| Pump motor rating vs power consumption | |
|
|
Author | Message |
---|
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Pump motor rating vs power consumption Wed Aug 18, 2010 6:06 pm | |
| If one buys a 0.45kw pump for example, will the power consumption of that pump be 0.45kw or will it be higher?
The calculations below is the power consumption of my pond worked with math...but in reallity it seems to be very diffirent,
0.450kw Pump (http://www.speck-pumps.co.za/code/products/porpoise.htm) 0.250kw Pump 0.030kw UV light 0.030kw UV light 0.120kw Air pump = 0.88Kw / hr
0.88kw x 24hr x 30 days x 0.7997c Pond = R 506.68992
I measured the amp usage of the 0.450kw pump the other day and it was using 5amps. (I have two 0.45kw pumps, one is a spare and both report the same usage)
Now again using math... 5 amp * 240 volts = 1200watts....how is that possible if the pump specs say its a 450watt pump when in reality i have a 1.2kw pump?
|
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 7:54 am | |
| Wayne net gou n vraag hoe het jy die lesing gekry met start up of terwyl die pomp geloop het want ek het ok n .45kw speck motor en sy lesing is 1.95 amp en my spaning by my huis gelees is 230v |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 9:17 am | |
| Hi Frans, 'n electrtion het dit vir my geneem terwyl die pompe gehardloop het. Elke pomp hardloop op sy eie lyn van die DB bord af. Ek het wel nie gaan kyk wat my huis se incoming volts is nie.
Die speck pomp se tegniese data se die 0.45kw pomp gebruik 3.1amps teen 230V. As mens dit klaar uitwerk 230volt x 3.1 = 713watt (0.7kw)
Ek leer nou 'n waardevolle les hier oor elektriesietyd en pompe. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 9:36 am | |
| Dan het ek nie vir jou n antwoord meer nie want ons as leeke kan mos nie n electriese ou se woord in twyfel neem nie hy is mos die exspert.Ek het dit so gedoen |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 9:39 am | |
| Met die nuwe inligting lyk my krag so: Pond: 0.700kw Pump (0.450kw) 0.450kw Pump (0.250kw) 0.030kw UV light 0.030kw UV light 0.120kw Air pump 1.33Kw / hr 1kw/h = 0.7997c 1.33kw x 24hr x 30 days x 0.7997c = R 765.79272 R 765.79 is nog steeds nie sleg nie, my krag is nou oor die R2 300 per maand so ek is op soek na die lek. Die elektrition het so metertjie wat hy net om die draad gehou het en die ding se dan vir hom die leseing. Dit koppel nie aan die drade nie of niks, hy hou dit net so in die lug rondom die draad.
Last edited by wayneb on Thu Aug 19, 2010 9:41 am; edited 1 time in total |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 9:41 am | |
| Wayne jy is reg met jou calc's, maar dit is input (consumption at max delivery).
Daar is n sekere boete wat ons betaal vir die verliese om die motor te laat draai sonder dat hy iets doen.
So dit rym dat jou output net ,45 sal wees, vir n input van ,75
Maar die check wat julle gedoen het is n bitjie van n kopseer ek dink n mens moet dit bietjie navors. Dit is soos om die water by die inlaat van jou dam te meet, dit is wat werklik gebeur en nie wat op die grafieke verskyn nie.
Daar is n fout iewers jou actual consumpsion is te hoog vir daardie motor, tensy hy al gerewind is en dit nie korrek gedoen is of miskien verkeerde plaatjie op het. Kan baie dinge wees. Bearings wat te veel wrywing veroorsaak?
Dit is maar my opinie, ek kan niks bewys nie ek is nie n ekspert.
|
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 9:46 am | |
| Miskien het dit tyd geword dat n mens bietjie na jou totale verbruik per ietem kyk en sien wat kos dit jou regtig, jy kry so lekker "tool" hulle noem dit n tong tester en dit sal jou mooi se.
Ek sien n goeie elektrisien pel van my moontlik die naweek en sal met hom hieroor ook gesels.
So jy sit met n situasie van "False Economy".
Hierdie was van die goed wat ek graag wou bespreek toe my thread daaroor gesink is. |
|
| |
DJ
Posts : 27 Reputation : 0 Join date : 2010-05-17
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 10:24 am | |
| Hi
Die tester word n digital clamp meter genoem. Te koop by Midas vir onder R300.00.Nogal interesant om te sien wat vreet die meeste krag in n huishouding.
DJ |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 10:29 am | |
| Ja, dis so ding wat hy gebruik het. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 11:37 am | |
| daars jou proebleem,gaan as volg te werke neem n multi meter ontkopel die rooi draad van jou motor vat dan die multi meter en plaas die rooi draad van die meter in die 10 a sokket die swart draad van die meter los jy in die com sokket draai die meter tot op die 10a lesing en selct ac vat dan die rooi draad van die meter en plaas dit op die plek waar die motor ontkopel is die rooi draad van die motor sit jy dan op die swart draad van die meter nou is die kopeling in series skakel jou motor aan en dan kry jy die lesing |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| |
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 2:45 pm | |
| Bobby, Dis maar Frans daai....................gelukkig praat hy reg |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 2:49 pm | |
| Ok, het nou een van die fancy clamp multi meters gaan koop by Midas vir R 159 ...alles sal nou getoets word in die huis tot ek uitvind waar die lek is. frans ek sal nou nou 'n foto post van die meter dat jy my kan vertel hoe ek moet maak.
Mens hou nooit op met leer in die hobby nie, van dam bou, vis genetics, kamera werk, tot elictrical werk.... |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 3:12 pm | |
| O Hell, Wayne het by Frans aangesteek!!!!!!! |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 4:20 pm | |
| Ok this is a simular looking meter as to the one i got. And here are some instructions that i got. 1.Turn the multimeter on and set it to read AC current. 2.Use the clamp meter to measure the current in a household two-wire lamp cord. Turn the lamp on. Open the clamp and close it so it surrounds the lamp's power cord. Do not pinch the wire inside clamp parts that meet together. Though the lamp is on, you should be reading nearly a zero current. Since the clamp is around two conductors carrying current in opposite directions, the magnetic fields cancel out. 3.Prepare an extension cord by carefully separating the two parallel conductors. Separate them for a length of about one foot. Check that the copper wire is still insulated and not exposed. 4.Plug the extension cord into a wall outlet and connect the lamp into the extension. Turn the lamp on and close the meter's clamp around one of the extension's conductors. You should now be getting a clear current reading of between .5 and 1.5 amps. Since the clamp surrounds only one conductor, you can get an accurate reading. Whenever you're using the clamp, it must surround only a single conductor; multiple conductors will distort the reading. When you're done testing the meter, unplug the extension cord from the lamp and discard the cord. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 5:07 pm | |
| |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 5:14 pm | |
| Hi Wayne Wat van n paar van hierdie dan weet jy mos al die tyd waar jy staan Ek het die een persent gekry al n tyd gelede al van hom vergeet maar miskien moet hy net geinstaller word. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 5:18 pm | |
| Dit gaan perfek werk oom Neville ek myself gaan some ok 1 kry |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 5:51 pm | |
| Ok, so paar dingtjies uitgewerk vandag.
Die elektrician wat hier was het verkeerd gemeet...mens kan nie meet soos hy dit gedoen het nie.
My koi dam gebruik 5.2Amps krag in totaal. - gemeet van die DB box af. 5.2 x 240volt = 1.248kw Dus 1.248 x 24 x 30 x 0.79 = R 709.8624
My kantoor gebruik 2.5Amps. 2.5Amps x 240Volts = 600watt. 0.6 x 24 x 30 x 0.79 = R 341.28 (Miskien moet ek net die rekenaars bietjie af sit, Die UPS lyk asof dit die meeste krag trek. ) My geyser is op 'n timer vir max 4 uur per dag. Geyser is 3Kw x 4hr x 30 x 0.79 = R 284.4
So ver met daai dinge opgetel sit ek op R 1335.54
|
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 5:58 pm | |
| Hi Wayne
Dis lekker om te weet ne, nou weet jy wat jy die meeste moet dophou en afskakel. Kort voor lank en jou krag rekening vat n lekker dip.
|
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 6:05 pm | |
| Wayne, ek het saam met jou gestres want het van begin af gedink jy meet die totale gebruik, maar glo my ek het steeds gesweet want my krag is ook hel hoog en word net meer elke maand. Dit tyd dat ek my pompe vervang met kleiner pompe en dit is goeie nuus dat Bobby se dat Ernest nie baie druk verloor met sy pompe nie. My QT is reg maar my groot dam gebruik te veel krag vir 'n lae druk stelsel. Dit tyd dat mens plan moet maak om iewers te bespaar en sodoende ook mense te lok na die stokperdjie wat dink dit is te duur |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 7:18 pm | |
| Ons koi ouens is darem slim |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 7:25 pm | |
| Ek glo nie dit gaan ons geld spaar nie net meer en duurder vis dis al. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 7:52 pm | |
| Ja jong, dis nou iets van 'n koi keeper....as jy hier bietjie geld kan spaar dan sal die gespaarde geltdjies in koi ingaan. Ek wag juis vir 'n vissie om te arriveer vir die skou |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption Thu Aug 19, 2010 9:24 pm | |
| Neville, sal jy nie liewer geld wil spandeer op 'n ou vissie, i.p.v. bank by Eskom. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Pump motor rating vs power consumption | |
| |
|
| |
| Pump motor rating vs power consumption | |
|