wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Koi feed formula Mon Nov 15, 2010 8:04 pm | |
| Ek raai julle aan om na koi keeper unleashed tegaan kyk. http://www.koikeeperunleashed.com/
Die program help jou om al jou details van jou koi tetrack plus dit werk jou koi feedings vir jou uit automaties. Ek het die voer formule en tabel opgestel wat in die program gebruik word. Ek het dit saamgestel deur verskillende dokumente tegebruik en deur my eie navorsing tedoen deur teelers tekontak. Servaas De kock het my dokument nagegaan om seker temaak dat alles korrek is en daarna het die eienaars van koikeeper unleashed vir Peter Waddington gevra om dit nategaan. Ek wil amper so ver gaan om tese dat dit die mees akkurate dokument vir koi voer details is.
Wat die program koikeeper unleashed uniek maak is dat dit nie al jou visse oor een kamp skeer met 'n flat % voedings program nie, dit neem elke vis se ouderdom en gewig in ag en werk dan 'n voedings program dan so uit. Klein vissies eet tot 13% van hul eie gewig terwyl groter visse maar net 1% nodig het. Mens kan natuurlik nie waarborg dat visse by die formule gaan hou nie maar dit is baie meer akkuraat as enigeiets anders wat tans beskikbaar is.
Dit is my saam gestelde dokument en ek maak dit vrylik hier verkrygbaar |
|
angryant
Posts : 192 Reputation : 1 Join date : 2009-05-16 Age : 51 Location : Blouberg, Cape Town
| Subject: Re: Koi feed formula Mon Nov 15, 2010 11:39 pm | |
| Now that is cool and it puts my system I got to shame, right up my ally can you find out if they have a Mac version. As I am in the process of changing to Mac at home and my laptop next. |
|
angryant
Posts : 192 Reputation : 1 Join date : 2009-05-16 Age : 51 Location : Blouberg, Cape Town
| Subject: Re: Koi feed formula Tue Nov 16, 2010 12:11 am | |
| Ok now with the feeding chart the first columns the length of the koi the second is the mass and then if I am right you go to pond temp and that is the weight of the food in grams or am I reading it wrong then do you devide that by 4 if you feed 4 times a day. And you add up all the koi |
|
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Koi feed formula Tue Nov 16, 2010 4:47 pm | |
| It has all been calculated for you. All you do is: 1. Lookup the koi size in the 2nd table and find the amount of grams to feed per day according to the tempreture range. 2. Do (1) for each koi and add the amounts up and then devide by the number of feedings a day.
|
|
angryant
Posts : 192 Reputation : 1 Join date : 2009-05-16 Age : 51 Location : Blouberg, Cape Town
| Subject: Re: Koi feed formula Wed Nov 17, 2010 12:36 am | |
| Thanks so much I'm home tomorrow will measure all my koi and get right on it thanks so much that is a great help |
|
Sponsored content
| Subject: Re: Koi feed formula | |
| |
|