Chris,
Hier is 'n foto van 'n Cha-utsuri........................
As ons dus die bruin (Cha) vervang met die grys (Sora) kan dit 'n Sora-utsuri genoem word, as dit van 'n kruising tussen 'n Utsuri en Sorogoi kom.
Maar die vis het ook 'n redelike Sumi-nagashi " pattern" dus kan ons dit ook 'n Sumi-nagashi Soragoi noem.
Op bl. 196 van die boek Modern Noshikigoi deur Takeo Kuroki is daar 'n voorbeeld van 'n Sumi-nagashi Chagoi.
In die book Koi Appreciation deur Kate McGill ( bl. 94) word 'n soortgelyke Koi as 'n Kage Shiro Utsurimono beskryf.............amper soos die foto hieronder.
Maar omdat die Koi op jou foto geen Shiroji (Wit) het nie, maar redelik grys vertoon sal ek persoonlik na dit verwys as 'n Sora-utsurimono.
Dis net my opinie