The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
plants electricity plant food western foam baytril cape bubble 2011 dropsy white growth skin SPOTS pumps salt pond babies filter shape Dimilin face dealers show Bead
Latest topics
» New member, hallo everyone
filter - Opgradering van filter sisteem EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
filter - Opgradering van filter sisteem EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
filter - Opgradering van filter sisteem EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
filter - Opgradering van filter sisteem EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
filter - Opgradering van filter sisteem EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
filter - Opgradering van filter sisteem EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Opgradering van filter sisteem

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2  Next
AuthorMessage
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 9:57 am

More almal. Dankie oom Pieter ek dink dat ek meer aksie hier sal kry.

Tyd vir opgradering in my filter sisteem.

1. Met die 4 x 5 sak sandfilters dink ek dat ons met die 1,1 kw pomp per filter gaan,wat dink jy oom Pieter?
2. Na die sandfilters het ek gedink om 4 x 3 sak sandfilters met Alfagrog te vul en weg te doen met die Ultra zap bio filters omdat ek 'n hoogte probleem het. Die filters wil ek opkoppel op 'n manier waar ek nie die multivalve wil gebruik nie. Kan dit so werk en sal die sandfilters met Alfagrog dieselfde eind doel bereik as die Ultrzap bio filters?
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 10:16 am

ek het twee driesak filters met biobloks in en werk perfek geen probleme nie het nog nie alfa croc getraai nie maar ek glo hulle sal nog beter in die sandfilters hardloop myne het altwee ook nie valves op nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Guest
Guest



filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 10:26 am

Christo,

Eerstens wil ek noem dat jy eers van die boom, 'n "Bottle-brush" as ek reg onthou, ontslae moet raak. Die boom se blare maak nie net jou dam vuil nie maar die is ook giftig.

Op jou vraag:1
My ondervinding is dat 1 x 3 sak @ 10 000lt water voldoende filtrasie is.
Jou behoefte vir 60 000lt is dus 6 x 3 - 18 sakke!
Weer eens met betrekking tot jou spasie vir jou filter sisteem, is jy ook beperk, en is dit ook so dat 5 sakke sand 200kg weeg. Dus sal 'n 1,1 kW per 5 sak sand filter voldoende te wees.

Op vraag 2:
Dit kan beslis werk en ook ruimte spaar. Daar sal egter 'n paar veranderings aan die "sand filter" gemaak moet word sodat 'n bo-na-onder water vloei kan plaas vind.

Wat jy verder kan doen is om jou bestaande UltraZap Bio filters ook by tevoeg om sodoende die Bio Filter area te vergroot.

Ek stel egter voor dat die dam eers gemonitor moet word nadat die betrokke boom verwyder is.

Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 10:37 am

Hello Christo

Indien ek reg onthou is jy 'n WP ondersteuner en as sulks hoog op my lys van vriende ongeag uitslag Laughing

Ek respekteer Pieter as 'n kenner van die sandfilter stelsels en trek geensins sy raad oor sandfilters in twyfel of enigte stelling wat hy omtrent sandfilters se werking maak nie.

Indien ek verder reg onthou het jy 'n groot tuin dam met heelwat grond beskikbaar, indien jy 110 mm bottom drains het wil ek net noem dat daar verskeie ander werkbare stelsels is wat 100% kan werk sonder die las van die groot Eskom rekeninge.

Alle hobbyist probeer weg beweeg van die swaar pompe wat krag vreet en daar is verskeie opsies beskilkbaar met die regte beplanning.

Jy kan ook soos Ernst huidiglik doen 'n kombinasie van stelsels ... sogenaamde druk en gravitasie strelsel... gebruik wat langtermyn besparing sal bied. Ernst gebruik in sy nuwe stelsel die verstelbare Speck in sy druk stelsel en dan uit die vortex dromme 2 x 90w 18000lt p/h PC dompelpompe. ( hierdie pompe moet homself nog bewys, tyd sal leer.
Ek gebruik die afgelope 3 jaar die PG18000 wat 250w bebruik met baie goeie sukses op 2 damme met 'n totaal van 6 lyne tussen die twee ... skoon en helder water is vir my nie onderhandelbaar.

Indien jy genoeg grond spasie het kan gravitasie filters soorgelyk aan 'n geboude Eric stelsels goed werk of as alternatief vortex dromme, maar die gebruik van 110mm pype is baie belangrik.


Christo.. elders verwys jy dat dambou nie "kleingeld" is nie, waar.... maar ek verseker jou ....kwaliteit Koi kan dambou na kleingeld laat voel. Laughing
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 10:41 am

Christo dis reg wat SF se hy het my ook gehelp met die sandfilter ding en vir neville ek was baie skepties hier die dag toe altwee by my opdaag en het stadig maar seker my sandfilters reg gekry en my pond is silwer skoon Dankie pieter daar was `n tyd yoe ek mismoedig was oor die storie maar na dese geniet ek my vis

om terug te kom tot by die sandfilters ek hardloop 2 driesak en een twee sak net om te polish met air conversions en het geen probleme nie en gebruik `n 0.75 wat hom gemaklik deurdruk jy kan hoor die motor labour nie eers nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 4:25 pm

Hi Christo,

Laat ek maar my se se.

Ek gan nou nie hier oor die gebruik van sand filters uitbrei nie, hulle werk wel baie goed. Maar soos dinge nou staan begin die krag rekenings huidiglik en in die toekoms die hele storie erg beinvloed. Ek moet hier se dat baie hobbyists deesdae die hobby vaarwel toeroep as gevolg van die hoe koste van krag. So ek sou voorstel jy dink so bietjie en maak n paar somme. Wees logies, miskien is dit vandag nie n probleem maar later dan word dit baie geld as jy dit oor n tydperk bereken. Daar is ander maniere om sediment uit die water te haal vir baie minder geld.

Insover dit die Bio filtrasie aangaan my vriend is daar huidiglik nie eers n tweede gedagte nie. die enigste en beste metode, en dis nie wat net ek se nie, is maar om te gaan vir n Bakkie Shower. EEn bakkie shower en hy vervang vir jou al daardie ultra zaps my vriend.
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 5:58 pm

Middag oom Neville.

Wat die verskil is tussen 'n Bakki Shower en 'n Trickle Tower.
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 6:14 pm

Dankie Vossie.

Oom Neville ek sien Vossie se, Oom Pieter het vir hom en vir Oom gehelp met julle filtrasie op julle damme, is dit so?"
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 6:59 pm

Hi Christo

Nee, ek het my filtrasie self ge intalleer uit stukke inligting van oral. Pieter het net n draai kom maak toe ek raadop was met al die vullis in my sandfilter, Hence die ontwikkeling van air assit cleaning kit.
Ek en Pieter het vir Vossie gehelp met sy filtrasie alhoewel ek nie baie daar betrokke was nie. ek het net voorgestel dat die i.iKw pomp verander woird na n ,75 omdat die suigpype te klein is en die 1.1 nie regtig naby sy vermoeens pomp nie.

Ek merk dat jy se dat jou UV ligte is 2x 30 Watt, well dit is heeltemal te klein veral vir die tyd van die jaar, ek weet die specs se hulle kan maar ek se jou hulle kan nie, en in alle geval sal die delivery rate van n 1.1 te veel wees vir n 30Watt UV. Ek kry die gevoel jy moet sommer net hier begin kyk, dit sal n verbetering meebring.

Verder is dit moeilik om vanuit die leunstoel te se maar as jy rerig ernstig is het ek geen probleem om te kom kyk en te sien of ek dalk iets sien wat gemis word nie, want dit klink nie vir myna n swak installasie nienet miskiet iets verander of anderste doen.
Jou besluit, my besoek is gratis my raad kos n paar biere, dis al.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 7:05 pm

Christo

Om jou die waarheid te se nie veel nie, Chris Neaves het dit n ruk terug na gevors en sy bevinding was dit doen dieselfde, Die Jap.s gebruik nou se dae meestal bakkie showers (ek dink dit word net so genoem vanwee die feit dat dit betaan uit bakke wat opmekaar gestapel is.) Dit is voorwaar n groot verbetering op gewone biofiltrasie soos ons dit ken.

Ek het al foto's van die geplaas wat ek bou, hier op die Forum


Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 7:11 pm

Dit is wat ek op die oomblik het:
2 x 1,1 kW Speck pompe
2 x 3 sak sand filters met sand
2 x 3 sak filters met Alpha Grog
2 x 25lt Ultra Zap Bio Filters
2 x Uv ligte

Vier bottom drains (110mm pyp na settlement chamber, waar uit die water met 50mm pype deur die pompe uit getrek word.
Pomp > Sand filter> filter met alpha Grog> 25lt Zap Bio Filters> Uv ligt > waterval>dam
Pomp > Sand filter> filter met alpha Grog> 25lt Zap Bio Filters> Uv ligt > 2 x venturis

Oom Pieter het die volgende voorgestel:

‘n Stand -alone drain pyp en drain in die settlement chamber om dit te kan backwash

1,1kW pomp> 5 sak sand filter> filter met alpha Grog>25lt Zap Bio Filters> waterval>dam
1,1kW pomp> 5 sak sand filter> filter met alpha Grog>25lt Zap Bio Filters> bakishower>dam
1,1kW pomp> 5 sak sand filter> ou 3 sak met alfha grog>25lt Zap Bio filter>Uv> Venturi
1,1kW pomp> 5 sak sand filter> ou 3 sak met alpha grog>25ltZap Bio filter>Uv> Venturi

Al vier pompe suig uit die Settlement chamber.
Alpha Grog as media in die BakiShower

Wat ek sal moet by koop is
2 x 1,1kw pompe miskien 4 sodat al 4 dieselfde is
4 x 5 sak sand filters plus 20 sakke sand
2 x 25lt Ultra Zap filters met media
6 x 50mm ball valves
Blou SABS Klass 6 pyp.............soos benodig
50mm: 45* bends soos op plan aangedui
50mm Unions
1 x 110 ball valve
1 lengte 110 pyp
Gom
Threading Tape
Skuur papier
Bou materiaal vir baki shower

Gee my asb julle idees op die stelsel en so ook enige ander stelsel wat sal vermag as die een. Ek sal dit baie wardeer
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 7:19 pm

christo nevolle is heeltemal reg as hy se die watervloei is tevinnig vir `n 30 uv ek het even met my 55 uv die selle probleem opgetel die water was mooi vir `n ruk en toe die pond 28 grade bereik kon hy nie voorbly om skoon te maak nie ek het toe nog `n 55 uv ingesit en die pype so gele dat dit balanseer tussen die twee op die stadium is ek baie gelukkig met die helderheid van die water wat betref die bottom drain ek het nie een in nie aangesien ek my ou swembad gebruik en sou graag groter wou gaan met suction maar dit is nie vir my betaalbaar op die stadium nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 7:22 pm

Jammer almal dit is twee 55 watt uv's
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 7:38 pm

dis korrek ja ek het besluit daarop omdat ek bang was die 30`s gaan te klein wees en maar groter as wat nodig is ingesit
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 7:51 pm

Nee Vossie ek het 2 55wats
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptySun Nov 21, 2010 7:58 pm

sorry verkeerd verstaan `n 0.75 druk te veel water deur een myne het ek opgesit en gesplit na altwee toe sodat die water stadiger deur hulle hardloop
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptyMon Nov 22, 2010 4:27 pm

Neville wrote:
Hi Christo

Nee, ek het my filtrasie self ge intalleer uit stukke inligting van oral. Pieter het net n draai kom maak toe ek raadop was met al die vullis in my sandfilter, Hence die ontwikkeling van air assit cleaning kit.
Ek en Pieter het vir Vossie gehelp met sy filtrasie alhoewel ek nie baie daar betrokke was nie. ek het net voorgestel dat die i.iKw pomp verander woird na n ,75 omdat die suigpype te klein is en die 1.1 nie regtig naby sy vermoeens pomp nie.

Ek merk dat jy se dat jou UV ligte is 2x 30 Watt, well dit is heeltemal te klein veral vir die tyd van die jaar, ek weet die specs se hulle kan maar ek se jou hulle kan nie, en in alle geval sal die delivery rate van n 1.1 te veel wees vir n 30Watt UV. Ek kry die gevoel jy moet sommer net hier begin kyk, dit sal n verbetering meebring.

Verder is dit moeilik om vanuit die leunstoel te se maar as jy rerig ernstig is het ek geen probleem om te kom kyk en te sien of ek dalk iets sien wat gemis word nie, want dit klink nie vir myna n swak installasie nienet miskiet iets verander of anderste doen.
Jou besluit, my besoek is gratis my raad kos n paar biere, dis al.

Oom neville ek is bly pieter en jy kon mekaar daar help hy weet darem wat in sandfilters aangaan dit kan ek beaam
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptyMon Nov 22, 2010 4:33 pm

Ja ou Vossie

Ek weet nie eintlik wat jy hier probeer se nie maar nou ja.

Ek het ook so gedink Jong. lol!
Back to top Go down
Guest
Guest



filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptyMon Nov 22, 2010 5:15 pm

Vossie,

Ons ken van KIA, ne? lol! Met eish.........ja met Eish Razz


Last edited by Pieter J de Villiers on Mon Nov 22, 2010 5:20 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptyMon Nov 22, 2010 5:17 pm

Ek probeer maar net se hoop julle het die strydbyl nou neergesit en kan weer saam post en ons manne `n bietjie help wat maar onder begin
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptyMon Nov 22, 2010 5:25 pm

En ek wag vir voorstelle op filter sisteme wat my uit my probleem kan help.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptyMon Nov 22, 2010 6:59 pm

Hi Christo

Ek kan ongelukkig nie hier raad gee nie en ek het geoffer om na jou dam te kom kyk
gratis, bygese. Maar tot dusver het jy nie my offer aanvaar, en wil ek nie myself opdring nie.

lol!
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptyMon Nov 22, 2010 8:27 pm

NAAND OOM NEVILLE.

EK HET JOU AL GENOOI DIE DAG TOE EK DIE GRASKARP BY JOU KOM HAAL HET. MY WOORDE AAN JOU WAS DAT JY ASB KOM DRAAI OM TE KOM KYK OF ALLES REG IS.

EK HET DIESELFDE MET OOM PIETER GEDOEN EN BINNE 'N WEEK WAS HY BY MY DAM.HY HET REGTIG UIT SY PAD GEGAAN OM MY TE HELP AANGESIEN EK NET NAWEKE VRY IS.HY WOU IN DIE WEEK KOM EN EK HET HOM VERDUIDELIK DAT EK VERLOF MOET INSIT.HY HET GESE NEE HY SAL SY NAWEEK SO REEL OM BY MY IN TE PAS.

NOU DAT HY HIER WAS NOU IS JY BEREIDWILLIG OM KOSTE VRY NA MY OPSET TE KOM KYK.

MY VRAAG IS NOU:
1. DOEN JY DIT WERKLIK OM MY TE HELP?
2.HOEKOM NOUDAT OOM PIETER HIER WAS HET JY TYD OM TE KOM KYK?
3.IS DIT OM HOM VERKEERD TE BEWYS?
4.GAAN DIT OOR DIE FETE TUSSEN JULLE?
Back to top Go down
Ernst

Ernst

Posts : 169
Reputation : 6
Join date : 2009-04-11
Age : 50
Location : Paarl

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptyMon Nov 22, 2010 10:01 pm


Ek sal later die week 'n paar updates op my nuwe sisteem post. ek moet se julle ruk dalk die hoeder hier... Vir die afgelope 3 weke hardloop net my 'polish sisteem' alleen en my water is werklik die skoonste ooit. Wanneer ons later die week die sisteem wat van my bottom drains af trek gaan aanskakel gaan ek 'n bier of twee moet drink!

My nuwe sisteem gaan ongeveer 60 000 liter per uur pomp vir 580 watts. Die sisteem moet homself nog bewys so ek wil nie profeet speel nie maar ek glo met ons toenemende krag koste kan dit dalk n moontlike antwoord wees. 'n kombinasie sisteem van gravitasie filtrasie van die bottom drains af met hoe vloe - lae watt pompe en dan 'n polish sisteem van die skimmers af met bead(of sand filters!) in paralel en daarna kan ons bakki showers water valle ens ingooi. Moet nie die multicyclone vergeet nie - die ding verbaas my tans daagliks!

Hou maar dop Christoe en kyk wat ander ouens ook doen want dalk kan 'n kombinasie vir jou werk - daar is geginsels wat jy moet by hou - die res maak ons maar op soos wat ons leer en by ander leer.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem EmptyMon Nov 22, 2010 10:37 pm

Sjoe Christo,

Jy gooi nou darem erg hier met die modder, ek het nerens na Pieter verwys en het ook rerig nie nodig om iets teen oor hom te bewys nie. en ek het ook geen probleem om terug te staan nie, ek maak beslis nie n lewe daaruit om gratis 60 of 70 km na iemand se installasies te gaan kyk vir geen rede nie, Ek installeer nie filtrasie sisteme nie en kan ook glad nie onthou dat ek belowe het om op n spesifieke tyd na jou goed te kom kyk nie. Ek is jammer as ek dit belowe het en nie gedoen het.
Maar hierdie aanval en beskuldiging van jou is ongevraag en totaal onvan pas.

ek sal met graagte terugstaan en my gratis tyd aan iets anders spandeer. ek gaan my beslis nie so laat behandel my integrityd laat dit nie toe nie.

Pieter de Villiers het 5 damme gebou en al vyf se installasies is verkeerd. Feite.

Mooi loop ek het nogal gedink jy is n verstaanbare persoon.

PS ek het dit geoffer nadat jy verkeerdelik redelik sarkasties op my sponsorship thread gepos het.

Net vir inligting: wanneer jy wil he iemand moet jou kom sien dan sorg jy ten minste dat daardie persoon jou adres het nie waar. Dit het ek ook, snaaks genoeg nooit van jou gekry nie.


Last edited by Neville on Tue Nov 23, 2010 1:59 am; edited 2 times in total
Back to top Go down
Sponsored content




filter - Opgradering van filter sisteem Empty
PostSubject: Re: Opgradering van filter sisteem   filter - Opgradering van filter sisteem Empty

Back to top Go down
 

Opgradering van filter sisteem

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 2Go to page : 1, 2  Next

 Similar topics

-
» Sand Filter as Bio Filter Q.
» George se nuwe dam
» My set filter set up
» Erdwurms in filter
» Veggie filter

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-