Dinge wat MOEILIKis om te sê wanneer jy dronk is
1. Innoverend
2. Preliminêr
3. Verspreiding
4. Kaneelsuiker
Dinge wat BAIE MOEILIKis om te sê wanneer jy dronk is
1. Spesifiseer
2. Anti-konstitusionalisties
3. Passief-agressiewe afwyking
4. Transubstansieer
5. Sofistikeerd
Dinge wat F@KKENONMOONTLIK is om te sê wanneer jy dronk is
1. Nee dankie, ek is getroud.
2. Nee, niks meer vir my om te drink nie.
3. Jammer, jy is nie my tipe nie.
4. 'n Hamburger?? Nee dankie, ek is nie honger nie.
5. Goeienaand offisier, heerlike aand né?
6. O nee, ek kan nie. Niemand wil my hoor karaoke nie.
7. Ek stel nie belang om met jou te baklei nie.
8. Dankie, maar ek wil nie dans nie. Ek het nie ko-ordinasie
nie en wil nie soos 'n gek lyk nie.
9. Waar's die naaste toilet? Ek weier om in die parkeer
terrein of langs die pad te piepie.
9. Nee, ek bel nie my vriende die tyd van die aand nie.
10. Ek moet nou huistoe gaan. Ek werk môre.