|
Author | Message |
---|
andwart
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2009-06-23
| Subject: Removal of fish Mon Oct 04, 2010 9:26 am | |
| Ek het n ruk terug gehoor dat daar n chemical is wat jy in die water kan gooi om suurstof uit die water te haal. Ek het n groot dam met bass, kurpers, karps en guppies in, maar wil hulle nie regtig daarin he nie. wat dink julle van as ek daai chemical ingooi en as die visse surface vir air sal ek hulle uitskep en in n ander dam gooi wat baie suurstof in het. My koi gaan begin spawn en ek wil graag hulle fry in die groot dam he. Enige voorstelle sal waardeer word. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Removal of fish Mon Oct 04, 2010 5:19 pm | |
| This sounds nasty ! How big is the dam, could you not use a dragnet to cash and release the fish ? |
|
| |
andwart
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2009-06-23
| Subject: Re: Removal of fish Mon Oct 04, 2010 5:25 pm | |
| No Unfortunately i can not as the pond structure is a bit tricky, i can and probably will but i wont be able to sweep the whole thing. |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Removal of fish Tue Oct 05, 2010 7:55 am | |
| Hou 'n visvang opedag!! |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Removal of fish Tue Oct 05, 2010 8:01 am | |
| Goeie plan Chris, sommer n braai ook. Ek het n gooi net jy sal meeste van hulle met dit vang.
Die suurstof storie, ek het ook daarvan gehoor maar glo nie dit sal suksesvol wees jy gaan baie vis verloor.
Maak maar die water minder en net hulle. Maar as jy een kurper of n halwe bass daar mis sal hul al jou fry opvreet. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Removal of fish Tue Oct 05, 2010 12:12 pm | |
| Stem saam met Neville, jy sal maar die water moet minder maak en net anders sal jy geen koi in daai dam groei nie. Kan jy nie die bass & kurpers skenk as kos aan 'n dieretuin of so iets nie....dan kom daar darem iets positiefs van hulle dood. |
|
| |
andwart
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2009-06-23
| Subject: Re: Removal of fish Tue Oct 05, 2010 1:17 pm | |
| Ek sal die water minder maak, en hulle probeer net. Weet julle van iemand wat die visse sal wil koop? Is daar nie ander maniere om die visse uit die dam uit te kry nie. Behalwe plofstof. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Removal of fish Tue Oct 05, 2010 2:06 pm | |
| Hi Andwart
Ja daar is ek het enmaal n artikel daaroor gelees in die Landbou Weekblad maar kan nie die besonderhede onthou.
Maar jy kan gerus vir Prof Gerrit Verdoorn om raad vra hy is n boffin met die natuur. Soek hom op by die SA Jagters vereniging, hy is voorsitter van bewaring daar. Of ook by die Griffon anti gif mense.
|
|
| |
andwart
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2009-06-23
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 8:59 am | |
| Wat dink julle van die: http://en.wikipedia.org/wiki/Rotenone |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 9:15 am | |
| Ek weet nie of dit gerigistreer is vir gebruik in SA.
Ek sal tog vir jou probeer om Prof Verdoorn te vra oor jou probleem.
|
|
| |
andwart
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2009-06-23
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 11:25 am | |
| Wat dink julle van clove oil? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 11:55 am | |
| |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 1:13 pm | |
| My thoughts about this products would be not to use it... The chemical will still be present in the water afterwards and will most definately kill the fry as well.
The only way to do this is to lower the water level and use a drag net or if possible drain it completely and remove the fish this way. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 1:21 pm | |
| - Chris Maritz wrote:
- My thoughts about this products would be not to use it... The chemical will still be present in the water afterwards and will most definately kill the fry as well.
. Six months in water. http://en.wikipedia.org/wiki/Rotenone |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 1:33 pm | |
| I get the 6 months in the water deal but I still won't take a chance by putting my fry in water that's been treated with rotenone. Fry are very more susceptible and vulnarable. Call me paranoid if you like but that's just my opinion. If you read the first thread by andwart he's looking for solution now as he want's to put his fry in the dam this breeding season. - Quote :
My koi gaan begin spawn en ek wil graag hulle fry in die groot dam he
|
|
| |
andwart
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2009-06-23
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 1:36 pm | |
| Ek wil regtig nie die visse doodmaak nie, ek sal hulle eerder in een van my holding tanks gooi of hulle vir iemand gee wat n groot dam het en bietjie wil stock.
So 1: - Rotenone - visse dood - nee 2: - Koper sulfaat - meeste visse dood - nee (Daar is eende in die dam so hulle sal dit ook nie maak nie) 3: - Drag net - Ja maar nie alle visse uit nie dus weer n probleem in die toekoms 4: - Tap die water uit en haal visse uit - Beste opsie maar hoeveel gaan 300 - 600 duisend lieter water kos, ek moet maar afhang van munisipale water. 5: - Clove oil - Ja maar die visse sal sink en dus kan ek hulle nie uitskep nie.
Iemand help my asb?
|
|
| |
andwart
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2009-06-23
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 1:51 pm | |
| Die Dam |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 1:52 pm | |
| 5 - Clove Oil = NEE! Dit sal nie oplos in die water nie omdat dit 'n olie is & die fry sal slaap en nooit weer wakker word nie. Baie mense gebruik dit om Koi te sedeer vir bahandeling.
4 - Tap water uit. Dis al wat sal werk. Jy kan altyd elke maand net bytap & hoef nie in "one-go" vol te maak nie.
Kan jy 'n foto van die dam post... Miskien kry iemand 'n "bright spark" as hulle die prentjie sien. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 2:10 pm | |
| Wat van 'n ekstra kleiner dam?
Skep 'n kleiner dam of groot portapool en sirkuleer die water van die groot dam deur die nuwe dam/pond waarin die fry is 24/7 met 'n kleinerige submersiblepomp.
Die water wat gepomp word loop met gravitasie terug na die groot dam. Skep net 'n groot oorloop (oorlope) met filter(spons) op die nuwe kleiner dam/pond om te verhoed dat die fingerlinge saam met die oorloop uitvloei na die groot dam.
Minimale verdere filtrasie nodig, 100% daaglikse waterverandering, en geen airstones nodig nie want die submersible se val van water sal suurstof verskaf. |
|
| |
andwart
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2009-06-23
| Subject: Re: Removal of fish Wed Oct 06, 2010 2:12 pm | |
| Die dam se layout (min of meer) |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Removal of fish | |
| |
|
| |
|