The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
foam filter show salt bubble baytril plants shape SPOTS pond face Bead western cape pumps clinofish barley 2010 2011 dealers dropsy Trickle growth babies food water
Latest topics
» What pressure filter?
Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyYesterday at 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Opgradering van filter sisteem

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : Previous  1, 2
AuthorMessage
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 12:15 am

Goeie genugtig gaan dit nog oor filtrasie Shocked Dit wil my voorkom of jy maar reeds diep in die vete betrokke is.

Wel Christo laat ek maar met jou deel hoe ek dit benader het. Ek het in my kar geklim en vir 6 maande so veel as moontlik damme van verskillende hobbyist besoek en baie vrae gevra. Boeke gelees en op verskeie forums spesifieke vrae gevra. Na dit het ek 'n spesifieke persoon Julie de Villies van Koicare in Pretoria genader en verder aan my plan geskaaf.

Om werklik kommentaar te kan lewer moet jou omgewing en beskikbare spasie bekend wees.
Soos Ernst noem, daar is 'n paar basiese beginsels en pyp groote is baie belangrik, die feit dat jy reeds 4 x 110mm bottom drains en settlement chamber het is baie positief. Jy het reeds pressure stelsel wat ek, sal aanvul met gravitasie stelsel, (vortex of 2 bead filters) en Bakki showers. BV. 2 x PC 18000 pompe wat elk 90w krag gebruik kan 2 Bakki showers met 75mm pype met gemak hanteer, ek gebruik die PG18000 teen 250w krag aangesien die PC 1800 'n dompelpomp is en jy daarvoor moet ingerig wees. Ek het ook op die harde manier geleer by ander hobbyist dat jou "suction" pyp so groot as moontlik moet wees, verkieslik 75mm met 'n minimum van 63mm en word slegs op die laaste moontlike plek voor pomp gereduce indien nodig.

Ek gebruik tans x4 PG 1800 pompies om 4 lyne te hanteer teen 1kw krag en 55000 Lt plus water p/h.

Indien jy nie 'n gravitasie of 'n kombinasie gravitasie / pressure stelsel in jou omgewing kan vind nie sal 'n vliegtuig kaartjie Kaap toe, een van jou beste R1000.00 belegings in jou koi dam wees, aangesien daar beslis alternatiewe is.

Dit is ook 'n feit dat die 1.1kw pomp nie slegs 1.1kw krag gebruik nie. Indien jy jou eiers in een mandjie wil plaas en graag die krag rekening wil betaal is dit mos jou reg en jou keuse, hoekom dan nou die aanvalle. Question



Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 50
Location : Northmead Benoni.

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 7:10 am

Dankie Vossie
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 50
Location : Northmead Benoni.

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 7:14 am

Dankie oom Bobby .Post asb bietjie fotos.
Back to top Go down
Guest
Guest



Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 8:05 am

Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 50
Location : Northmead Benoni.

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 8:12 am

Dankie Pieter sal loer
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 9:28 am

Hi Christo, my dam, alhoewel dit vir my uitstekend werk, is beslis nie die alfa en omega van dambou en filtrasie nie. Ek het van die Nexus gebruik gemaak a.g.v. kleiner "voetprint" in my beperkte spasie.

Met 3 vortex dromme kan die werking van 'n Nexus nageboots word.

Daar is so baie opsies wat met sukses uitgevoer kan word, maar sonder dat jy na ander opsies gaan kyk, sal dit net ly na 'n bekgevek op die forum waarvoor ek nie tevinde is nie.

Jy het 'n bestaande filter stelsel en deur dit deeglik met 'n einddoel in die oog te beplan kan jy stuk vir stuk uitvoering gee aan jou plan op jou eie tyd soos jou begroting dit toelaat.

Kyk hier na Erns se nuwe dambou, ek glo hy is amper klaar en sal weer vordering post.
https://koionline.forumotion.com/posts-on-pond-building-f17/filter-renovations-ernst-van-dyk-t2487.htm
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 50
Location : Northmead Benoni.

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 9:48 am

Hi Admin.

Hoekom is my post aan oom Neville afgehaal?
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 50
Location : Northmead Benoni.

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 9:53 am

Dankie oom Bobby
Back to top Go down
Guest
Guest



Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 10:02 am

Ek wil nie graag op alles antwoord nie omdat die nie eintlik alles oor “ filtrasie” gaan nie. Maar graag wil ek die volgende uit lig:

Quote :
Pieter de Villiers het 5 damme gebou en al vyf se installasies is verkeerd. Feite. “

Fiete!?? Wel komemde van iemand wat skierlik in vyf maande van ‘n leek na expert gevorder het, spreek dit boekdele.
Dit is ook net Neville wat so dink.................vertel dit vir my Koi, want hulle is dood gelukkig in my damme, sonder siektes of enige skete! cheers

Om terug te kom na die verskillende filtrasie sisteme.
Almal kla nou skierlik oor die duur krag wat gebruik word op Koi damme, die stelsel wat Bobby en Ernst voorstel kan seker net so goed werk, en hulle pomp mag minder krag gebruik, maar wat het daardie stelsels gekos, hoelank sal die krag sparende pompe moet werk voordat dit die installering en toerusting koste gaan dek?

Dan verder gaan daardie “pompe” net so lank hou soos bevoorbeeld ‘n 1,1kW Quality pomp vir arguments onthalwe?
Ek het ‘n gesprek gehad met ‘n ingenieur rakende pyp grootte en pompe, ‘n pomp kan net die hoeveelheid water lewer waarvoor hy ontwerp is, die grotes van die pyp wat aan die pomp gekoppel word het net invloed op die drukking wat die water op die binnewand van die pyp toepas.

Ernst met alle respek, glo ek nie daardie pomp waarvan jy praat sal 60 000lt per uur kan handhaaf nie.

Verder om mee af te sluit, dit is elkeen se voorreg om sy Koi dam te bou en toerusting te gebruik van sy keuse, solank die Koi in daardie dam gesond en gelukkig is! Wat die koste beloop om dit te bedryf is tog elkeen se bsluit.
Om te se dat een filtreer stelsel beter is, verkeerd is of nie werk nie is ongegrond!

Ons is hier om mekaar te help ( en ook te sorg dat die regte raat gegee word) om dat ons van Koi hou, maar dit lyk vir my dat die forum nou verander het na " wie het die meeste aansien?"


Back to top Go down
Ernst

Ernst

Posts : 169
Reputation : 6
Join date : 2009-04-11
Age : 51
Location : Paarl

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 10:26 am


Hi Pieter - nie een pomp nie maar 3! In my garage het ek een van die nuwe Speck eco touch pompe. Ongelooflike ding daai hoor. Ek het hier en daar gesien daar is negatiewe kommetaar oor die pomp maar ek sal graag wil weet of iemand anders al die ding gebruik. Ek het maar gehou by die vervaardiger se spesifikasies en 63mm inlet en 50mm outlet (wat ek in twee split) gebruik. Hardloop hom op sy .4kw setting op die ooblik en daar lewer hy vir my so 15 000l konservatief.

Verder het ek op elke bottom dain nou 'n lyn met Vortexe. Aan die einde van die lyn een van die nuwe PC 18000 l/h pompe teen 90 watt elk. Miskien nuut by ons maar stokou tegnologie in Japan wat hulle al vir jare op hulle up en under sisteme gebruik. so optimisites kyk ek na 50 000l/h teen 580 watts.

Jy is heeltemal korek - die koste vir so 'n sisteem is baie duur en die spasie baie meer as wat mens vir 'n hoe druk sisteem alleen sou gebruik. ek sal nog die somme maak as alles klaar is maar dit gaan nie goedkoop wees nie. die ander kant van die saak is ons weet nie wat krag oor die volgende 5 jaar gaan kos nie...
Back to top Go down
Guest
Guest



Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 10:48 am

Ernst,

Dankie vir jou reply.
Drie pompe klink beter, maar 20 000lt per pomp is nog baie om te handhaaf. Ek wil my nek uitsteek en se dat as jy 8 000lt per uur op die eind-punt kry nadat die pomp so 6 maande geloop het, baie goed sal wees!
Wat sou jy se is die verwagte leeftyd van so 'n pomp?
Ek hoop vir jou dat dit gaan werk, hou ons net ophoogte van die verwikkelinge.
Back to top Go down
Ernst

Ernst

Posts : 169
Reputation : 6
Join date : 2009-04-11
Age : 51
Location : Paarl

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 10:54 am


ek sal dinge fyn dophou en almal op hoogte hou. Paul sit ook die pompe nou op by sy koi plaas op so ons sal kan terugvoer van twee kante af gee.

die eerste groot toets gaan kom by die aanskakel - as hulle die vortexe leeg strek werk hulle soos hulle moet - indien nie sal ek moet meet hoeveel hulle dan wel lewer en dit oor tyd dop hou.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 1:06 pm

Christo wrote:
Hi Admin.

Hoekom is my post aan oom Neville afgehaal?

Hi Christo, ek het geen post afgehaal nie.

As ek joune afhaal moet ek Neville en Pieter se aanvalle/reaksies afhaal, en waar trek mens die streep en dan val die hele thread plat en in die proses verloor ons leersame inligting.

Ek ontvang gereeld versoeke om posts af te haal, maar dan kom die versoek gereeld juis van lede wat hulself ook skuldig maak aan onredelike aanvalle.

Ek probeer om nie die forum te domineer nie en sover moontlik en binne perke vryheid van spraak te handhaaf. Aan die einde van die dag is ons lede intelligente mense wat self kan oordeel en die kaf van die koring kan skei, en om sekere uitlatings met ‘n knippie sout te neem ooreenkomstig van wie dit kom.

Ek glo dat onnodige aanvalle negatief reflekteer op die aanvaller se persoonlikheid.

Lede is in ‘n posisie om self te besluit of jou posting aan Neville ‘n ongegronde en onredelike persoonlike aanval is nadat hulle Neville se reaksie daarop kon lees.

Indien julle nie saamstem met die beleid, verneem ek graag per PM.

Ek vra egter weer, asseblief mense, hou enige persoonlike aanvalle uit die forum en gebruik eerder die PM fasiliteit om iemand by te kom indien dit regtig nodig is. Ons stel nie belang in die persoonlike fetes nie.

Ons praat hier oor die opgradering van Ernst se filtrasie stelsel, die nuwe hoe vloei pompe en filtrasie in die algemeen.

Ek wou twee van die PC 18 000 pompe installeer op my nuwe 24 000 liter dam, maar een van hulle (gister se oefen lopie) trek reeds my laaste filter kamer 50% leeg en die vloei deur my filter kamers is reeds te hoog. Sal moontlik die ander een maar laat suig vanaf ‘n skimmer na bakkie shower. Sal later fotos plaas.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 50
Location : Northmead Benoni.

Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 EmptyTue Nov 23, 2010 1:21 pm

Dankie Paul. Jammer as ek jou vals beskuldig het maar iemand het dit afgehaal.
Back to top Go down
Sponsored content




Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   Opgradering van filter sisteem - Page 2 Empty

Back to top Go down
 

Opgradering van filter sisteem

View previous topic View next topic Back to top 
Page 2 of 2Go to page : Previous  1, 2

 Similar topics

-
» Sand Filter as Bio Filter Q.
» George se nuwe dam
» My set filter set up
» Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?
» Plant Filter

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-