Hi Bobby, en het ons nie, wat n mooi game.
N Bul se ma is maar n koei, O n bul se ma is maar n koei.
Ek dink die bye het die bulle gest&&&k. Ooooh sorry ou Frans en Jack man ek voel vir julle maar ek het julle gewaarsku.
Dit was soos n final man. En soos ou Naas Das altyd gese het die currie beker word nie in Junie gewen maar wel in Oktober, ne.