

Posts : 18
Reputation : 0
Join date : 2011-10-12
Age : 51
Location : Vereeniging

KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: Waterval   KOI POND REDENASIE EmptyThu Oct 27, 2011 12:31 pm

Ek het n groot waterval en die enkele grootste negatief is die krag rekening om die water 3m + telig en dan oor die edge te gooi ek kon nie regtig agter kom dat ek baie meer verdamping het nie. Wat ek wel kan se is dat my waterval as hy loop die klank van die bure se honde karre ens uitdoof en dit gee baie rustigheid.
Back to top Go down
Sponsored content




KOI POND REDENASIE Empty
PostSubject: Re: KOI POND REDENASIE   KOI POND REDENASIE Empty

Back to top Go down
 

KOI POND REDENASIE

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Current pond project including old pond pics*Updated 9/8/09*
» Pond Safari - 3 February 2008 - Koi Network - Pond 2
» Pond Safari 3 February 2008 - Koi Network Pond 1
» Upgrade of existing pond or buy 2nd hand pond !
» How to measure quantities (ppm versus %solution)

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-